Gloriam @ Dan Pienaar
Opsomming van Resensie
Pierre R - Jun 2022
Gemiddeld
Baie goed toegeruste kamer en badkamer, maar die honde se geblaf en voetstappe op boonste verdieping was baie onaangenaam.
Theresa C - Jun 2022
Gemiddeld
The stay was very nice and quiet.
Henry S - Mei 2022
Gemiddeld
Puik.
Johan R - Mei 2022
Gemiddeld
Baie tevrede, dankie.
Susan H - Mrt 2022
Gemiddeld
Baie mooi, netjies, skoon en gerieflike ingerig.
Sindy S - Mrt 2022
Gemiddeld
Baie vinnige en goeie kommunikasie.
Pierre E - Mrt 2022
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld.
Precious P - Feb 2022
Gemiddeld
It was great, the host was friendly and showed me around the room.
Alinda D - Feb 2022
Gemiddeld
Ongelooflike gasvrye mense.
Anél V - Jan 2022
Gemiddeld
Ek beplan sommer ons volgende vakansie in en om Bloemfontein, net sodat ons by Gloriam kan bly!
Lees meerJacques P - Des 2021
Gemiddeld
Waarde vir geld, skoon en netjies.
Christel S - Des 2021
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Elize L - Des 2021
Gemiddeld
Ek kan met vrymoedigheid die plekkie aanbeveel.
Nick & Lida O - Des 2021
Gemiddeld
Rustig.
Kevin V - Des 2021
Gemiddeld
Wonderlik!
Michelle V - Nov 2021
Gemiddeld
Baie nice!
Christo C - Nov 2021
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Laetitia F - Nov 2021
Gemiddeld
Baie gerieflik.
Nico C - Okt 2021
Gemiddeld
Baie lekker. Baie funksionele plek, privaat en baie goed ontwerp en meer as voldoende vir ons behoeftes toegerus.
Nico B - Okt 2021
Gemiddeld
Perfek.
Antoinette C - Okt 2021
Gemiddeld
Stil, rustig en baie netjies.
Ursula B - Sep 2021
Gemiddeld
Netjies, gasvry, stil area, goeie nagrus.
Dries E - Sep 2021
Gemiddeld
Puik!
Elize T - Sep 2021
Gemiddeld
Rustig, stil, heerlik!
Jeff A - Sep 2021
Gemiddeld
Great place for a stop-over, will use again.
Engela S - Aug 2021
Gemiddeld
Heerlik, netjies, skoon en vriendelik.
Zana H - Aug 2021
Gemiddeld
Baie rustige atmosfeer.
Fire Equipment Sales & Services F - Jul 2021
Gemiddeld
Kosbaar
Carrol-anne C - Jul 2021
Gemiddeld
Juweel in die Kroon.
Amone W - Jul 2021
Gemiddeld
Baie oulik en vriendelik. Lekker warm geslaap.
Helene S - Jun 2021
Gemiddeld
Uitstekende verblyf teen 'n baie bekostigbare prys.
Gloriam @ Dan Pienaar se terugvoer
Baie dankie was 'n voorreg om jul te huisves. Jul is altyd welkom. Dankie, Ezelle.
Adéle V - Apr 2021
Gemiddeld
Netjies, veilig, skoon en verwelkomend.
Gloriam @ Dan Pienaar se terugvoer
Baie dankie jul was wonderlike gaste en is altyd welkom!!
Magda M - Apr 2021
Gemiddeld
Puik blyplek by puik mense.
Denise N - Mrt 2021
Gemiddeld
Baie mooi, netjies en skoon huisie.
Edna K - Mrt 2021
Gemiddeld
Gerieflik en skoon.
Danie B - Mrt 2021
Gemiddeld
Dit was baie lekker gewees.
Gloriam @ Dan Pienaar se terugvoer
Baie dankie,
Dit was wonderlik om julle te huisves .
Dankie Ezelle
Louis V - Feb 2021
Gemiddeld
Onverbeterlike verblyf.
Gordana G - Nov 2020
Gemiddeld
Very nice and pleasant place.
Anandi S - Sep 2020
Gemiddeld
Gemaklik, cosy en net lekker!
Lizelle V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netjies en privaat. Ideaal naby skole en winkelsentrums.
Maroeshka Z - Mrt 2020
Gemiddeld
Lieflik.
Sanet J - Mrt 2020
Gemiddeld
Bitter netjies en mooi. Die Gasvrou het aan alles gedink in hierdie eenheid.
Gloriam @ Dan Pienaar se terugvoer
Was 'n voorreg om jul te huisves!!
Altyd welkom!
Dankie,
Ezelle
Nicoli H - Jan 2020
Gemiddeld
Baie oulik.
Gloriam @ Dan Pienaar se terugvoer
Was voorreg om jul te huisves!! Hoop ons sien jul weer!
Dankie,
Ezelle
Lood B - Des 2019
Gemiddeld
Baie netjies, ruim en skoon, puik.
Gloriam @ Dan Pienaar se terugvoer
Was heerlik om jou te huisves!!! Jys altyd welkom.
Dankie,
Ezelle
Pieter R - Nov 2019
Gemiddeld
Baie rustig en lekker.
Gloriam @ Dan Pienaar se terugvoer
Baie dankie was n voorreg om julle te huisves. Julle is altyd welkom!
Andre D - Nov 2019
Gemiddeld
Verwelkomende plekkie in Bloem.
Gloriam @ Dan Pienaar se terugvoer
Dit was 'n ongelooflike voorreg om julle te huisves! Pragtige mense en kyk so mooi na mens se plek.
Julle is altyd welkom!
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paul Roux-straat 17, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom