Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Habibi

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 41 resensies vir Habibi
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Victoria D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria D
Gesin met tieners

Lovely spacious and well-equipped accommodation.

Habibi really is a delight to stay in. It is clean and well-equipped with plenty of room. We hadn't planned properly for loadshedding but they had kitchen lights that came on automatically so we weren't plunged into darkness. The animals around the house are a real delight with different visitors every day. My only criticism is that building is taking place next door- you can't see it but you can certainly hear it from 7:30-4 midweek. There is quite a bit of construction happening in Marloth Park at the moment which does spoil the peace and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien M
Gesin met tieners

Baie rustige plek.

Ons sal verseker weer Habibi toe gaan. Omdat daar nie huise direk teen Habibi is nie, was dit baie rustig en die huis het regtig alles wat ons nodig gehad het. Dis 'n great plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable stay in the bush with regular visits from the resident animals.

House was nicely cleaned and comfortable. Loved the airconditioners. Road from house to main road not too great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maureen L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maureen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

The road to Habibi was shocking! It was bad before the floods but now it's extremely challenging.

My partner and I thought the flourishing weed cover all around the dwelling would be a fire hazard once the rainy season passed. Clearing a large area would also be a protection from ticks and snakes. The water hole pictured above was in really bad shape. There was a thick layer of black sludge on the bottom and the water was putrid. No self-respecting animal would drink from it. Suggest the water is changed and the muck scrubbed out every couple of weeks. This is why "cleanliness" and "value for money" only received 4 stars. Apart from those two complaints, Habibi is a lovely little place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anzel G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel G
Gesin met tieners

Een groot fees.

Heerlike so tussen die bosse gewees. Die diere was 'n groot bederf vir ons stadsjapies. Huis was super gerieflik en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fiona F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona F

Magnificent, clean, well stocked, great location and amazing to have kudus, bushbuck, warthog and mongoose coming for a visit.

We also loved the bushbaby coming for food. Lovely and quiet. Would definitely recommend Habibi and would love to go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emmerentia S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia S
Gesin met tieners

Heerlike rusweek! Groot kuierstoep met talle voëls en ander diere wat by ons kom kuier het.

Jojo-tenk, gasstoof en gasgeisers was baie gerieflik in hierdie tyd van landswye loadshedding!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise L
Gesin met klein kinders

Dit was idilies mooi, privaat en het die diere baie geniet.

Die diere wat kom kuier, veral die nagapies was die hoogtepunt van ons vakansie. Ons beveel Habibi beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine N
Gesin met tieners

Die plekkie in die hartjie van Marlothpark is voorwaar 'n juweel.

Ons geniet die stilte van die Habibi huisie, bietjie weg van TV en elektroniese vermaak en kom rus en word weer mens hier. Die diere kom kuier en verras ons elke keer met wat ons sien. Die nagapie is die hoogtepunt van die kuiergaste as hy sy opwagting maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorette D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorette D
Saam met vriende

Heerlike ontspan in die bos.

Heerlik gekuier in oulike bosveldhuis met groot verskeidenheid diere wat kom kuier by watergat. Die nagapies het ons saans vermaak. Baie goed toegeruste huis vir gemaklik kuier. Merle was uitstekende hostess. Dit is beslis op ons lysie van plekke om weer te besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marguerite N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite N
Saam met vriende

Stunning location and very secluded.

Stay was excellent and accommodation was beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philippa V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philippa V

Idillies.

Besonderse houthuisie in Marloth. Ons het heerlik gekuier in en om die swembad en die diere wat kom besoek was werklik spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard M
Saam met vriende

Rustig en lekker.

Mooi natuur, en uitstekende verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie R
Gesin met klein kinders

Daar is nie woorde nie, die stilte. Sal Habibi enige tyd aanbeveel.

Die nagapie met haar kleintjie toe ons daar aangekom het, wat uitgeval het en hoe mamma hom optel. Die diere wat ons kom begroet het. My meisiekind van 8 jaar hoe sy diere gevoer het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudia B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia B
Saam met vriende

Pragtige plekkie in die bos.

Ons het heerlik gebly! Plekkie is pragtig, toegerus met alles wat mens benodig, baie netjies en ons het baie diere kuiergaste gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvoorwaardelik waarde vir geld.

Baie netjies en lekker spasie. En ja 'n skottelgoedwasser was die pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James C D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James C D
Gesin met tieners

Habibi is 'n baie lekker kuierplek - baie stil en privaat.

Ons het dit regtig baie geniet en sal beslis weer terugkeer soontoe vir nog 'n luilekker-rusnaweek. Dit was lekker om geen TV-toestelle in die eenheid te sien nie, maar miskien oor 'n langer tydperk kan dit goed wees. Oor Habibi wil ek 2 opmerkings maak. 1. In die hoofslaapkamer se badkamer is 'n dreinreuk wat onaangenaam was. 2. Die huisie word gereeld gediens, maar kort 'n goeie skoonmaak ook. Verder baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roxanne F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roxanne F
Gesin met klein kinders

Relaxed, affordable accommodation

Habibi is like a home away from home. Everything that we need is right there. Loved the bush babies that visited us this time around. We wanted for nothing as the accommodation is thoughtfully set out for the traveller. We will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Gesin met klein kinders

Heerlik, pragtig, rustig, ongelooflik.

Ja, ek en die eienaar het gepraat oor geen TV. Wat gebeur het toe ons daar was, was dit was baie koud en onplesierig die dag. Daar was rugby op, maar ongelukkig is ons nie die kuier in kroeë tipe nie, so die weer was nie lekker nie en geen rugby nie. Ek kan die verblyf absoluut aanbeveel, maar ek dink dit kan dalk vir mense 'n probleem wees, veral in die winter dan word dit vroeg koud, dan is mens maar in die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerieflik en rustig in die stilte van die natuur.

Heerlik gerieflik en rustig. Mens is nie eers bewus van enige ander besoekers nie. Habibi is so gesellig ingerig met meer as genoeg van alles wat mens nodig het. Die vlakvarke het die modderpoel geniet en die kameelperde het ook kom inloer. Ek kom graag binnekort weer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo N

Ons het heerlik gekuier.

Die kuier was uitsonderlik. Alles was netjies en skoon. Dis lekker ruim binne en die plonspoel is ’n wenner vir die hitte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marco C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco C
Gesin met klein kinders

Flippen amazing. Die kinders het dit baie geniet en ek sal Habibi vir seker aanbeveel.

Uitstekende verblyf met alles wat jy nodig het vir selfsorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis baie netjies, kamers se beddegoed baie skoon, lugversorgers en dakwaaiers 'n groot hulp. Kombuis baie goed uiteengesit en beskik oor al die nodige toestelle soos wasmasjien en skottelgoedwasser wat dit maklik maak om 'n paar dae te bly.

Die ligging is baie privaat maar die bos is verskriklik ryg wat dit moeilik maak vir diere om deur te loop en te kom kuier, stel voor dat met al die reëns in die seisoen, daar dalk bietjie oopgemaak word vir diere. Groot stoep maar die beligting is te min aan die buitekant, net die sesnorlig voor by braai-area maar donker langs die huis. Die braai-area werk glad nie indien dit reën nie, natuurlik elke eienaar se keuse of hulle ingeboude braaier wil doen of nie, in die reënseisoene dalk 'n goeie idee, want mense wil braai. Die stoep word super nat as dit reën en dit gaan skade kry met die son en reën, ek noem maar net. Die skottelgoed word nie behoorlik gewas nie wat dit bietjie ongemaklik maak, dit is nou al die derde huis in Marloth wat ons self skottelgoed moet was as ons arriveer en iets wil gebruik, ek dink die skoonmakers kyk net of als netjies lyk en los dan die geriewe soos dit is sonder om seker te maak als is skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margo V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margo V
Gesin met tieners

Juweel van 'n plek.

Wat 'n plek. Kom rus en geniet die diere. Sal definitief weer kom kuier. Goed ingerig. Diere kom kuier, veral die vlakvarke in die modder poel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisna F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna F
Gesin met klein kinders

Absoluut wonderlik!

Ons het verskriklik lekker vakansie gehou by Habibi. Die huis is wonderlik, het my verwagtinge oortref. Alles wat jy nodig het is daar en ek sal Habibi definitief aanbeveel. Ons sal definitief terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillippa M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillippa M
Gesin met tieners

Amazing, peaceful, tranquil.

It's a peaceful, tranquil experience enjoyed by my parents and my grandkids. The accommodation ideal for our needs. Loved every moment, thank you. Not the first visit and it will not be the last.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susann S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Wonderlike ervaring - sal vir seker weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdalena D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magdalena D
Gesin met tieners

Heerlik gerus in die natuur, omring deur diere en voëls.

Habibi is in goeie smaak toegerus en goed geleë. Die stoep was 'n heerlike kuierplek. Dank vader vir die lugverkoeling, want 'n hittegolf het ons getref. Ek het veral gehou van die goeie boeke wat in die bedkassies is. Ons kon nie 'n botteloopmaker vind nie en moes met ons wyn na die winkelsentrum ry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Habibi se terugvoer

Magdaleen, ek wonder waarheen het ons bottel oopmakers verdwyn. Ek sal beslis vra dat Merle seker maak daars een, want daars min wat lekkerder is as 'n glasie wyn op Habibi se stoep. Dankie vir die resensie.

Habibi
Jeanetha B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanetha B
Saam met vriende

Dit was heerlik met al die diere wat hele tyd kom kuier het.

Die ligging is uitstekend en daar is baie diere wat kom kuier. Die verblyf is ten volle toegerus met alles wat jy nodig het plus nog bordspeletjies. Baie dankie vir heerlike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anmar S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anmar S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik.

Sal weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V
Gesin met klein kinders

Rustige wegbreek.

Ons het dit vreeslik geniet en baie lekker gerus! Sal vir seker weer gaan, Habibi is heerlik afgesonder en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K
Saam met vriende

Vrede vir die siel.

Nader aan die natuur sal mens nie maklik kry nie. Groot verskeidenheid diere en voëls kom kuier op jou voorstoep. Goed toegeruste huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois P
Saam met vriende

Baie lekker in die bos!

Ons het baie lekker gebly!! Ek sal net voorstel dat hulle iets doen aan die miere wat ’n probleem is! ’n Mens kan niks buite los nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton E
Gesin met tieners

Unforgettable and the best stay ever at Marloth.

Habibi will see our family again, that is a given. We've never experienced a more cleaner, well situated and equipped stay ever before at Marloth. Well done to Heidi and her team. This is and will stay the best accommodation at Marloth Park.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Habibi se terugvoer

Anton, thank you for taking the time to write this very positive review!
We would like to extend our sincere gratitude by offering you one free night with your next booking!
Kind regards,
Eric, Heidi, and Merle

Habibi
Susan M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan M
Gesin met klein kinders

Habibi is werklik 'n plek om op verlief te raak!

'n Plek wat nog mooier is as op die foto's! Netjies, silwerskoon, baie gerieflik en gemaklik. Die nagapies was 'n groot bederf en kuiertjies van verskeie diere volop. Die eienaar het spesiaal voer vir die diere laat aflewer reg voor die stoep. Geen ander huis in sig en slegs dieregeluide hoorbaar. Hierdie was vir seker nie ons laaste kuier by Habibi nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillippa M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillippa M

Peaceful, calm, amazing, and to be appreciated.

Loved every minute of the peace and calm beauty. Animals amazing, felt rested after weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcel H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel H
Gesin met tieners

Fantastic accommodation.

What an awesome place, will definitely come back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S
Gesin met klein kinders

Ontspannende luukse in die bos.

Ons het saam met die kinders en kleinkinders 'n paar dae gaan ontspan in die bos. Die bestuur (Merle) en eienares (Heidi) het vanaf die bespreking soveel moeite gedoen. Die diens is puik, dit is 'n baie mooi woning, baie netjies en skoon en daar is niks te kort nie. Ons beveel dit ten sterkste aan en sal self weer daar gaan bly as ons in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steve N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve N
Gesin met klein kinders

Alles wat die naam Habibi beteken.

Baie netjies met al die moderne geriewe maar tog n baie bosveld atmosfeer. Privaat kuier area (kan nie 'n ander huis sien nie) baie wild en voëls wat kom kuier. Naby rivier vir die wat hou van stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lehandri H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lehandri H
Gesin met klein kinders

Dis ongelooflik, die diere kom kuier op die stoep en jou siel kry rus.

Die beste plek om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S
Gesin met klein kinders

Dit is 'n belewenis.

Habibi het my een van die beste ervarings nog gegee om tussen die natuur te wees met al die diere wat tot op jou voorstoep kom eet. Dis rustigheid vanself en die beste plek om jou kinders blood te stel aan die natuur en al sy wonders. Ek sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porcupine-straat 638, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsbx8ij77V7WliSJNJ8Ej9M6pqYqeHCi2mXGkFUajrQblOTOaUh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 41 5 1 5 638 Porcupine Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.362015727066 31.759161487103