Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glenmore Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marizanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Glenmore Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Natasha B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B
Enkelreisiger

Beslis 'n baie lekker oorslaap gastehuis.

Ek sal beslis weer 'n kamer bespreek, het baie lekker geslaap en die kamer is ruim, baie netjies, skoon en veilig, het in al my behoeftes voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarah-lee L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah-lee L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geleë en baie stil area.

Baie netjies en gemaklik vir 'n oornagplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie M

Gerieflik, groot en sakpas.

Baie gerieflik en goedkoop. Alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colin L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin L
Enkelreisiger

The area is quiet and the accommodation at Glenmore Guesthouse is secure, clean, and adequate.

Marizanne was welcoming and willing to handle any queries promptly and satisfactorily.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy N
Gesin met klein kinders

Absolutely fabulous.

We had a great stay, would definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelius V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Gasvry en vriendelik, stil omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies, gasvry.

Netjies ingerig, als wat nodig is, diens was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Glenmore Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Julle is enige tyd weer welkom.

Glenmore Guesthouse
Marius F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius F
Besigheidsreis

Gemaklik en bekostigbaar.

Waarde vir geld en maklike toegang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marike N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike N

Ek en my dogter het oorgeslaap vir 'n sportbyeenkoms van haar. Dit was ideaal.

Ons is vriendelik verwelkom en het lekker oorgebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine S
Gesin met klein kinders

Skoon netjiese kamers, waarde vir geld.

Twee dubbelkamers was netjies en gerieflike beddens, een slaapkamer, klein stort en wasbakkie en toilet, ander kamer vol badkamer. Slegs koffiegeriewe en mikrogolf en klein yskas, geen eetgerei of voorberiedingsarea, slegs tafel met ketel en bekers. Lekker groot TV albei kamers. Gesinskamer netjies knus met klein kombuisie. Slegs stort beskikbaar in gesinskamer. Gaste word nie by swembadarea toegelaat nie. Elektroniese hekke maak dit baie veilig en gerieflik, rustige area. Eienares baie vriendelik en gaaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo A
Besigheidsreis

Vriendelike mense. Skoon en netjies!

Kort net hier en daar 'n bietjie aandag. Die swembad was groen, en een of twee ander dinge. Maar steeds baie lekker, mooi en veilig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brebnerweg 47, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd059468327c71dd1bb57dc10893f5421d5b83f0998241130e5bd31e070a49839334700a70d110125739b16c5c2d34b90e3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 47 Brebner Road Westdene 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.099273360451 26.20729304418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem