Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hannah's Haven

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 32 resensies vir Hannah's Haven
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Bernard H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bernard H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal definitief weer daar oorslaap.

Ons het dit baie geniet. Die rondawel het alles wat benodig word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy D
Gesin met tieners

Veilig, mooi en rustig.

Baie lekker plek om te bly, veilig en mense is ook baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niel C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel C

Baie nice.

Ons het baie lekker gebly. Baie netjies en baie vriendelik. Klein maar goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fantastic, homely, safe and highly recommended.

Our stay was incredible - my partner and a friend rented the house en route back to Gauteng after a very hectic sporting event and this home just welcomed a much needed overnight stay. The host was incredible with arrangements and the house just welcomes rest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Libby B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Libby B

Skoon, netjies en baie rustige atmosfeer.

Lekker gebly. Goed geslaap. Dit was net warm omdat dit loadshedding was. Maybe is daar 'n plan, want alles is af gedurende loadshedding. Net WiFi het gewerk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andre P
Enkelreisiger

Was moeg, net oorgeslaap, geen probleem ondervind nie.

Ja maar die eenheid is baie klein, met baie min spasie in die vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ken V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ken V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig na heeldag op die pad.

Ja, ons het in 'n ronde tuin rondawel heerlik oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santie H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het die plek op kort kennisgewing gekry na ons ander verblyf gekanselleer is a.g.v. water oorstroming. Dit was pragtig skoon en gereed met yskoue water in die yskas. Goeie voorsiening vir loadshedding. Baie lekker verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Dit was baie gemaklik en het tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riyaad E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riyaad E
Enkelreisiger

Very clean, neat and safe. Close off check-in time is a minor limitation but not an issue.

Very clear check-in instructions and location pin, found the place easily. Clean and well-kept.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Iemke M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iemke M

So 'n oulike plekkie!

Hannah's Haven is so 'n mooi plekkie. Baie gemaklik, goed geleë, die klein detail maak dit baie spesiaal. Hoogs aan te bevole.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes M
Enkelreisiger

Baie mooi voëls, netjiese plek, rustig.

Ek wou 'n veilige plek hê om te oornag om my voertuig veilig agter hek te kon hê en die het aan alles voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande S
Gesin met tieners

Ons was bitter teverede met alles. Ek sal verseker weer daar tuisgaan en ander aanbeveel om daar te oornag.

Die plekkie is regtig hemel op aarde en sal enige tyd weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Klaus M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaus M
Besigheidsreis

Good.

Too many chemical products in the room - change to organic, please!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola S
Gesin met tieners

Pragtige plek!

Ons het baie lekker gebly. Vriendelike gasheer. Baie netjies. Sal verseker Hannah's Haven aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonders skoon en netjies! Die gasvrou was baie vriendelik en plekkie het oor alles beskik wat nodig was.

Wat 'n pragtige plek! Baie netjies en skoon. Sal Hannah's Haven definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietha V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha V
Saam met vriende

Was aangenaam verras met aankoms. Skoon netjies en goeie ontvangs.

Het heerlik gebly en huis was goed toegerus met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madie C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Madie C
Saam met vriende

Mooi styl, maar kan verbeter.

Die hoofhuis is goed toegerus en baie smaakvol gemeubileer en versier. Die plek is mooi skoon. Die eienaar het goed gekommunikeer voor en tydens ons besoek. Alhoewel ons 'n rukkie moes wag om by die hek in te kom en daar slegs 2 klein melk "pods" voorsien was vir 3 gaste, het die eienaar vinnig gereageer en dit hanteer op my versoek. Die yskas was nie baie skoon nie en daar is kos van die eienaar in die ys- en vrieskas. Dit wil voorkom asof iemand in die hoofhuis woon en uitgaan wanneer gaste daar oorbly. As ek dit geweet het, sou ons nie daar oorgebly het nie. Ligte slapers moet die kamer met die enkelbed vermy, aangesien die hond se bed buite onder daardie kamer se venster is. Elke keer as die hond rondskuif of krap, hoor mens dit. Daar is slegs "tandem" parkering in 'n smal gangetjie vir al die eenhede op die eiendom. Ek is van mening dat die aantal en voorsiening van parkering vir al die eenhede nie voldoen aan grondgebruikregulasies nie. Dit is ongerieflik om te moet reëlings tref oor wie waar parkeer en hoe laat elke gas wil vertrek sodat die een wat eerste wil ry, eerste kan uitkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen C
Enkelreisiger

Perfekte oornagverblyf, gemaklike kamer met alles wat 'n mens nodig het.

Ek het baie lekker gebly by Hannah's Haven. Dit was die perfekte oornagplek, die kamer het alles wat 'n mens nodig het, die décor is mooi en die bed en beddegoed sorg vir lekke slaap. Die stort is ook baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edna A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Uitstekende oornagplekkie. Baie netjies, skoon en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Extremely neat accommodation, but the owner has a serious attitude.

Owner is not an easy person to deal with. It's been an awkward stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hannah's Haven se terugvoer

Dear Natasha. Thank you for noting that our accommodation was extremely neat. We appreciate the positive feedback. We try to give our guests this experience when we receive them. With reference to the comment on the attitude. We assume that you booked on behalf of someone else as we never meet you in person. Unfortunately the comment does not reflect what happened. It is the version of the guests that stayed there. The guests that booked in tried booking on another platform. Unfortunately they did not want to adhere to the rules and we rejected the booking. We wanted to be respectful of the website system and how a booking should happen. When the booking came through on a different platform and under a different name (your name), we accepted it. When they arrived we noted that it was the same person that tried booking on the other platform. Her name was Ingrid Fortuin. Communication with the guests was difficult, presumably because they were not always on wifi or at a funeral. Our biggest challenge was that they did not keep to the communicated arrangements and constantly changed and challenged it. Parking arrangements can be a challenge and we try to communicate this as best as possible as not to inconvenience any guest. It seemed like we constantly communicated past this guest and that she and her husband had different answers to the questions we posed as we interacted with them. It was extremely difficult for us. They also interfered with the arrangements we made with our other guests. I am sorry if the experience with the guests was not optimal. We felt that they tricked us after we indicated to them that they should rather seek alternative accommodation. We attempted to keep the boundaries clear and communicate clear on our own expectations. We recommended that these guests find a place more suitable to their needs as we got the impression they wanted something that we could not offer. Despite our own bad experience with the booking and communication we went into the house and cleaned up well after them and freshened up the space to make their stay as enjoyable as possible. We recommend that you do not book such guests under your name and that these guests rather book at another place next time. They have a way of dealing with the host and fellow guests that is not in line with how we prefer to interact with guests.

Hannah's Haven
Jp D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jp D
Gesin met tieners

Baie mooi plekkie met als wat nodig is.

Hannah's Haven is baie vriendelik en die kunswerke van haar man is iets besonders. Die eksotiese voëls is pragtig. Ons sal die plek redelik naby nodige winkels hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjiese verblyf met 'n gemaklike bed en 'n stort wat beteken dat ons goed gerus het.

Ons het goeie diens ontvang. Hannah's Haven het goed met ons gekommunikeer. Die bed het 'n baie goeie matras gehad en was heerlik om op te slaap. Die eenheid was baie skoon en netjies en ons sal definitief weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Almarie P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Waarde vir geld en baie netjies en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre Eva B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre Eva B

Skoon, netjies, gerieflik en eienaars gasvry en behulpsaam.

Vir my en my dogter was Hannah's Haven 'n lafenis op die lang pad. Die hitte van Desember is verdryf deur lugversorging, die eenheid is silwerskoon en die omgewing is stil. Hannah en haar man het ons hartlik verwelkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erich L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erich L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Sal weer gebruik maak van die verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gretha G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretha G
Gesin met klein kinders

Baie vriendelik ontvang.

As jy van vriendelike en opregte mense hou, is dit die plek om te oornag. Die plek is baie skoon en gerieflik, alles is daar wat jy nodig het. Naby aan die mall vir inkopies en is veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim B
Gesin met tieners

Hannah's Haven was a real treat.

Hannah's Haven was such a surprise. Really beautifully appointed and Hannah took such personal care of our children on their way to university. This is a definite find and a place we will be using again. Thank you Hannah and all the best to you and your awesome family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie D
Enkelreisiger

Aangename, netjiese en skoon fasiliteite.

Baie vriendelike eienaars, fasiliteite uiters skoon en netjies. Kan beslis aanbeveel word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rikus H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rikus H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustige omgewing. Eienaar is baie vriendelik en gasvry.

Ons het baie lekker gebly. Die hond raas net baie in die aand. As jy 'n ligte slaper is gaan dit bietjie pla. Ons verblyf was egter baie lekker en ek sal dit vir seker aanbeveel. As jy graag 'n TV soek, moet jy op 'n ander plek oornag. Hier is nie 'n TV beskikbaar nie. Die plek is verskriklik mooi en modern. As ons weer Kaap toe gaan sal ek weer hier oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hannah's Haven se terugvoer

Ons het nou DSTV! :-) Die hond is net 'n goeie waghond en blaf net as daar 'n rede is.

Hannah's Haven
E V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
E V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, silwerskoon en heerlike verblyf.

Jy sien ons beslis weer. Kan net so 4 melkies insit asb.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John A - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John A
Besigheidsreis

Vriendelike diens.

Die diens is baie vriendelik! Die kamer is pragtig! Sal dit aanbeveel. Ek is iemand wat hou van TV en het dit gemis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hannah's Haven se terugvoer

Ons het nou DStv.

Hannah's Haven
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Danie Theronstraat 44, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA046bdbec5c546ee873af5361ac47f58ed7501150a4205e7cb20652ede1535c666d9601a27b0ed2dbe4f4e6eb0235202172a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 44 Danie Theron Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -32.356615 22.588321