Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flamink Place

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 77 resensies vir Flamink Place
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Deon G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasvrou was wonderlik en die plek was great waarde vir geld.

Dit was heerlik gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene L
Saam met vriende

Netjiese, ruim verblyf in mooi, veilige area.

Die kothuis is privaat, baie netjies, ruim en toegerus met alles wat nodig is vir 'n gerieflike verblyf. Die verblyf is geleë in 'n mooi, veilige woonbuurt met winkelsentrums wat binne 'n paar minute per motor bereikbaar is. was baie hulpvaardig en vriendelik. Ons sal enige tyd weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clinton L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton L
Gesin met tieners

Unforgettable and value for money.

Our family stay at Flamink Place in Fourways, Johannesburg, was exceptional. Comfortable accommodation, great amenities, and a convenient location made our experience memorable. Highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie D
Saam met vriende

Superb location with everything you need at your disposal!

After a nightmare stay before this one - we were welcomed with warmth and friendliness, and the accommodation had everything you could possibly need, as well as security and privacy!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rheinhardt L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rheinhardt L
Gesin met klein kinders

Very comfortable, well-equipped, value for money!

The kitchen was very well-equipped. The beds were extremely comfortable as well. There are some nice restaurants in the area, which is a plus. The garden is also well-kept and cute.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brendon D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, gerieflik en waarde vir geld.

Gerieflik geleë. Uitstekende geriewe, geen beurtkrag, dus goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lungile Ncube N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lungile Ncube N
Gesin met klein kinders

The place is attached to the landlord’s house and has almost everything you need.

However, there is a good bit of shed in the rooms downstairs - if you’re the type that loves some sunlight. It is a quiet place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thayaneethi T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thayaneethi T
Gesin met tieners

Amazing.

Absolutely beautiful place. Cindy, the host, was amazing. Really enjoyed our short stay and will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicholas T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Incredible hosts and incredible accommodation.

The Host went beyond and above to make sure that our stay was as comfortable as possible. The house had everything we could have asked for and more in a beautiful neighbourhood centralized to everywhere you could possibly want to visit. The security at the entrance and extremely friendly and are willing to help you out with a smile on their face. I would highly recommend this accommodation, it was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashley O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley O
Besigheidsreis

Well worth the stay.

Will recommend them to anyone, value for money, everything all in one.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maggie L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect, clean and peaceful.

The hostess with the mostest - Cindy. What a grand welcome to her lovely property. As ticked in all the boxes - value for money. We needed a weekend away and randomly opted for Gauteng. Best decision in a long time - everything worked beautifully, and we were absolutely thrilled with the location. Wish we had stayed longer but the time spent was what we needed to recharge. Perhaps a little chart of places of interest is what I would suggest? The locals know best and also distances from the location would be a value-added product. Aside from this, well done on your hospitality!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel D
Gesin met tieners

Netjiese, skoon en veilige verblyf.

Die kothuis is goed toegerus om aan al ons behoeftes te voldoen. Uiters netjies en skoon. Sal vir seker weer hier tuisgaan en Cindy was heeltyd beskikbaar en het ons vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelize L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize L

Baie vriendelik, netjies en hulpvaardig.

Baie netjies, gasvrou is vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rolf K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolf K
Gesin met klein kinders

Excellent

Great hosts. Large apartment with all the facilities required. Very safe. Just excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marco E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco E
Besigheidsreis

We had a very comfortable and pleasant stay.

Will definitely book at Flamink Place again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiana K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiana K
Gesin met klein kinders

Rustig!

Ons het die kort tyd baie geniet. Die klein detail wat julle ekstra insit maak die besoek baie meer aangenaam as verwag! Ons kom weer terug!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alwyn G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn G

Alles was perfek.

Sal vir seker weer gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en goed gelee. Dit was definitief waarde vir geld.

Die diens was baie goed en die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Die ligging is puik en die gastehuis was baie ruim en gerieflik. Dit is ook 'n stil buurt wat die verblyf soveel beter maak. Ons sal definitief weer van Flamink Place se gasvryheid gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tate M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tate M
Gesin met tieners

Excellent! Thank you so much!

Beautiful place! We thoroughly enjoyed our stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarah R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah R
Gesin met tieners

Lovely cottage, very spacious and comfortable with absolutely everything we needed.

Flamink Place met all our expectations and more for our family weekend. A lovely, spacious cottage, with a well-equipped kitchen, and beautiful bedrooms and bathrooms. We loved the feeling of safety in the small gated community.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laney K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laney K
Gesin met klein kinders

We will keep coming back!

We've finally found our home away from home. Best guesthouse in the Fourways area. Second time in 6 weeks and everything is perfect!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laney K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laney K
Gesin met klein kinders

Home away from home.

Cindy is an excellent host, the house is spacious, and we were very impressed with the amazing value for money. We will definitely be regular visitors from KZN. Thank you so much. 5 stars from us!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moloko T - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moloko T
Gesin met klein kinders

Best place to stay in.

The place is great, quiet neighbourhood, safe, mall and shops are about 5 km (which is not that far). All I can say is keep it up, I would definitely stay here in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen S
Saam met vriende

Perfek in alle opsigte!

Gasvrou was baie behulpsaam. Verblyf was uitstekend! Veilig in sekuriteitsarea! Sal vir seker weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zakhele Y - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zakhele Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely bliss.

We truely enjoyed our stay Cindy and Duncan's place is private, safe, beautifully furnished and sparkling clean. Everything is within traveling distance, we 100% recommend it to anyone looking for a home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene D
Gesin met tieners

Pragtig en gerieflik.

Die plek was bo verwagting mooi, meer as wat mens nodig het. Sal enige tyd weer by hulle oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark L
Gesin met tieners

Dit was beslis die regte plek om te bly, ons sal beslis in die toekoms weer daar bly.

Cindy het ons vriendelik ontvang. Dit is ruim, stil en baie privaat. Die ligging is perfek met baie winkelsentrums binne minute weg. Die tieners het die gebruik van WiFi geniet en Cindy verwelkom voorstelle en om haar in te lig as daar iets fout is. In ons geval was alles in orde. Baie dankie vir 'n aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamink Place se terugvoer

Baie Dankie vir die pragtige resensie! Hoop om julle weer te sien.

Flamink Place
Tania V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania V
Gesin met klein kinders

'n Vakansie-gevoel in die hartjie van Johannesburg.

Komende van die platteland is die stad baie intimiderend. Veiligheid is altyd die eerste prioriteit en dit is wat ons by Flamink Place gevoel het, veilig. Die pragtige, baie ruim kothuis met sy grasdak het 'n mens skoon laat vergeet jy is in die stad. Cindy het ons persoonlik ontvang en help inrig. Dankie vir julle gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Gesin met klein kinders

Veilig, ruim en privaat, van hoë standaarde.

Die vertrekke was ruim wat pas vir 'n gesin van vier met kinders. Die fasiliteite was skoon en netjies. Ons was vriendelik ontvang en behoorlik ingelig oor die woning (iets wat vir ouers met kinders belangrik is). Ons het ons privaatheid geniet en ons sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karolien S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karolien S
Gesin met klein kinders

Pragtige huis en baie gerieflik, vir seker waarde vir geld.

Ons het 'n oornagblyplek gesoek en Flamink Place was om die draai van waar ons wou wees. Cindy het ons vriendelik ontmoet en als verduidelik en gewys. Vir ons was dit baie gerieflik met twee klein kindertjies en vir seker waarde vir geld. Sou graag langer wou bly. Laastens was die beddens nog van die lekkerstes wat ons nog op geslaap het in 'n gastehuis. Dankie vir als. Sal julle volgende jaar beslis weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was gerieflik en het gevoel asof jy in jou eie huis sit.

Ons het die plek gerieflik en veilig ondervind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Besigheidsreis

Fantastic.

Best place to stay, will not stay anywhere else when we in Johannesburg.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties.

Beste plek om te bly, sal nêrens anders bly wanneer ons in Johannesburg is nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamink Place se terugvoer

Dankie Johan!

Flamink Place
Elmarie F - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie F
Besigheidsreis

Rustige, gemaklike, skoon en netjiese verblyf.

Baie dankie vir skoon en netjiese verblyf. Die area was rustig. Die parkering was genoeg vir 4 voertuie. Eetkamertafel het gehelp by die behoefte aan 'n lessenaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Toelie V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Toelie V
Saam met vriende

Dit was presies wat ons wou gehad het, dankie!

Vriendelike eienaars, wat meer as bereid is om die ekstra myl te stap. Akkommodasie was perfek, ons is verduidelik dat hulle in die proses is om nog 'n badkamer te installeer. Enigste negatief is die swak selfoon-ontvangs op die grondvloer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maroesjka P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maroesjka P
Saam met vriende

Puik diens en plek.

Dit was 'n aangename plek met baie goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carine B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine B
Gesin met klein kinders

Baie rustig en gerieflik.

Die plekkie is ruim, gerieflik en goed toegerus, in 'n rustige omgewing. Nie baie om te doen vir klein kindertjies nie, maar vir oornag het dit vir ons perfek gewerk. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Besigheidsreis

Perfek.

Alreeds weer bespreek vir volgende besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thuanitha P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thuanitha P
Gesin met tieners

Elegant en smaakvol.

Die eenheid is smaakvol en ten volle toegerus met bederfies soos elektriese komberse en sagte toegooikomberse wat so welkom was in die koue. Die hoofslaapkamer is ruim en smaakvol met puik kwaliteit linne en beddens. Eenheid was silwer skoon. Die gasvrou was baie vriendelik en ons het dadelik tuis en gemaklik gevoel. Die kombuis is pragtig en daar was meer as genoeg koffie, melk en suiker. Dit is ook baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Die blyplek is baie sentraal geleë, ruim, skoon, het veilige parkering, 'n vriendelike gasvrou en onverwagse ekstras soos 'n vrieskas en wasmasjien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elton J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elton J

Uitstekend.

My verblyf was uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Besigheidsreis

One week stay for business.

Flamink place is centrally located in the leafy suburb of Douglasdale, Fourways. The cottage is located next to the main house with its own parking space and entrance. The cottage is very spacious, well equipped and clean. The hosts are friendly went out of their way to make me feel welcome. I would recommend Flamink place for a couple or small family looking for a quiet and secure place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo M
Saam met vriende

Vir 4 tot 5 persone wat net wil oornag is die prys baie goed.

Baie veilige area. Net nodig gehad om te oornag en was 4 manne gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermari G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermari G
Saam met vriende

Skoon, netjies met alles wat jy nodig sal hê.

Het vreeslik lekker gebly. Baie veilig. Het baie lekker geslaap. Die plek is baie mooi en het alles wat jy nodig het. Sal definitief weer daar gaan bly en dit vir enige iemand aanbeveel. Veral vir 'n gesin of dan vriende of familie wat gemaklik is met mekaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries A - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andries A
Besigheidsreis

Baie lekker gebly, dankie!

Baie netjies en volledig toegerus. Sal hulle aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bettie D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie D
Gesin met tieners

Excellent service and location.

This is a brilliant place to take your family for a reasonable price.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Cindy is 'n baie aangename gasvrou, Flamink Place is pragtig, skoon, modern en uiters gerieflik - nog mooier as op die foto's. Daar is alles wat 'n mens benodig het vir 'n aangename verblyf. Die ligging is perfek en dit was heerlik om daar oor te bly. Sal dit definitief aanbeveel vir al ons familie en vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarina E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina E
Saam met vriende

Bekostigbare verblyf. Veilig en rustige atmosfeer.

Ons het verblyf hier geniet. Alles was netjies, en dis in 'n veilige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Baie gerieflik, netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christina M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina M
Gesin met tieners

Ruimte, netheid, gerief en ligging uitstaande.

Baie vriendelik ontvang. Dit is beslis die beste plek waar ons nog tuis gegaan het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moloko T - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moloko T
Gesin met klein kinders

Amazing stay.

Everything was outstanding, the location, security, the dwelling. My family and I were blown away by this amazing place considering the price.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsubie V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsubie V
Besigheidsreis

Absolute excellence and value for money.

Lovely room super large space and a lot of value for money, super safe area as well.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut uitstekend en waarde vir geld.

Lieflike kamer, baie groot ruimte and goeie waarde vir geld. Dis ook 'n baie veilige area.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lafenis. Het 'n heerlike, rustige naweek gehad.

Cindy het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Sal vir seker weer daar tuisgaan as die geleentheid hom voordoen. Dankie Cindy. Gasvrou duisend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ron C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ron C

Amazing clean friendly beautiful.

Location excellent. Home away from home. Friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bimla H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bimla H

Wonderful place for holiday.

It is a fantastic home away from home. Lots of privacy. More than we expected. Cindy and Duncan were superb hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine N
Gesin met tieners

Aangenaam.

Flamink Place was 'n lekker oornag naby Monte Casino. Ons het geboek vir 'n vertoning, dit was regtig 'n goeie ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelia V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia V
Gesin met tieners

Gerieflik.

Modern, gemaklik, ruim. Goeie diens in 'n goeie area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein P
Saam met vriende

Rustige atmosfeer.

Kan meer dae skoonmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamink Place se terugvoer

Hi Madelein, dankie vir jou resensie. Daaglikse skoon maak is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Ons het twee keur in 7 dae skoon gemaak en niks gevra daar voor nie.

Flamink Place
Susan B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Gesin met tieners

Nice place, can recommend stay.

When we visit Gauteng again, we will definitely be using this accommodation again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V
Gesin met tieners

Dit was werklik baie gerieflik.

Ons verblyf was baie lekker. Dit is stil. Alles wat jy nodig het is daar. Dit is ongelooflik gerieflik. Sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamink Place se terugvoer

Dankie Hester, hoop om julle weer te sien.

Flamink Place
Stephne P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephne P

Fantasties.

Ons was baie vriendelik ontvang en die plek is nog mooier in werklikheid as op die foto's. Die eienaars gaan regtig uit hulle pad uit om dit welkom te laat voel. Dinge soos koffie en tee en handdoeke, sowel as ekstratjies was verskaf, wat 'n welkome verassing was. Sal die plek definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena D
Besigheidsreis

Great hosts, perfect location. Private, with everything you could need and more!

Work or play, the perfect place to put your head down.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamink Place se terugvoer

Thank you so much for the kind words.

Flamink Place
Alida P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lanklaas so lekker gebly.

Sal die bly plek hoog aanbeveel. Baie veilig en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin D
Gesin met klein kinders

Perfect stopover.

Lovely, clean, comfy, perfect place to stay when stopping over or staying in Jo'burg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adina D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adina D
Gesin met tieners

Gerieflike verblyf in rustige woonbuurt.

Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Verblyf was skoon en netjies met al die geriewe benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi B
Gesin met tieners

Baie netjies en ruim.

Netjies en ruim. Het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan J
Gesin met tieners

Veilig. Netjies. Ruim.

Enigste advies sou wees: Sit 2 enkelbeddens onder in die area wat as eetkamer ingerig is. Bring 'n hak in badkamer aan vir handdoek en of jou klere op te hang. Maar daar kan niks negatiefs gesê word oor die verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamink Place se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ek wil juis daai eetkamer in n volle kamer maak.


Cindy

Flamink Place
Cindy P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy P
Gesin met klein kinders

Ten volle toegerus en ruim vir 'n gesin om tuis te voel.

Ons was baie beïndruk met Flamink Place - ruim, netjies en baie goed toegerus om te voldoen aan al ons behoeftes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B
Saam met vriende

We'll always stay here in the future if we need a place in the area!

Our hosts were friendly and accommodating. Clean and well kept, beautifully decorated, spacious and well equipped. Exceptional value for money. We plan on coming back soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark-anthony D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark-anthony D
Besigheidsreis

Fantasties.

Baie vriendelike ontvangs, baie naby alle geriewe soos Monte Casino. Baie stil en veilige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corné V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corné V
Gesin met klein kinders

Baie netjies en gemaklik, vriendelike mense, baie goed ingerig.

Ons was baie beïndruk met die plek, groot kombuis/eetkamer/sitkamer onder met netjiese meubels, vol DStv, ens. Plek is regtig gemaklik en veilig en ons het heerlik gebly. Kamer ook goed ingerig en kleintjie sommer op bank geslaap, heel gemaklik met baie komberse en lekker kussings. Sal definitief in toekoms weer gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernard James N - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard James N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just perfect, clean, spacious, well equipped.

Well situated in quiet surrounding but in close proximity to most of the popular attractions around Fourways. I will certainly use Flamink Place again on my next stay in Johannesburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jahné L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jahné L

Waarde vir geld, veilig, netjies en skoon.

Die kothuis is baie netjies en skoon. Daar is veilige parkeerplek. Personeel is vriendelik. Sal definitief weer daar gaan oornag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamink Place se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit opreg!

Flamink Place
Mark D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark D
Besigheidsreis

Absolutely amazing.

Very easy to find, very close to all commodities, very friendly welcome. Best prices by far, I have booked this accommodation for the rest of the year now.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut fantasties.

Baie maklik om te vind, baie naby aan alle geriewe, vriedelik ontvang. Beste prys wat ek so ver gekry het, ek het nou vir die res van die jaar bespreek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Pragtig, skoon, netjies, vriendelik en behulpsaam. Uitstekend! Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann L
Gesin met tieners

Uitstekende diens!

Ons sal Flamink Place vir almal aanbeveel. Uitstekend! Baie dankie vir 'n wonderlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy-ann B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy-ann B

Comfortable and relaxing.

Flamink Place is the best place thus far I've been at. There's everything you need, place very neat. Hosts are very friendly and helpful. Really glad I chose Flamink Place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joane V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joane V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's a beautiful place and it has everything you need.

We loved the place. It's very spacious and charming. Friendly and very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 360
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 360
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Flaminklaan 20, Douglasdale, 2165, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf088a1a1d1b57bad48b9811418f4f667b69015baa8e79b2de809457ba911222cccd534c5f30de9240c297ceaa031a2922785?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 5 mense 77 5 1 5 20 Flamink Avenue Douglasdale 2165 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -26.040468846249 28.000690340996
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem