LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Foxy Crocodile Bush Retreat | LekkeSlaap
+197

Foxy Crocodile Bush Retreat

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Bush Retreat Standaardkothuis
Selfsorg.
Foxy Luukse Woonstel
Selfsorg.
Crocodile Luukse Woonstel
Selfsorg.
Retreat Luukse Woonstel
Selfsorg.
Tshukudu Lodge
Selfsorg.
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 26 Nov 2021 tot 31 Jan 2022.

LekkePlus Afslag 20% af

Kry 20% af as deel van LekkeSlaap se lojaliteitsprogram. Hierdie aanbod is altyd geldig. Hierdie spesiale aanbieding is slegs vir LekkePlus-lede beskikbaar.

Huisreëls

Besprekings en reëlings na die Krugerwildtuin kan teen 'n vaste administasiefooi gedoen word.
Geen kinders onder 18 jaar.
Foxy Crocodile het die enigste luukse, oop safarivoertuig met verhitte sitplekke vir koue dae en waaiers vir warm dae, USB-koppelpunte, kamerasakke, 'n koelerboks en plek 6 gaste per rit. Gaste moet vooraf bespreek.
Foxy Crocodile Bush Retreat is ingerig vir sosiale distansiëring en volgens Covid19-protokolle met alle woonstelle wat apart en privaat van mekaar is. Alle eetplekke en spyseniering is privaat by elke woonstel.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 995
R1 995 R1 596
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 995
R1 995 R1 596
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 995
R1 995 R1 596
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeiweg 4401, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bf2c24b64b500276167ed86240b9443b0194d1d75c0648871ed1bf8f20ad0525676dcee9a21c353b6134cfb5196a5d5472d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 995, nou Vanaf R1 596  per nag(plek vir 2) 25 5 1 5 4401 Seekoei Road Marloth Park 1320 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.358901 31.809839
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!