Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Potties Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 50 resensies vir Potties Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Alex D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex D
Besigheidsreis

Baie lekker gebly, skoon netjies en vriendelike ontvangs.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, vriendelik, alle benodigdhede.

Uitstekende gastehuis. Vriendelik en behulpsaam. Skoon. Lekker swembad. Alles wat mens nodig het. Heerlike ontbyt. Selfs ligte en warm water deur kragonderbrekings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard Johann S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard Johann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek. Kos heerlik. Voel baie welkom.

Baie lekker gebly. Stort se vloer bietjie glad. Stortmat sal help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en goed ontvang en diens.

Sterk wind in die nag het geraas op dak veroorsaak. Gerapporteer aan eienaar wat onderneem het om aandag daaraan te gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Potties Guesthouse se terugvoer

Baie Dankie vir die terugvoering.

Ons het aandag daaraan gegee en die fout opgespoor en herstel.

Ons waardeer dat u dit gerapporteer het sodat ons dit so spoedig kon herstel.

Groete

Jan

Potties Guesthouse
Annsuzette P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annsuzette P

A diamond in the rough.

Dit was 'n awesome verblyf. A diamond in the rough. Vriendelike diens, skoon en netjies. Regtig 'n belewenis gewees. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nici B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nici B
Gesin met klein kinders

Was heerlik en gasvry.

Baie lekker kos en heerlik geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakes H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste gastehuis in De Aar.

Pragtige gastehuis, die beste in De Aar. Heerlik gebraai en gekuier. Sal beslis weer daar oorslaap op pad Weskus toe. Baie goeie prys!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Garth A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oasis of De Aar.

Very welcoming after a long drive. Potties Guesthouse is very beautiful and has more facilities than all other B&Bs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Potties Guesthouse se terugvoer

Dear Guest Garth, thank you for taking the time to review Potties Guest House. We are so glad that you enjoyed your stay with us. Hope to see you in the near future. Andrea & Jan

Potties Guesthouse
Chris H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H
Gesin met klein kinders

Ons was baie beïndruk met Potties Guesthouse.

Die opset is bitter netjies en veilig met baie goeie en vriendelike diens! Ek sal regtig nie eers verder soek vir verblyf as ek in die area is nie. Dit is die eerste keer wat n bestemming beter lyk in werklkheid as op die foto's! Potties Guesthouse sien my weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Potties Guesthouse se terugvoer

Liewe Chris, dankie vir die pragtige resensie wat jy vir ons geskryf het. So bly hulle het die tydjie hier by ons geniet. Tot ons mekaar weer sien. Andrea & Jan

Potties Guesthouse
Letitia D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Goeie diens en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelisa T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelisa T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and safe.

Well organised, eacy check-in and check-out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neal Alfred D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neal Alfred D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekker verassing! Mooi oase in die dorre Karoo.

Plek was netjies, met goeie eenvoud en afronding. Huismense was baie vriendelik en professioneel. Beste van alles - dit is baie bekostigbaar, goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clayton C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clayton C
Gesin met klein kinders

Vriendlike mense en baie mooi gastehuis.

Sal definitief weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia D
Besigheidsreis

Aangenaam verras.

Vriendelike diens en mooi, versorgde verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Potties Guesthouse se terugvoer

Dankie Letita, vir die mooi woorde. Hopelik sien ons mekaar sommer weer gou.
Andrea en Jan.

Potties Guesthouse
Alana V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alana V
Enkelreisiger

Was fantasties en vreeslik lekker. Gasvryheid en kliëntediens is baie goed.

Was baie lekker. Die kamers en badkamers is baie skoon en netjies. Die kos was net so lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Potties Guesthouse se terugvoer

Dear Alana,

Thank you for taking the time to review Potties Guest House.

We look forward to your next visit to De Aar.

Kind regards,
Jan

Potties Guesthouse
Gaynore S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaynore S
Saam met vriende

Fantasies.

Baie vriendelike eienaars, modern en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johnny T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johnny T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plek.

Die plek was baie netjies en dit was baie gemaklik om daar oor te slaap. Die mense wat daar is is ook baie vriendelik. Mense moet definitief mooi uitgewys word dat daar kos beskikbaar is op aanvraag by die gastehuis. Want daar is nie veel keuses op die dorp nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stien R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stien R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi koel, verrassing!

Baie dankie julle, ons het heerlik by Potties gebly en ontbyt geëet. Dit was 'n goeie ondervinding: na ons deur 'n droë deel van die Noord-Kaap gery het en skielik is daar hierdie oase van groen en water. Daar is nie eens iets waaroor ek kan kla nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vensen Rudi S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vensen Rudi S
Gesin met tieners

Goed ontvang en tuis laat voel.

Die eienaar maak moeite om die verblyf aangenaam te maak. Die eienaar het vooraf kontak gemaak en was te enige tyd beskikbaar. Ontvangs was goed en gasvry. Die eienaar kom gemaklik met almal oor die weg en is baie behulpsaam. Die plek is netjies en voorbereidings is goed gedoen. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Enkelreisiger

Pragtig en mooi.

Baie netjies. Baie lekker mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Potties Guesthouse se terugvoer

Dankie Andre, dat u die tyd geneem het om ietsie oor Potties Gastehuis te skryf.

So bly jy het jou tydjie saam met ons geniet. Hopelik sien ons mekaar weer binnekort.

Jan en Andrea.

Potties Guesthouse
Johan S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Gesin met tieners

Gul ontvangs met duidelike inligting/aanwysings.

Vir die eerste keer in De Aar maar het 'n positiewe indruk gemaak rakende die kwaliteit van akkommodasie en dit lyk of dorp goed bestuur word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franco V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dadelik tuis gevoel.

Vriendelik en gasvry, sal enige tyd weer daar by Jan en Andrea bly. Netjies en die ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosann G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosann G
Enkelreisiger

Netjies, mooi, rustig.

Sal enige tyd weer daar gaan oornag. Dis 'n lieflike plekkie om te rus na 'n lang dag se reis. Dankie vir julle pragtige plekkie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus M
Gesin met klein kinders

Baie lekker oorgebly en beslis waarde vir geld.

Lekker gebly daar in De Aar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bea J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea J
Saam met eggenoot / lewensmaat

5 sterre is nie genoeg.

Jan en Andrea het ons kuier by Potties 'n absolute fees gemaak. Die kamers is uitmuntend met aircons om die ergste hitte 'n vae herinnering te maak. As gevolg van probleme op die pad sou ons nie betyds wees vir aandete in die dorp nie, dit was nie 'n probleem nie. Jan en Andrea het vir ons 'n ongelooflike aandete voorberei en in ons kamer bedien kort na ons aankoms. My man het die swembad geweldig geniet! Ontbyt was uit die boonste rakke! Definitief 'n wenner vir reisigers om te oornag, maar veral vir besighede om te benut as retreat. PS: Etes is nie ingesluit by die oornagtariewe nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker.

Vriendelik. Behulpsaam. Lekker rustig. Mooi kamers. 'n Lekker kuierplek vir 'n nag of 2. Sal beslis weer daar stop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marike K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is ’n lieflike oornaggastehuis met die vriendelikste gasheer.

Potties Guest House is ’n juweel in die middel van die Karoo. Jy voel tuis van die eerste oomblik af. Alles wat nodig is, is daar. Die braaivleisvure maak dit ekstra spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philippus F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philippus F
Besigheidsreis

Heerlike plek met uitstekende beddens. As mens lekker slaap is alles goed. Vriendelike eienaars en deeglike ontbyt.

Vriendelike eienaars. Gemaklike beddens. Heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caren V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning. So beautiful, relaxing and pool beautiful.

Lovely layout and breakfast was great!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Stunning. So mooi, ontspannend en swembad mooi.

Pragtige uitleg en ontbyt was wonderlik!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre D
Enkelreisiger

Mooi en netjies.

Netjiese mooi plek met vriendelik en behulpsame eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en skoon.

Baie skoon en die gasvrou baie mooi. Haar man goeie ondervinding van gastehuise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorinda N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig.

Andrea en Jan was baie gasvry. Ontbyt en aandete baie lekker. Sal weer van hulle gasvryheid gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John F - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John F
Gesin met klein kinders

Lovely and hospitable hosts.

Very neat, tidy and organised. The hosts were helpful and efficient.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike en gasvrye gashere.

Baie netjies, skoon en georganiseerd. Die gashere was baie behulpsaam en effektief.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Potties Guesthouse se terugvoer

Dear John,

Thank you for taking the time to rate Potties Guesthouse.

We thank you for your great feedback and hope to welcome you and your family again in the near future.

Kind regards,
Jan and Andrea

Potties Guesthouse
Cathy S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastehuis, vriendelike ontvangs en die heerlikste ontbyt.

Ons verblyf by Potties was regtig aangenaam. Ons was vriendelik ontvang, kamer is netjies en skoon en alles is in werkende toestand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Potties Guesthouse se terugvoer

Liewe Cathy,

Baie dankie vir jou terugvoering, ons waardeer dit opreg en streef om ons beste te lewer.

