Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grootvalleij Farm Accommodation - Oom Gideon se Huis

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Grootvalleij Farm Accommodation - Oom Gideon se Huis
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Marinda H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda H
Gesin met tieners

Ouwêreldse bekoring en rus vir die siel.

Ons gesin het daar bymekaargekom om saam te kuier en sommer ook blomme te kyk. Die intense stilte wat mens rustigheid tot in jou siel gee het my dadelik opgeval. Die plaas is pragtig, die blomme besonders en ons gasvrou smelt daarmee saam. Die hek deur die plaas na die natuurreservaat is 'n baie groot bonus. Mense mag dalk dink dis 'n negatief oor daar nie TV en WiFi is nie, maar glo my, dis 'n baie goeie geleentheid om kwaliteittyd te hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien D
Saam met vriende

Uitstekende verblyf.

Baie tuis gevoel, baie lekker gekuier. Verblyf baie skoon en netjies. Eienaars baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marius K
Saam met vriende

Gerieflik, mooi en goeie ligging.

Pragtige eienaars wat moeite doen om jou verblyf aangenaam te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paula H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula H

A lovely farm visit with lots of flowers and good hospitality.

Near Skilpad, warm hosts and comfortable farm visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V
Gesin met klein kinders

Baie lekker plaasomgewing.

Ons was in blommetyd daar en die blomme om die huis was van die beste wat ons gesien het terwyl ons getoer het, regtig pragtig. Jy kan by 'n agterhek van Skilpad ingaan wat die wagtyd aansienlik kan verkort as daar voertuie staan om in te gaan. Ons het sommer vinnig tuis gevoel en almal was baie gasvry. Maak net seker jy vat jou eie braaivleisie en hout saam, as jy op die plaas koop is dit baie duur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anèl D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anèl D
Saam met vriende

Rustige plaashuis.

Baie lekker rustige plaas omgewing. Genoeg spasie en goeie geriewe. Baie vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alette C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alette C
Gesin met klein kinders

Knus, gesellige ou plaashuis in 'n pragtige omgewing en met 'n lekker, nostalgiese boekrak.

Ons het heerlik gebly en gekuier in Oom Gideon se Huis. Esmi en haar gesin is baie gasvry en hulpvaardig en dis 'n pragtige area om te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootvalleij Plaas, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab51a3c0ed2be92911ff5daf5e089d692812a6ca26219bf861410865f365a7dde8c030dd16ad634490454dfe3c064ff4a50a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 Grootvalleij Farm Kamieskroon 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.20811014825 17.795149449943