LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Foxy Crocodile Bush Retreat | LekkeSlaap
+197

Foxy Crocodile Bush Retreat

Bush Retreat Standaardkothuis
Vanaf R1 995
R1 995 R1 596
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Bush Retreat Standaardkothuis het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, asook 'n buitestort. Die kombuis is met basiese geriewe toegerus en daar is 'n eetarea, sitarea en 'n TV met Netflix in hierdie eenheid. Die eenheid het ook 'n stoep met 'n privaat swembadjie en 'n privaat bomabraai-area.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Besprekings en reëlings na die Krugerwildtuin kan teen 'n vaste administasiefooi gedoen word. Geen kinders onder 18 jaar. Foxy Crocodile het die enigste luukse, oop safarivoertuig met verhitte sitplekke vir koue dae en waaiers vir warm dae, USB-koppelpunte, kamerasakke, 'n koelerboks en plek 6 gaste per rit. Gaste moet vooraf bespreek. Foxy Crocodile Bush Retreat is ingerig vir sosiale distansiëring en volgens Covid19-protokolle met alle woonstelle wat apart en privaat van mekaar is. Alle eetplekke en spyseniering is privaat by elke woonstel.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Foxy Luukse Woonstel
Vanaf R2 495
R2 495 R1 996
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie chalet is baie ruim en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit is volledig toegerus met al die noodsaaklikhede soos beddegoed en handdoeke. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed, 'n Romeinse styl bad, 'n ruim stort en 'n buitestort. Die eenheid het 'n kombuis met al die nodige toebehore om maaltye voor te berei, 'n eet- en sitarea. Daar is ook 'n stoep met 'n privaat swembad en 'n boma met 'n uitsig oor die Krugerwildtuin.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Besprekings en reëlings na die Krugerwildtuin kan teen 'n vaste administasiefooi gedoen word. Geen kinders onder 18 jaar. Foxy Crocodile het die enigste luukse, oop safarivoertuig met verhitte sitplekke vir koue dae en waaiers vir warm dae, USB-koppelpunte, kamerasakke, 'n koelerboks en plek 6 gaste per rit. Gaste moet vooraf bespreek. Foxy Crocodile Bush Retreat is ingerig vir sosiale distansiëring en volgens Covid19-protokolle met alle woonstelle wat apart en privaat van mekaar is. Alle eetplekke en spyseniering is privaat by elke woonstel.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Crocodile Luukse Woonstel
Vanaf R2 495
R2 495 R1 996
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, asook 'n buitestort. Die kombuis is met basiese toebehore toegerus en daar is 'n eetarea en 'n sitarea. Hierdie eenheid het ook 'n TV met DStv, lugversorging, 'n privaat swembadjie en 'n bomabraai.