Groete,
Potties Gastehuis.

Potties Guesthouse
Johny B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johny B
Gesin met klein kinders

Rustig en netjies.

'n Heerlike en baie rustige plek om te besoek, al negatief: daar moet 'n gedesigneerde rookarea wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie R

Skoon, vriendelike ontvangs, rustige plek.

Jan en Andrea gee aandag aan die klein dingetjies wat saak maak. Ons het baie welkom gevoel. Die rustige goed versorgde tuin was 'n welkome lafenis na 'n lang dag op die pad. Die vriendelike ontvangs en skoon, netjiese kamer het ons kuier baie spesiaal gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Omri K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Omri K
Gesin met klein kinders

The stay was a welcome surprises with friendly people and good food.

We were welcomed and shown our rooms, ready and prepared on time. Rooms were clean,tidy and well equipped. Dinner and breakfast was 5 star quality. The kids enjoyed the pool and Jan and Andrea was always ready to help. It was a very pleasant stay, and when visiting De Aar again will stay with Potties. It really surprised me how well the B&B was operated and the value for money that we got. Keep up the good work Jan and Andrea Well done.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Potties Guesthouse se terugvoer

Dear Omri,

We thank you for your great feedback and hope to welcome you again in the near future.

Kind regards,
Jan and Andrea

Potties Guesthouse
Marinda P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was netjies en gerieflik.

Dankie vir 'n netjiese en rustige akkommodasie. Die kospakkie was heerlik. Sterkte met al julle planne en 'n voorspoedige besigheidsjaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Potties Guesthouse se terugvoer

Hartlik baie dankie vir die mooi woorde en wense vir die nuwe jaar.
Ons sien uit na ons volgende ontmoeting.
Andrea en Jan.

Potties Guesthouse
M E P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
M E P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig!

Van ons bespreking tot verblyf het alles goed afgeloop. Baie lekker ontbyt gehad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, skoon en netjiese verblyf met vriendelike en hulpvaardige diens.

Ons sal beslis weer hier oorslaap as ons deur De Aar reis. Dankie Dia vir al jou hulp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grizelda M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Grizelda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The service is awesome and the staff are very welcoming!

I only had an issue with housekeeping: the room/bathroom was not cleaned on the second day and the towels were also not replaced with clean ones. Please give your guests an option of either a shower or bath, otherwise indicate if there isn't one of either for convenience (I did not have a shower cap). Otherwise, I appreciate the great service and peaceful atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan M - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan M
Besigheidsreis

Friendly, safe and welcoming.

Wonderful service! Friendly owner makes you feel very welcome. Wil not stay anywhere else in De Aar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf by Potties was 'n baie aangename ondervinding en ons sal in die toekoms beslis weer daar oorbly.

Baie dankie vir die aangename ontvangs en behandeling wat ons ontvang het. Dit was beslis 'n aangename ervaring en ons wens die eienaars baie voorspoed toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basiese benodighede en skoon. Vriendelike en behulpsame bestuur.

'n Klein kamer met dubbelbed en warm beddegoed. Yskas en ketel. Ons het kos bestel en dit was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudie C - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang en verblyf goed ingerig stil omgewing.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christo M
Gesin met tieners

Basiese geriewe teenwoordig, net vir oorslaap.

Vriendelike eienaars, maar as jy nie paraglide nie is dit net reg vir een aand se oorslaap. Daar is nie veel om te doen in die dorp nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donovan M - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan M
Besigheidsreis

Friendly and effecient

Great hospitality and service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paddy R - Jan 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paddy R
Saam met eggenoot / lewensmaat

A pleasant, well hosted and welcoming attitude displayed. Excellent room and nice pool.

We were pleasantly impressed with their hospitality - as dinner was not available in town due to it being a public holiday - our hostess Desiree included us in their evening meal which was very enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leslie F - Mrt 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leslie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and clean. Very welcoming.

I was very impressed by the excellent service received. The owner packed us a takeaway breakfast as we wanted to leave very early and it was sufficient for lunch as well. Very nice private B&B.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Astrid M - Des 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Astrid M
Saam met vriende

Lovely place but horribly overpriced.

Sorry, see comment above. If you are a paraglider, this is probably the place for you - but not for other travellers

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoopstraat 30, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08363c550d753efa3e5f34185c745e904bf42a79ddb91fd0346f7d6bae6d7dbe4229691082c0bd8565a52f4b60b790ac551e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 30 Hoop Street De Aar 7000 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.645852794272 24.008828401566
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem