Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flight of the Eagle @ Kruger

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 22 Feb 2024 tot 30 Nov 2024.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 13 Dec 2024 to 11 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 13 Dec 2024 to 11 Jan 2025.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito moet 72 uur voor aankoms betaal word en dit sal 72 ná vertrek terugbetaal word indien daar geen breekskade is nie.
Let dat die swembad nie 'n net het nie en kinders en volwassenes wat nie kan swem nie moet te alle tye onder toesig wees.
Daaglikse skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Diere kan in die aangewese area gevoer word. Dierekos is by 'n plaaslike supermark beskikbaar.
Geen diere word in die afgesonderde area toegelaat nie, dit is uiters gevaarlik.
Wildritte in 'n oop Safari-voertuig kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Die huis het 'n sonkrag-rugstenstelsel en 'n watertenk vir wanneer beurtkrag probleme by die reservoirs veroorsaak.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 500
R3 500 R2 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 500
R3 500 R2 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 500
R3 500 R2 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Patryslaan 3584, Marlothpark, 2268, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7912d4aa7ff44ee86a8cfbdcb0bfbabd35ad2fa784332a02f8eac7989b914290fccfa9164ea39de92fd2c96b804eeadd6d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 450 per nag (plek vir 4) 40 5 1 5 3584 Patrys Avenue Marloth Park 2268 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.34615 31.80937
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem