Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Foxy Crocodile Bush Retreat

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mark & Gail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 31 resensies vir Foxy Crocodile Bush Retreat
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Wian B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romantiese wegbreek in 'n volledig toegeruste, luukse woonstel.

Foxy Crocodile Bush Retreat is 'n wonderlike bestemming in Marlothpark. Die eienaars doen ekstra moeite om jou verblyf spesiaal te maak. Die kamer was luuks en netjies met 'n warm tuiste gevoel. Sal vir seker hul aanbeveel vir paartjies wat wil wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Foxy Crocodile Bush Retreat se terugvoer

Thank you Wian.
Your kind and generous review means so much.
Thank you for being so fantastic.
Best,
Mark and Gail

Foxy Crocodile Bush Retreat
Carmen M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen M

Mark en Gail is besonderse natuurmense en is duidelik in die uitleg van Foxy Crocodile Bush Retreat.

Ongeag die koue het die kaggelvuur ons besoek gesellig en warm gemaak. Die stilte by die rivier is aanbevele vir enige natuurliefhebber wat net die boslewe wil inasem en vergeet van als.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Foxy Crocodile Bush Retreat se terugvoer

Hi Carmen
For all that the staff did for you, went above and beyond, this is disappointing.
Location - Would have liked more info.
We gave you the best service, a great rate, so this is upsetting.

Foxy Crocodile Bush Retreat
Brett B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brett B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful accommodation in a great location.

Accommodation is very nicely laid out with lot's of indoor/outdoor options for relaxing. Lovely braai area with pool which, despite looking very enticing, we could not use as it was unfortunately too cold. Setting next to the Crocodile River means nice leisurely walks along the fence looking into the Kruger with nice game viewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Foxy Crocodile Bush Retreat se terugvoer

Thank you so much Brett. It was lovely to host you.
Best regards, Mark and Gail.

Foxy Crocodile Bush Retreat
Ruchelle M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruchelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, wow, wow!

What an amazing experience it was staying at Foxy. The owners truly make it their life's mission to look after and accommodate their customers. They have put their everything into the smallest of details to ensure that you have the best rested vacation, from the smallest of details to the biggest things, it just flows. It was truly a treat to visit Foxy and I would highly recommend it to everyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Foxy Crocodile Bush Retreat se terugvoer

Thank you so much!
We are so grateful for your kind and generous review.
Thank you for being such fantastic guests.
We are so happy that you loved your stay.

Foxy Crocodile Bush Retreat
Janco B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vreedsaam.

Dis mooi skoon, al die geriewe wat mens wil hê in een plek en die safari is 'n moet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Dit was regtig die beste plek wat ons nog gebly het in Marloth. Dis reg langs die rivier en ons kon ook leeus in die aande hoor brul. Hulle hou die plek mooi skoon en netjies. Sal beslis weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste ervaring!

Gail die eienaar is baie behulpsaam, vriendelik en alles was in orde toe ons daar kom. Plek is netjies, skoon en die werkers daar is vriendelik en baie behuplsaam. Mooi uitsig oor die krokodilrivier, mooiste sonsondergang! Dit was 'n heerlelike ervaring, ek sal beslis weer daar bespreek en beveel hoogs die plek aan ander vir 'n besonderse wegbreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Foxy Crocodile Bush Retreat se terugvoer

Thank you so much Amanda.
Your kindness is so appreciated.
Thank you for being such wonderful guests.

Foxy Crocodile Bush Retreat
Andries M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en gemaklik.

Uitstekend geleë 30 m van die Krugerwildtuin-grensdraad, waar jy die diere kan hoor as hulle brul of trompetter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unforgettable and most amazing stay ever!

We’ve been to Marloth Park many times before. We have stayed in amazing places, and some not so nice. Many times, we wondered if we’ll ever discover the Jewel of Marloth, and this time we;ve definitely done just that. Anybody reading this: please make this part of your experience too. Our gracious hosts, Gail and Mark, went out of their way to make our stay unforgettable and very amazing. The rooms are spacious, clean and very comfortable. The staff were most helpful and friendly. This is definitely the best accommodation in Marloth if you just want to relax, be one with the bush and animals and let your soul rest. Absolutely the Jewel of Marloth.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jako W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jako W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service and comfortable sta.

Great place to stay within Marloth Park. Cleaned daily. Great service. Small touches like someone coming to light the lamps when it gets dark and a braai packed and ready for the evening made it a great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peetra V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peetra V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf wat alle verwagtinge oortref het!

Gail en Mark het dit vervolmaak! Ons het heerlik uitgerus in die bos met die mooiste uitsig op Kruger Nasionale Park! Het baie wild gesien, heerlik afgekoel in ons eie swembadjie, heerlik gekuier op die stoepe, heerlik gebraai in ons eie boma. As die hitte te veel was het ons heerlik ontspan in die gerieflike eenheid met lugversorging! Alles was daar wat jy benodig. Buitestort was heerlik! Ons was doen met die heerlikste Kersete! Gail en Mark is wonderlike mense en het uit hul pad gegaan om ons verblyf so gerieflik moontlik te maak. Eenheid was elke dag skoongemaak deur vriendelike personnel! Sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Foxy Crocodile Bush Retreat se terugvoer

Thank you so much Peetra.
We were so privileged to have you as a guest.
Thank you for your kindness.
We are thrilled that you will be back.
Best, Mark and Gail

Foxy Crocodile Bush Retreat
Nardus C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nardus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Dis een van die beste plekke waar ons nog was. Gail en Mark doen soveel moeite om seker te maak dat alles is net soos jy dit wil hê. Sal enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Foxy Crocodile Bush Retreat se terugvoer

Dear Nardus,

Thank you so much for your kind and generous review. It was such a joy hosting you both.

We hope that you will visit again.

Best wishes,
Mark and Gail

Foxy Crocodile Bush Retreat
Sander B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sander B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay, very kind hosts and nice location (close too Kruger).

Mark and Gail provided and helped us in everything we needed for a great honeymoon stay near Kruger. We've stayed with them for a week and had the luxury to stay in all 3 cottages, all having their own charm. The Bush Retreat Standard Cottage is the most private, with a small pool where the animals visit, with a nice couch outside which we used all the time; for all the naps. It has a outside kitchen and a spot to braai, where Mark will come every night to put on the fire. It's the smallest cottage of the three, but because of that, very cosy. The Crocodile Luxury Apartment has a nice bath which we gladly used, and an inside and outside shower. This cottage is the biggest, the same goes for outside and as an extra this cottage has a hammock next to the pool. From the patio you can see a nice stream which Mark made himself. The Foxy Luxury Apartment also has a big bath and a shower inside and outside. It has a cosy patio with white curtains to block the sun in the afternoon and give you some extra privacy. It has a very nice coffee machine, which we bought at home after (Nespresso). The inside and outside kitchen are filled with all the necessary cooking utensils. We loved the king-size bed and slept like roses. Mark helped us to book a guided tour in Kruger by ex-ranger Jan, good first experience in the Kruger Park. Mark and Gail were very kind and told us all the things we needed to know. They are very helpful and fully focused on making your stay as comfortable as possible. It was possible to borrow 2 bikes to cycle around Marloth Park and Mark and Gail gave us a very good recommendation to eat (Amazing River View). At the end of our stay Mark was transforming the cold outside pools to heated water pools. Mark is always busy improving the Foxy Crocodile Bush Retreat and is doing, as far as we could see, a good job at it! We definitely recommend other people to book a stay with these incredibly kind people. Mark and Gail, thank you for a great South African experience. We enjoyed everything about our stay. The luxury, the cottage, the animals, the late night conversations and hopefully we will be back to enjoy this all again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Foxy Crocodile Bush Retreat se terugvoer

Thank you so much Sander for your wonderful and detailed review.

We hugely appreciate it. Thank you for being such fantastic guests. It was an honor and joy hosting you for your special occasion.

It was so wonderful to see you enjoying your bush experience.

We hope to have you return in the future.

Best wishes,

Mark and Gail

Foxy Crocodile Bush Retreat
Pc H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pc H
Gesin met klein kinders

Relaxation at its best.

Thank you Mark and Gail the weekend was absolutely great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Penelope V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Penelope V
Besigheidsreis

Een van die beste verblyf-opsies in Marloth.

Eenhede is netjies en smaakvol. Gasheer en -vrou was baie vriendelik en ons met versnapperinge verwelkom. Dankie Mark en Gail. Hierdie sal definitief ons eerste opsie wees in Marloth wanneer ons die omgewing weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Baie lekker stil en privaat, het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aj G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aj G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable break.

Mark and Gail as hosts were very accommodating, the unit is very spacious and well equipped. They were on hand to greet us despite arriving earlier than we said we would as well as greeting us on departure. It has a two plate cooker, microwave and standard sized fridge freezer. The bath is huge and the indoor and outdoor showers were awesome. The king size bed was also a win. There is a Nespresso machine there so take some capsules with.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Foxy Crocodile Bush Retreat se terugvoer

Thank you for your lovely review Aj.

Foxy Crocodile Bush Retreat
Johan V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Foxy Crocodile Bush Retreat is die beste plek vir 'n wegbreek.

Waarde vir geld! Mark en Gail laat mens tuis voel vandat jy daar stop tot die dag wat jy weer ry. Ons gaan vir seker weer daar 'n draai maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Foxy Crocodile Bush Retreat se terugvoer

Thank you so much for your generous review and for being such awesome guests, Johan. It was fantastic having you both stay and we are thrilled to see that you will be visiting again.

Foxy Crocodile Bush Retreat
Adriaan S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie lekker gekuier, mens laat tuis voel, baie mooi plek. Dis skoon en netjies, definitief weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Foxy Crocodile Bush Retreat se terugvoer

Dear Adriaan,

Thank you for your lovely review and for being such wonderful guests. We are so grateful and pleased that you will be visiting again.

Best wishes,
Mark and Gail

Foxy Crocodile Bush Retreat
Nols M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nols M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was uitstekend, niks fout met die verblyf, sal dit aanbeveel vir familie en vriende.

Gai en Mark laat mens sommer dadelik tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Foxy Crocodile Bush Retreat se terugvoer

Thank you Nols for your great review. We are so pleased that you enjoyed your stay and hope to have you stay in our piece of paradise again. Thank you for being such wonderful guests.

Foxy Crocodile Bush Retreat
Trevor B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome venue, people and very relaxing.

Words cannot explain. The proof of the pudding is in the eating. Please go and see for yourself.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome venue, mense en baie ontspannend.

Woorde kan nie verduidelik nie. Jy sal eers weet as jy self daar was, so gaan kyk asseblief vir jouself.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Foxy Crocodile Bush Retreat se terugvoer

Dear Trevor,

Thank you for your delicious, I and divine review. It was such a "treat" to host you and Ursula.

Foxy Crocodile Bush Retreat
Louis S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras met die kwaliteit verblyf.

Alles en nog meer wat jy nodig het in die bos. Heerlike verblyf met die nodige styl. Perfek geleë vir oggend of laat middag stappies. Regte plek as jy wil ontspan. Sal dit aanbeveel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Foxy Crocodile Bush Retreat se terugvoer

Thank you Louis for your lovely review.
It was such a pleasure hosting you, we so hope to have you visit again.

Foxy Crocodile Bush Retreat
Johann B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike eienaars wat regtig uit hulle pad gaan om vir jou die beste tyd te bied.

Aankoms was so lekker om die mense te ontmoet en ons het dadelik tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Foxy Crocodile Bush Retreat se terugvoer

Thank you so much for your kind review, Johann. It was such a pleasure hosting you and your partner. Thank you for being such divine guests.

Best wishes,
Gail

Foxy Crocodile Bush Retreat
Sonja G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja G
Gesin met tieners

Excellent apartments.

Beautiful place, very neat and clean with really helpful and kind owners. Mark and Gail go out of their way to make your stay pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Foxy Crocodile Bush Retreat se terugvoer

Dear Sonja,

Thank you for your lovely review. Having awesome guests like you all made it so easy to go out of our way.

Best regards,
Gail

Foxy Crocodile Bush Retreat
Johnny M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreek in die bos. Baie Romanties.

Ons was op ons 30ste wittebrood gewees. Mark en Gail het dit baie spesiaal gemaak vir ons. Hul plek is lans die Krokodilrivier geleë, waarde vir jou geld. Daar is baie wild dag en nag. Die oopplan-huise het als wat jy nodig het. Jy moet net kos en drinkgoed wat. Die drankie en snacks wat jy kry met jou aankoms is asemrowend. Ons sal hul vir seker aanbeveel vir 'n romantiese wegbreek en om te rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Foxy Crocodile Bush Retreat se terugvoer

Thank you Johnny for the lovely review. We were so pleased that you enjoyed your 30th anniversary at our retreat. Thank you for being such lovely guests.

Foxy Crocodile Bush Retreat
Alwyn P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige bosveldvakansie tussen die diere en natuur, in 'n baie lang tyd gehad.

Mark en Gail is 2 aangename mense en het uit hulle pad gegaan om my verblyf vir my 40ste huweliksherdenking so aangenaam as moontlik te maak. Hulle gasvryheid is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Foxy Crocodile Bush Retreat se terugvoer

Thank you, Alwyn for the lovely review and for being wonderful guests. We were so honoured to have you celebrate your 40th anniversary at our retreat. Best, Mark and Gail.

Foxy Crocodile Bush Retreat
Nicolien E - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolien E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie aangename verblyf! Beveel dit vir seker aan! Sal weer daar gaan oorbly.

Lekker bederf en mooi na gekyk! Is baie vriendelik ontvang en baie welkom laat voel. Wat 'n aangename plek om te gaan onstpan! Diere wat reg op die stoep kom groet terwyl 'n mens 'n oggend koffie geniet. Wat meer kan 'n mens vra? Dankie, julle was stunning!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Foxy Crocodile Bush Retreat se terugvoer

Thank you Nicolien for the wonderful review. We are so glad that you enjoyed your stay. Thank you for being great guests. We hope to have you visit again.

Best,
Gail and Mark

Foxy Crocodile Bush Retreat
Hans S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy, romantic and quiet.

We felt special and very welcome and enjoyed the small personal touch of a welcome drink, snacks and bottle of wine. We loved the interior and exterior features of the retreat.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Knus, romanties en stil.

Ons het spesiaal gevoel en baie welkom en ons het die tikkie persoonlike diens, die welkomdrankie, happies en bottel wyn, baie geniet. Ons was mal oor die interieur en die buitekant van hierdie toevlugsoord.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Foxy Crocodile Bush Retreat se terugvoer

Sumarie & Thys
Was great to have the African adventurers with us,
Thank you for the wonderful and creative note you left us on the door (Its still there)
Have blast on your next adventure and we hope to see you soon
All the best
Mark & Gail

Foxy Crocodile Bush Retreat
Dolf P - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dolf P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer oorbly! Baie lekker.

Warm ontvangs, woning baie netjies en skoon. Word aanbeveel vir rustige naweek ontspanning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Foxy Crocodile Bush Retreat se terugvoer

Thank you, Dolf. We are glad you got to relax and hope to welcome you again in the near future.

Foxy Crocodile Bush Retreat
Martin D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte romantiese wegbreek in die bos!

Ons was op ons wittebrood gewees en Mark en Gail het dit baie spesiaal vir ons gemaak. Klein details waar hulle die ekstra myl geloop het om dit vir ons 'n onvergeetlike ondervinding te maak. Ons kon braai en vir onsself lekker kos maak en die vriendelike werkers het vir ons skoon gemaak sodat ons die vakansie meer kan geniet. Perfek geleë langs die Krokodilrivier en baie goeie waarde vir geld! Daar is wild dag en nag om die huis. Klein swembad vir die warm dae, lekker stoep, groot bed, groot bad, binne- en buite-stort, oopplan-huis, baie plugs en klomp ander goed wat dit die moeite werd maak. Mark het al baie getravel en weet wat mens nodig het en watse luukshede bring net daai ekstra glimlag. Sal vir seker weer wil gaan besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Foxy Crocodile Bush Retreat se terugvoer

Thank you both so much for being such wonderful guests. What a lovely couple you make. We look forward to your next visit to Foxy Crocodile Bush Retreat and wish you tons of joy in your new chapter.

Foxy Crocodile Bush Retreat
Melanie K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best vacation so far!

Best service, best view, definitely the most amazing holiday so far with my love. Private swimming pool and fire place. Will definitely suggest this vacation home to anyone!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Beste vakansie sover!

Beste diens, beste uitsig, definitief die amazingste vakansie sover saam met my lief. Privaat swembad en kaggel. Highly recommended.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Foxy Crocodile Bush Retreat se terugvoer

Thank you Melanie.
We so enjoyed your company and we can't wait for you both to visit again - hopefully very soon.

Foxy Crocodile Bush Retreat
Vanaf R3 699
R3 699 R2 959
per nag (plek vir 2)
Vanaf R3 699
R3 699 R2 959
per nag (plek vir 2)
Vanaf R3 699
R3 699 R2 959
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeiweg 4401, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d3c8dfbd078e797582be6c5da32af1c4459fc8b9a1d2d1b6b7f896e800633a136759b7a12380b79235fdb48bfaaad40f4aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 699 nouVanaf R2 959 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 4401 Seekoei Road Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.358901 31.809839
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem