Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gecko Inn

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir Gecko Inn
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Deon V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V
Besigheidsreis

Netjies en alles wat jy nodig het daar.

Sal verseker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gecko Inn se terugvoer

Goeie dag Deon,

Baie dankie vir die terugvoering, ons is baie bly om te sien dat julle dit by ons geniet het.

Ons sien baie daarna uit om julle weer terug te verwelkom.

Gecko Inn
Eddy J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Eddy J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Maar nie Saterdaeaande nie. Moet sê dit was Valentynsnaweek.

Dis 'n nes van drank en halfkaal vrouens in die swembaddens. Sondag word wakker van 'n gedoef reg voor my deur, toe ek my deur oopmaak is 'n party reg voor my deur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam en verfrissend.

Om dit uitstekend te maak sou ek graag 'n vashoupyp in die stort wou hê. Dit sou baie behulpsaam gewees het vir ouer mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Natasha S
Saam met vriende

Gerieflik en ruim.

Ons was nie gelukkig met die netheid nie. Die asblik was oorvol met leë bottels en daar het vullissakke rondgestaan. Die swembad het koppies in gehad en die afdroogvadoeke was vuil. Die aircon se remote batterye was ook pap. Ons het geskakel oor alles en daar is niks aan gedoen nie. Baie swak diens gewees maar die plek is modern en oulik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivan L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig plek. Personeel baie vriendelik.

Plekkie was pragtig en baie skoon. Ontbyt is groot waarde vir jou geld ons verblyf was net te kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gecko Inn se terugvoer

Geagte Ivan
Baie dankie vir die wonderlike terug voer.
Ons waardeer dit opreg om van ons gaste te hoor.
Dit maak ons so bly om te weet julle het julle tyd by ons geniet!
Ons hoop om julle weer binnekort terug te verwelkom.
Groetnis
Gecko Inn

Gecko Inn
Natasha S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Ek wil net vra dat hulle asb. gedurende die nag 'n plan maak met die stoepligte aangesien dit bo die gordyn inskyn en mens sukkel om te slaap want dit lyk die heeltyd asof dag is. Baie dankie dit was lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gecko Inn se terugvoer

Geagte Natasha
Baie dankie vir die terugvoer en pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg.
Ons is bly om te hoor dat julle die kuier tog geniet het.
Dankie vir die kommentaar rakende die stoepligte. Die insette beteken vir ons baie.
Dit is so deurgegee aan die bestuur en ons sal daarna kyk.
Ons hoop tog dat julle weer binnekort by ons sal kom kuier.
Groetnis
Gecko Inn Gastehuis

Gecko Inn
Ina P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Daar is 'n restaurant wat help as mens laat en moeg aankom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa W
Besigheidsreis

Spacious, clean and good food.

Gecko Inn is spacious. The rooms are clean and well maintained. There is a restaurant on site and food can be ordered late at night even. There were even some vegetarian options.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R
Besigheidsreis

Die verblyf was fine vir 'n besigheidstrip. Yolande by die inn het moeite gedoen.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica B
Besigheidsreis

Dit was 'n wonderlike ervaring, ek sal beslis weer daar bly!

Ek was vriendelik verras gewees toe ek daar gekom het. Die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. My kamer was skoon en het meer as genoeg spasie gehad. Ek't nie besef dat mens aandete daar kon eet nie maar sal beslis in die toekoms daarvan gebruik maak. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gecko Inn se terugvoer

Baie dankie vir u besoek en ondersteuning!
Sien volgende keer!

Gecko Inn
Chantelle S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf en heerlike kos!

Kamer was skoon en netjies. Restaurant se kos was heerlik. Ontvangsdame was baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Sal vir seker weer hier bly en aanbeveel vir al my vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneli N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneli N
Gesin met tieners

Veilig, vriendelik en gerieflik.

Baie tegemoetkomende personeel wat ons bejaarde mede reisiger gemaklik en veilig laat voel het. Die kamers is ruim, luuks en gereiflik. Die klein swembadjies is 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gecko Inn se terugvoer

Good afternoon Anneli

Thank you for your lovely review, we are happy that you enjoyed your stay with us.

Warm regards
Gecko Inn

Gecko Inn
Riaan V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Enkelreisiger

Heerlik.

Het my verblyf baie geniet, die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Sal dit aanbeveel vir enige een wat daar sou wou bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonel S - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonel S
Gesin met klein kinders

Lekke!

Ek beveel Gecko Inn vir enigeen aan wat gemak verkies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kon ander gaste deur die nag hoor en dit was steurend.

Hoewel als baie netjies en skoon was, kon mens die ander gaste deur die nag hoor praat wat steurend was. Die aandete van die spyskaart het lank gevat om voor te berei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 620
R1 620 R1 458
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 620
R1 620 R1 458
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 620
R1 620 R1 458
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 94 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bottlebrushbend 48, Veldenvlei, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlMDc0NjMyLTZiYjUtNDgxMy1hMmFhLTdiZDRjZDVlYzc1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 620 nouVanaf R1 458 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 48 Bottlebrushbend Veldenvlei 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.741193 32.057494