Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Herberg Manor

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Herberg Manor
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Carine V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wens ons kon langer bly.

Definitief die moeite werd. So spesiaal en tuis gevoel. Vriendelike en warm ontvangs. Kamers baie netjies en sorgvuldig toegerus. Ons is ingelig oor die area en opsies gegee vir aandete. Ontbyt was soos 'n feesmaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Herberg Manor se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was net 'n plesier om julle gasheer te wees.
Deon

Herberg Manor
Erica T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huis - waarde vir geld.

Herberg Manor is presies wat mens van 'n gastehuis verlang. Ons kamer was pragtig, met 'n balkon met 'n mooi uitsig oor die berg en dorp. Ontbyt was baie lekker. Die huis is smaakvol gemeubileer en ons gasvrou het ons baie welkom laat voel. Beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Gesin met tieners

Stywe, saaklike ontvangs.

Pragtige huis, netjes en sopas geverf binne en buite. Jammer dat gaste so koud en saaklik hanteer word deur die bestuurder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Elizabeth L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onsmaaklik, kothuis was vuil, vuil skottelgoed in die wasbak, vuil asblikke, geen privaatheid nie, geen TV en geen WiFi.

Eerste aand in kothuis was onaangenaam. As jy vensters oopmaak, klap die blinding teen die muur en lig jy blinding dan kan almal reg in die vertrek in sien. Met loadshedding kon ons nie die lugversorger gebruik nie. Die tweede aand was ons in die gastehuis wat beter was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Juweel!

Ek sal 'n ompad ry om weer by Herberg Manor oor te slaap. Mooie gastehuis, skoon en ryk aan atmosfeer. Vriendelike personeel, was aangenaam verras met die hele opset wat in 'n bederf- ervaring omskep is. Ontbyt was smaaklik en vars met ekstra klein detail wat dit uitsonderlik gemaak het. Definitief aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan C
Enkelreisiger

Wonderlik daar, sal definitief weer gaan. Lieflike kamer en ontbyt heerlik.

Daar was net een handdoek. Ongelukkig geen klein handdoek of 'n ekstra een nie vir die volgende oggend nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Talita B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs deur Judy en Herberg het baie mooi, skoon en netjiese akkommodasie!

Sal Herberg vir enige persoon aanbeveel en ons sal vir seker weer daar gaan bly. Soggens heerlike ontbyt geëet wat deur nog 2 vriendelike dames voorberei is naamlik Linda en Iyanda!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorette D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang en kamer was netjies en skoon met al die nodige geriewe.

Heerlike ontbyt gehad met baie ekstra moeite en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renette V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, skoon en netjies, vriendelike eienares, ontbyt uit die boeke.

Heerlike ontbyt en gasvrye vriendelike ontvangs. Skoon netjiese blyplek. Sal definitief aanbeveel en sal weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies, sal beslis weer kom.

Heerlik gekuier. Pragtig en gerieflik. Alles was netjies en ontbyt heerlik. Absoluut waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Trichard-straat 53, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA076556111f67175cf8b86f62a718465e528eacfe919b4b23817f8b3a86386b32fc0e9b2c16f58b8b6d0a2a0b5e48ceefbec1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 53 Louis Trichard Street Somerset East 5850 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.720705775641 25.58379564684
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem