LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gastekamer op Joubert | LekkeSlaap
+17

Gastekamer op Joubert

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 8, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Gastekamer op Joubert in Piet Retief bied gerieflike verblyf vir 'n sakereisiger, 'n paartjie of 'n klein gesin.

Die moderne oopplan-eenheid maak van sonkrag gebruik en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. 'n Slaapbank is vir 'n kind beskikbaar en 'n enkelmatras kan op versoek vir 'n tweede kind voorsien word.

Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met USB-koppelpunte en internettoegang vir stroom, sowel as gratis WiFi.

Veilige parkeerplek word voorsien, en braaigeriewe en ontbyt is op versoek beskikbaar.

Gastekamer op Joubert is 1 km vanaf die Mfula-winkelsentrum met verskeie winkels en restaurante. Piet Retief bied voëlkyk- en visvanggeleenthede, gholf en verskeie staproetes vir gaste om te verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Gastekamer op Joubert sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKindermatras vir 1
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Gastekamer op Joubert
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Joubertstraat 8, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Gaste dink Gastekamer op Joubert het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 8, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2412a023fa8ea3fc573dc0988bc2e90f2fac3ba75b9deb862a4faf7b6722c5145fc2d3910b8bced10528c8730f0084880b7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag(plek vir 2) 1 5 1 5 8 Joubert Street Piet Retief 2380 Mpumalanga 086 999 0018 13:00-21:00 10:00 -27.002230667374 30.79898257551
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!