Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golfers Paradys

B&B
Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fuschia-weg 31, Simbithi-Eco Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 885 R2 931 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Golfers Paradys is ’n unieke en pragtig ontwerpte gastehuis aan die gholfkant van die Simbithi-ekolandgoed en is deel van die eienaar se huis.

Hierdie gastehuis het 2 dubbelkamers met lugversorging wat elk verblyf aan 2 gaste bied. Een van die kamers het ’n balkon wat ’n uitsig oor die landgoed bied en die ander kamer het nie ’n balkon nie, maar bied wel ’n uitsig oor die pragtige tuin.

Albei die kamers het ’n privaat badkamer met ’n bad of stort, wasbak en toilet. Geriewe in hierdie privaat badkamers sluit seep, ’n japon, handdoeke, ’n haardroër en pantoffels in. Ander geriewe in die kamer sluit ’n platskerm-TV met Netflix, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.

Die onderste verdieping het ’n gemeenskaplike oopplan-sitarea, eetarea, kombuis met ’n opwaskamer en gastebadkamer. Die sitarea lei na die dek op die eerste verdieping waar daar ’n swembad is. Gaste kan na die tweede verdieping gaan om die Jacuzzi met skemerkelkies geniet, terwyl hulle na die gholfspelers kyk. Daar is gratis, onbeperkte WiFi.

Die eko-kant van die landgoed het 4 gemeenskapsentrums met swembaddens, ’n rugbyveld, putt-putt, piekniekareas, braaigeriewe, voetslaan- en fietsryroetes. daar is ook ’n perdrysentrum en ’n verskeidenheid voëls en diere.

Daar is ’n eksklusiewe 18-putjie executive gholfbaan wat deur Peter Matkovich met die Simbithi-buiteklub ontwerp is. Daar is ’n kroeg, sitarea, gratis WiFi en die bekende Fig Tree Restaurant.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Fuschia-weg 31, Simbithi-Eco Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 885
R4 885 R2 931
per nag (plek vir 2)
Vanaf R4 885
R4 885 R2 931
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fuschia-weg 31, Simbithi-Eco Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c600b311b49cc8a50456591cf191e8922e343dda415215d0df28b43eb7b9c1b9e4d600835624e0e67470ed561837d67ea31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 885 nouVanaf R2 931 per nag (plek vir 2) 31 Fuschia Way Simbithi-Eco Estate 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.504069 31.218164