Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grootfontein Farm House

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Antonia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Grootfontein Farm House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Annemie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie B
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly en gekuier. Verfrissend.

Baie mooi en netjiese plaashuis in die pragtige Karoo. Baie goed toegerus. Pragtige spashpool vir die hitte en mooiste natuurskoon en vars lug om af te skakel en lekker te kuier en rus. Ordentlike sifdeure en siewe voor vensters om goggas en slange uit te hou. Ligte en WiFi bly aan deur loadshedding. Kan nie wag vir ons volgende keer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grootfontein Farm House se terugvoer

Dankie vir die resensie, dit was 'n vreugde vir ons dat julle dit geniet het.

Grootfontein Farm House
Tian C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tian C
Saam met eggenoot / lewensmaat

N wonderlike uitdrukking van die ware Karoo.

Ja, dit was baie genotvol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grootfontein Farm House se terugvoer

Dankie Tian, ons waardeer jou kuier by ons en die ystervark.

Grootfontein Farm House
Cecile B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile B
Saam met vriende

Gasvry en vriendelik!

Pragtige ou Karoo plaashuis, modern ingerig en gerieflik. Gasvry ontvang en te hulp gesnel deur the host toe ons sukkel met 'n pap band. Ons het 'lekke geslaap'!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grootfontein Farm House se terugvoer

Dankie Cecile, ons waardeer jou kuier by ons.

Grootfontein Farm House
Karen O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen O
Gesin met klein kinders

Lekkerste plekkie, mooiste verblyf en elke sent werd. Rus vir die siel!

Dis die mooiste plekkie! 100% sal ons weer daar gaan bly. Beslis sal ek dit aanbeveel. Elke liewe sent werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grootfontein Farm House se terugvoer

Dankie Karen, ons is dankbaar julle het dit geniet!

Grootfontein Farm House
Eileen V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen V
Gesin met tieners

Ons was oppad terug van ons vakansie in die Kaap terug na Gauteng.

Hierdie was 'n asemrowende mooi en pynlike netjiese en skoon plaashuis. Die skoon lug en helder sterre in die Karoo was bekorend. Die eienaars se gasvryheid was puik, en dan word jy verwelkom met 'n vara Ciabatta-broodjies met konfyt en botter. Daar is 'n selfhelp-winkeltjie waar jy kontant of met SnapScan kan betaal. Dit het heerlike soetkoekies, pakkies Futurelife-pap, ingelegte produkte, melk en vele meer beskikbaar. Daar is ook gratis hout en "fire lighters" beskikbaar. Ons sal beslis weer hier oornag indien ons ooit weer Kaap toe en terug ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grootfontein Farm House se terugvoer

Baie dankie Eileen, jy is beslis weer welkom!

Grootfontein Farm House
Margeaux M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margeaux M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende oorslaap plek! Ek sal dit hoogs aanbeveel.

Pragtige huis in 'n pragtige omgewing! Ons het heerlik gebly en sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grootfontein Farm House se terugvoer

Baie dankie, julle is welkom!

Grootfontein Farm House
Louis B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker Karoo-plaashuis.

Ons tweede keer wat ons hier oornag het. Baie lekker huis met al die geriewe, uitstekend. Ons gaan beslis weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grootfontein Farm House se terugvoer

Altyd lekker om julle te ontvang.

Grootfontein Farm House
Jacques D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D
Gesin met tieners

Uitstekende ligging en pragtige huis.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grootfontein Farm House se terugvoer

Baie dankie Jacques, was lekker om te ontmoet.

Grootfontein Farm House
Rule E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rule E
Gesin met klein kinders

Fantastiese Karoo-ontspanning!

Ons het ons kuier hier verskriklik baie geniet. Die huis het ons verwagtinge oortref. Daar is absoluut alles wat jy moontlik mag benodig. Die ligging van die huis is privaat en daar is soveel mooi natuurskoon rondom jou. Die swembad is 'n groot aanwins en 'n lafenis na 'n baie warm dag! Daar is oulike tuisnywerheidprodukte te koop in die huis - dit was bitter oulik gewees en heerlik! Dit is 'n perfekte Karoowegbreek - ons sal vir seker weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vickus M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vickus M
Saam met vriende

Lekker Karoo-kuier.

Lekker naby die Karoo Nasionale Park waar ons 'n dagbesoek gedoen het. Kilometers grondpad vir bergfiets of gravel-fiets ry met baie mooi uitsig oor die landskap en bergreeks. Skoon en net geriewe met die Karoo-stiltes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met klein kinders

Fantasies!

Die huis is skoon en netjies, die ligging is asemrowend, en die diens was uitstekend. Ons sal vir seker weer terug keer om Grootfontein ten volle te geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ervaring.

Lekker blyplek, rus en vrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze B
Gesin met klein kinders

Wat 'n onvergeetlike aand.

Hierdie pragtige, goed toegeruste plaashuis sal al jou verwagtinge oortref. N heerlike swembad, super skoon huis en Karoo-gasvryheid het vir ons gewag na 'n lang dag op die pad. Die dekor en. hout meubels is onverbeterlik en spreek van die omgewing waarin dit geleë is. Ons kon ongelukkig net een aand bly, maar sal beslis terug wees vir 'n langer, volbloed-plaaskuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grootfontein Farm House se terugvoer

Dankie vir die pragtige review, ons hoop om julle weer te sien. Geniet die vakansie.

Grootfontein Farm House
Bart D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bart D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Your light can be seen miles away.

This is written in the welcome brief. It is a true reflection of the farm house in the Karoo. Away from the crowds but with all conveniences one is used to. Great stay under a starry night in the Karoo. Wished we had stayed longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grootfontein Farm House se terugvoer

Bart, thank you for staying with us. Greetings

Grootfontein Farm House
Maartin T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maartin T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker! Great!

Dit was baie netjies in die eenheid. Ons het baie lekker gestort en geslaap na die lang dag se ry. Dit het 'n baie rustige atmosfeer, binne ure begin 'n mens om te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grootfontein Farm House se terugvoer

Dankie Maartin, dit was ‘n plesier om jul by Grootfontein Farm House te kon verwelkom.

Grootfontein Farm House
Terri S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Terri S
Gesin met klein kinders

A truly magical Karoo experience!

The house was beautiful and spacious, so comfortable and well equipped!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grant H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant H
Saam met vriende

Great accommodation close to Karoo National Park.

Great service from owners with privacy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grootfontein Farm House se terugvoer

Thank you Grant, hope your trip was nice!

Grootfontein Farm House
Issie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Issie V
Gesin met tieners

Alles pragtig en skoon. Heerlik gebly. Sal defenitief weer kom kuier. Baie vriendelike mense.

Perfekte oornag verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grootfontein Farm House se terugvoer

Baie dankie Issie, ek is bly jul kon by ons oornag en dat jul trippie lekker was. Mooi dag!

Grootfontein Farm House
Donald K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donald K
Gesin met tieners

Heerlike afsondering, rustigheid en waarde vir geld!

Die ligging was perfek, die rustigheid met al die luuksheid wat mens kan verwag, pragtige ingerigte huis, voorwaar voortreflike ervaring en ongelooflike hulpvaardige en vriendelike mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grootfontein Farm House se terugvoer

Dankie vir jou mooi resensie Donald, ons waardeer. Dit was baie lekker om jul te kon ontvang.

Grootfontein Farm House
Vanaf R1 880
R1 880 R1 222
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 880
R1 880 R1 222
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 880
R1 880 R1 222
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootfontein 180, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a42a83e5d253ad88e8994bbe9faaabbd5870acf3f4c4f15eb387ce071791ddc1a9ab10383bfbc2f5573ed3763ac6a0d0c0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 880 nouVanaf R1 222 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 180 Grootfontein Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.37090507458 22.411516294678
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem