Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Five O'clock Zen Boutique Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Brendan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Five O'clock Zen Boutique Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Arina J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik.

'n Baie netjiese gastehuis. Ons is vriendelik ontvangs deur Bernard. Die ontbyt was 5* gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George D
Besigheidsreis

Uitstekend.

Perfek. Kan met niks fout vind nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Five O'clock Zen Boutique Guest House se terugvoer

Dankie dat u tyd geneem het om u ervaring op hierdie platform te deel. Almal van ons is verheug dat ons 'n gemaklike verblyf tydens u besoek kan verseker. Dankie weereens vir u terugvoer, ons sien uit daarna om u terug te verwelkom na Five O' Clock Zen Boutique Guest House.

Five O'clock Zen Boutique Guest House
Antonette E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette E
Gesin met klein kinders

Fantastic value for money!

Well done on 5 star accommodation, breakfast and service at a very reasonable price!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Five O'clock Zen Boutique Guest House se terugvoer

Dankie dat u tyd geneem het om u ervaring op hierdie platform te deel. Almal van ons is verheug dat ons 'n gemaklike verblyf tydens u besoek kan verseker. Dankie weereens vir u terugvoer, ons sien uit daarna om u terug te verwelkom na Five O' Clock Zen Boutique Guest House.

Five O'clock Zen Boutique Guest House
Johan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Enkelreisiger

Baie rustig en uiters netjies.

Brendan en Chef Ernesto het uit hul pad gegaan om my tuis te laat voel. Die kos was baie goed en die linne en kamers was super skoon iets waaroor ek baie krities is. Kort miskien net n toilet by die swembad maar ek hoor dit is in beplanning!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Five O'clock Zen Boutique Guest House se terugvoer

Dankie dat u tyd geneem het om u ervaring op hierdie platform te deel. Almal van ons is verheug dat ons 'n gemaklike verblyf tydens u besoek kan verseker. Dankie weereens vir u terugvoer, ons sien uit daarna om u terug te verwelkom na Five O' Clock Zen Boutique Guest House.

Five O'clock Zen Boutique Guest House
Johan V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Enkelreisiger

Die diens en kos was fantasties! Sal weer hier bly.

Ek was mal oor die swembad en zen-area. Die zen-tee was ook heerlik en iets nuuts. Linne was ongelooflik. Sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Five O'clock Zen Boutique Guest House se terugvoer

Dankie dat u tyd geneem het om u ervaring op hierdie sosiale platform te deel. Almal van ons is verheug dat ons 'n gemaklike verblyf tydens u besoek kan verseker. Dankie weereens vir u terugvoer, ons sien uit daarna om u terug te verwelkom na Five O' Clock Zen Boutique Guest House.

Five O'clock Zen Boutique Guest House
Vanaf R2 370
R2 370 R1 659
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 370
R2 370 R1 659
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 370
R2 370 R1 659
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louisa-weg 19, Celtisdal, Centurion, 0157, Gauteng
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d0a894017fe453157b661be6db25c0dbb301317967e802902d952aa09e14b31bc51808fed9f9116333307348d1f3d476c0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 370 nouVanaf R1 659 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 19 Louisa Road Celtisdal 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.867406885863 28.13661202762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem