Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Frontier River Resort

Tentekamp

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Stephnie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir Frontier River Resort
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ben F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir oornag vir grenskruising.

Ideale oornagfasiliteit om RSA/Namibië grens te kruis indien jy ver afstande reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theuna D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuna D

Beste blyplek van ons vakansie! Beste maaltyd!

Ons het aandete bespreek want daar is nie 'n a la carte restaurant op site nie, heerlike kos met GF- en DF-opsies waarvoor daar spesiaal voorsiening gemaak is, baie dankie! Tente is groot en luuks en gerieflik en silwerskoon met warm storte met 'n pragtige uitsig. Was 'n perfekte oornagplek op pad Namibië toe, baie spyt dat ons nie ten minste twee nagte geboek het nie. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike oorstop!

Die verblyf van Frontier River Lodge was puik. Dirk en Steph het ons baie tuis en welkom kom laat voel. Die etes is heerlik en kwaliteit! Die geriewe is baie netjies en sal beslis weer hier stop! As jy op soek is na 'n oorslaap tussen RSA en Namibië, baie naby aan die grenspos, kan ons beslis hierdie plek aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonard D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard D
Saam met vriende

Lekker verrassing.

Beter as verwag. Baie gerieflik naby aan die grenspos. Maaltye was voortreflik en die gasheer en gasvrou het uit hul pad gegaan om ons te verwelkom en tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Murray P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Murray P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overnight stay en route to Namibia.

We had a very relaxing stay in one of the tents overlooking the Orange River. The next morning we were treated to a lovely breakfast, while appreciating a beautiful sunrise, by the hosts and their adorable son. All and all a great experience after a full day of travelling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henriehetti L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriehetti L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome trip gewees.

Het 'n wegbreek geneem vir ons 25ste huweliksherdenking en dit was baie spesiaal. Baie netjies en skoon, smaaklike kos. Dirk en Stephanie was ongelooflike gashere en het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer. Puik diens. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette C
Saam met vriende

Ek sal die Frontier River Resort beslis aanbeveel.

Die Frontier River Resort is uitstekend geleë, net 'n paar kilometer vanaf die grenspos. Aandete en ontbyt was heerlik en met groot sorg voorberei! Baie dankie Frontier River Resort, julle is uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ervaring.

Goeie kommunikasie en goeie ontvangs met aankoms. Baie vriendelike en hulpvaardige eienaars. Pragtige uitsig oor die Oranjerivier met Noordoewer aan die oorkant. Gerieflik blyplek en lekker glamping-ervaring. Kon lekker in die swembad afkoel. Omdat ons altyd 'n vreeslike pakkaas saamry was die stap en dra na ons blyplek nogal 'n entjie, maar a.g.v. die mooi uitleg kan dit nie anders nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis nou 'n lekker uitspan-plekkie.

Mooi in die middel tussen Kaapstad en Windhoek, en dus perfek om daar te rus en volgende dag die grens aan te pak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig en baie gasvry.

Pratige uitsig. Baie lekker geslaap. Dirk en Stephanie is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo E
Gesin met tieners

Goeie nagrus, fantastiese kos!

Verblyf is skoon en netjies. Kos was wonderlik lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Frontier River Resort se terugvoer

Thank you Theo. Hope to see you and the family again soon. Safe Travels. Frontier River Resort

Frontier River Resort
Leske V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leske V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unieke verblyf langs die Oranjerivier.

Die eienaars is baie vriendelik. Ons het heerlike maaltyd gehad. Die eenhede het alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kenneth B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kenneth B
Gesin met tieners

Fantastiese plek en ervaring.

Hierdie is fantastiese ervaring met skoon en luukse tente. Dankie vir die lekker ervaring en die skoon tente. Sal dit beslis weer gebruik en aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha V
Gesin met klein kinders

Lovely tented camp with great views of the Orange Rivier.

Well equipped tented camp close to the Noordoewer Namibia border post.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celine V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celine V
Gesin met klein kinders

Wow dit was nou 'n lekker kuier.

Wat 'n pragtige plek en Christine en haar gesin gaan uit hul pad om alles so aangenaam moontlik te maak. Ons sal beslis weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Frontier River Resort se terugvoer

Baie dankie Celine, ons is so bevooreg om sulke wonderlike gaste te kry soos julle en wil he, al ons gaste moet tuis voel hier by Frontier. Julle is altyd baie baie welkom!!

Frontier River Resort
Annerienne F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerienne F
Gesin met tieners

Die beste!

Twee wonderlike, gasvrye mense wat ons ontvang het. Wat 'n lieflike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye atmosfeer.

Skoon, netjies, net 'n plesier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Douwalt D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Douwalt D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely.

The view is awesome! You hear the water and birds early in the morning. Laying on the bed you can see the sun rise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quinn C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinn C
Saam met vriende

Vriendelik, professioneel en ’n fantastiese uitsig.

Baie vriendelik en hulpvaardig - chalets en kombuisgeriewe is perfek. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonard V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Leonard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag stop op pad terug vanaf Namibië.

Ons is baie vriendelik ontvang. Kamer baie skoon en netjies. Ons was egter teleurgesteld in die misleidende foto's wat onder "kamer" vertoon word. Dit laat dit voorkom asof die braaigeriewe privaat is, maar dis egter algemene geriewe wat gedeel word met ander gaste. Gelukkig was ons alleen daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne, rustig en battery-laai-kuier.

Baie mooi en netjiese plekkie, met 'n mooi uitsig oor die rivier en Namibia. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Voel sommer tuis by Frontier River Resort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Frontier River Resort se terugvoer

Ons gaste arriveer as gaste en verlaat soos familie, dit was so lekker om julle hier te he, kom kuier weer gerus.

Frontier River Resort
Heidi K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi K
Gesin met klein kinders

Stunning place! Will definitely recommend!

Awesome place and very friendly people!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri O - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf op die oewer van die rivier by die Vioolsdrift se grenspos.

Die verblyf is uitstekend gelee by Vioolsdrift se grenspos. Die tente is uiters gerieflik ingerig met n pragtige uitsig op die rivier en Namibie. Die eienaars is baie gasvry en voel soos familie na net een nag se oorslaap. Ons sal beslis weer daar gaan oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Frontier River Resort se terugvoer

Ons gaste kom altyd eerste en wil net die beste vir julle he, baie dankie.

Frontier River Resort
Piet & Erica B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet & Erica B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous hosts, excellent location.

Graham and Christine were gracious hosts, very friendly and informative. We virtually had the place to ourselves! We will definitely be back for another canoe trip down the Gariep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Frontier River Resort se terugvoer

We look forward to hosting you again, this time with a river trip, you're always welcome!!

Frontier River Resort
Michael M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michael M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed a very comfortable stay at the Frontier River Resort.

Everything was very fine except we thought it relatively expensive and the distance to carry our bags from the car and back is too far.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Frontier River Resort se terugvoer

Good day Michael

Thank you for your feedback, and with your stay of 2 nights at Frontier, I am sure that you saw the ground elevation is too steep for any vehicles to park at the chalets, so, therefore, we have a central parking area. The furthest chalet is a mere 75m from the carpark. We do however appreciate all feedback.

Frontier River Resort
Josey D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josey D
Saam met eggenoot / lewensmaat

So rustig!

Baie goed ingerig! Alles wat jy nodig het is daar! Heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Frontier River Resort se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is so belangrik vir ons dat ons gaste 'n aangename tyd het by ons.

Frontier River Resort
Onno Z - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Onno Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly resort at an exceptional spot.

It helps a lot that the owners have very good suggestions about what to do around the resort, lying as it does at some distance from the Oranjerivier. The 22 km along the river and the farms to the Regtersvelt are great. Accommodation is good and the owners very helpful and social in many ways.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Frontier River Resort se terugvoer

As a result of being so remotely situated, it is important that our guests enjoy their stay, however short or long and know that they are welcomed like freinds at our Lodge.

Frontier River Resort
Mariette S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S
Gesin met klein kinders

Pragtige, skoon plek met al die fasiliteite wat jy kan nodig hê. Vriendelike en behulpsame eienaars.

Ons het baie lekker gebly. Die plek is pragtig en die ligging is goed. Die mense was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Frontier River Resort se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde, dit is belangrik dat ons gaste hier by ons, tuis voel.

Frontier River Resort
Danie V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Puik mense maak die verblyf wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geniet.

Dit was lekker om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en skoon verblyf.

Dit was 'n baie aangename kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alicia W

Staying was absolute bliss.

Visiting your resort was the perfect start of a fantastic holiday! We enjoyed everything you offered and we loved the relaxing vibe you give off. Thank you for making it so homely as well!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Frontier River Resort se terugvoer

We are really thrilled that Frontier was able to give you a wonderful start to your holiday and that you enjoyed your stay here with us.

Frontier River Resort
Jeandré R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandré R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Do yourself a favour! Awesome spot with incredibly welcoming hosts!

See the ratings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Frontier River Resort se terugvoer

So incredibly glad you enjoyed your stay, it is important, that our guests are happy!

Frontier River Resort
Horst K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Horst K
Saam met vriende

Excellent: river views, silence and no truck noise from afar.

Just the right place! I'll stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Frontier River Resort se terugvoer

Thank you for your review, it means alot to us that our guests are happy and go away feeling that they had a great stay, even if it was just a one nighter.

Frontier River Resort
Azania S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Azania S
Gesin met tieners

Baie geniet en ontspanne. Kamer is netjies, omgewing is pragtig.

Die perfekte oornagstop op pad Namibia toe. Kamers was 'n mooi verrassing. Als is mooi skoon en netjies. Ons kon lekker eie braai hou die aand. Cicile en haar man is baie gasvry en vriendelik. Hulle het ook 'n roei op die rivier vir ons gereël op die laaste dag. Baie dankie. Ons sien julle weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Frontier River Resort se terugvoer

Hallo Azania, baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons waardeer dit opreg. Vir ons is dit belangrik dat ons gaste altyd tuis voel en welkom.
Groete
Christine

Frontier River Resort
Engela M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Engela M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beveel Frontier beslis aan.

Hartlike, vriendelike en hulpvaardige ontvangs in goed toegeruste, luukse tent met pragtige groot badkamer en ontspanningsarea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Frontier River Resort se terugvoer

Baie baie dankie Engela vir die mooi terugvoering, dit beteken baie vir ons.
Dit is vir ons baie belangrik, dat ons gaste altyd tuis voel, hier by Frontier.

Frontier River Resort
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kotzeshoop-pad, Vioolsdrift, 8246, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21baa84caf33790ea0e084bc4f27a319e0fe7f3b49fb3e93b1a43835fec3811398eda8f2bea6c3d79e7ef38ad8432da802d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 Kotzeshoop Road Vioolsdrift 8246 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -28.724418926231 17.605793475987
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem