Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gecko Inn

Gastehuis
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 2 Nov 2023 tot 31 Des 2024.

  • Kapasiteit: 94 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bottlebrushbend 48, Veldenvlei, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 620 R1 458 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gecko Inn is in die stad Umhlathuze, Richardsbaai, in die hartjie van KwaZulu-Natal geleë en bied toegang tot van die mees gesogte wildparke, wild-lodges en natuurbewaringsgebiede in KZN.

Verblyf is beskikbaar in 5 luukse kamers met dubbelbeddens, 4 Executive Kamers, 29 Luukse Kamers met koninggrootte-beddens, 2 Gastehuis-eenhede geskik vir 6 gaste elk en die Wittebrood-suite. Al die kamers het 'n privaat ingang, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en en suite-badkamers. Die selfsorg-kamers het 'n stoof, mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe. Executive-kamers is ruim en toegerus is vir semi-selfsorg.

Richardsbaai het uitstekende ontspanningsgeriewe en besoekers kan kunsgalerye, visvang, die strand, voëlkyk, branderplankry, swem, kanovaart en 'n paar wonderlike ritte in en om Richardsbaai geniet. Ons is minder as 1 km vanaf die grootste privaat Netcare-hospitaal in Zululand en die nuwe kankerbehandelingsfasiliteit.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Portier
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir Gecko Inn
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Bottlebrushbend 48, Veldenvlei, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Gecko Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 620
R1 620 R1 458
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 620
R1 620 R1 458
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 94 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bottlebrushbend 48, Veldenvlei, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlMDc0NjMyLTZiYjUtNDgxMy1hMmFhLTdiZDRjZDVlYzc1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 620 nouVanaf R1 458 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 48 Bottlebrushbend Veldenvlei 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.741193 32.057494