Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geco B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erasmusstraat 14, Ladybrand, 9745, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Geco B&B is 'n gastehuis in Ladybrand wat ideaal is vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagplek op pad na Lesotho en ander bestemmings.

Verblyf by Geco B&B word gebied in 4 smaakvol versierde kamers. Elke kamer het 'n privaat ingang en is ingerig met 1 of 2 enkelbeddens, 'n dubbel- of 'n koninggrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer. Ander geriewe in die kamers sluit gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Ontbyt en aandete kan teen ekstra koste voorsien word. Die gastehuis bied ook gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad. Vir sakereisigers is daar 'n konferensiekamer met plek vir 10 afgevaardigdes. Intieme funksies of vergaderings kan gereël word en word in die vermaakarea van die gastehuis gehou.

Veilige parkeerplek agter afstandbeheerde hekke is beskikbaar vir voertuie. Geco B&B is naby 'n paar winkels en restaurante in die dorp.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 11 resensies vir Geco B&B
Netheid
4.5/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Erasmusstraat 14, Ladybrand, 9745, Vrystaat
  • Gaste dink Geco B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erasmusstraat 14, Ladybrand, 9745, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiNTA3NmRiLThiZmYtNGM1Yi04MTMxLTcxMjE1ZTc0OGJlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 14 Erasmus Street Ladybrand 9745 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.198991 27.457068