LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fish Eagles Cry | LekkeSlaap
+27

Fish Eagles Cry

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 31 resensies vir Fish Eagles Cry
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5
Sue-mari S - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue-mari S
Gesin met tieners

Baie lekker kuierhuis.

Ons het baie lekker gekuier. Daar is alles wat jy nodig sal hê. Lekker naby die Krokodilrivier, so laataand en vroegoggend hoor ons die leeus en ander roofdiere.

Adél M - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adél M
Saam met vriende

Dit was 'n baie lekker kuier, ons het onsself hond uit bos geniet. baie netjies en skoon.

Was verskriklik lekker.

Reno A - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Reno A
Gesin met klein kinders

Great area, plenty of space but needs some TLC.

The amount of space is great and we always had some wildlife around but the house has seen better days. A lot of little repairs and patches, replacing something here and there, it would be fantastic. Overall we enjoyed our stay.

Yulandi L - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yulandi L
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gekuier.

Die huis het n bietjie opknapping nodig. Ons kon nie die dek gebruik nie. Van die planke is stukkend en dit is onveilig. Die krane in die badkamers en kombuis lek. Die swembad lek ook en was feitlik leeg en onbruikbaar.

Carla V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carla V
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier.

Die huis het alles wat jy nodig het en is loopafstand van die rivier. Die diere is baie om die huis en die kinders het dit vreeslik geniet. Die swembad lek net en kon ons dit nie regtig gebruik, want ons wou nie water mors. Verder het ons baie lekker gekuier.

Fish Eagles Cry's terugvoer

Ons is bly dat julle dit geniet het. Dankie vir terugvoer oor die swembad, sal aandag daaraan gee. Hoop ons sien julle gou weer.

Fish Eagles Cry
Hannelie F - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie F
Gesin met tieners

Ons het dit baie geniet.

Dit is regtig 'n baie lekker huis om in te bly. Sal net sê daar is 'n paar goedjies wat moet reg gemaak word maar andersins is dit 'n baie lekker plek om in te bly.

Adri T - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri T
Gesin met tieners

Rustig, heerlik, ontspannend.

Die huis het alles wat nodig is, is skoon, netjies en die omgewing is puik en loopafstand vanaf rivier met meer as genoeg diere wat by die huis kom kuier.

Suenel W - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suenel W
Saam met vriende

Amazing.

The house was perfectly kitted for our needs. We were properly spoilt with the animals we saw. Would definitely book the house again in the future. Minor cosmetic fixes needed in the house, but everything works 100%.

Shivon J - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shivon J
Gesin met klein kinders

Vreeslik lekker gekuier.

Ons was 'n groep van 2 gesinne en het so vreeslik lekker gekuier. Die diere wat hulle draaie kom maak het, was iets om te beleef. Sal beslis weer gaan.

Fish Eagles Cry's terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle weer by ons te sien.

Fish Eagles Cry
Maggie F - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Maggie F
Saam met vriende

Lekker.

Ons het dit baie geniet baie diere gesien. Huisie kort net meer aandag.

Anja L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja L
Gesin met tieners

Heerlik gekuier. ligging was goed. Sal beslis weer daar kom bly!

Akkomodasie was goed. Net probleme met oond en toilet ondervind, verder geen klagtes nie. Het voldoen in ons behoeftes.

Fish Eagles Cry's terugvoer

Ons is bly julle het julle kuiertjie geniet. Dankie vir die terugvoer het klaar 'n nuwe stoof laat insit en toilet is ook herstel.

Fish Eagles Cry
Theresa S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa S

Heerlik gekuier maar plek kort dringende instandhouding!

Oonddeur is stukkend, kan glad nie oond gebruik nie. Een wasbak in kombuis het glad nie 'n prop nie. Mikrogolfoond het nie glasbord in waarop iets geplaas kan word nie. Wasbak in badkamer het nie prop nie. Bad het gomvlekke, nie lekker om daarin te bad nie.

Fish Eagles Cry's terugvoer

Ek is bly u het heerlik gekuier het en dankie vir die terugvoer oor probleme en tekortkomings in die huis. Ons sal so gou as moontlik aandag gee an die probleme wat daar is.

Fisheagles cry

Fish Eagles Cry
Sonet E - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonet E
Saam met vriende

Rustig so tussen die diere.

Wonderlik so in die natuur, mens dien die diere by jou voordeur en hoor al die geluide, veral die leeus se gebrul was so spesiaal.

Shanna W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Shanna W
Gesin met klein kinders

Good size but run down.

Location of house and Marloth Park was good, close to the river and lots of animals. However the house itself is very run down. Toilet leaks plumbing pipes outside leak which caused a terrible smell. Some rooms didn't have globes, there was also load shedding which is not their fault, however there were no candles and gas lamps provided were empty. Kitchen cupboards look like they are falling down and the gas stove door is broken. Then one night the lights kept tripping as one of the air-cons were faulty we then had to switch air-con off which was terrible to sleep as it was very hot. We were told it would be fixed but no one ever came.

Helena C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helena C
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly.

Fish Eagles Cry is naby rivier geleë in Marlothpark, met heelwat wild wat daar verby beweeg. Ons het baie lekker gekuier, sal beslis weer teruggaan.

Hannes O - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes O

Baie gemaklik.

Ons verblyf was wonderlik en almal het dit geniet. Die plek is goed toegerus met alles wat nodig is vir die verblyf. Groot pluspunt is dat die air cons baie goed werk en die diens van die skoonmaakdame is baie goed. Sal beslis weer gebruik maak van die huis. Baie wild wat kom groet het. Die enigste probleem is dat daar 'n onaangename reuk van die septiese tenk geruik word by die swembad en op die voorstoep. Glo dit is iets wat sonder moeite uitgesorteer kan word.

Gawie M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Gawie M

Nie sleg nie, maar sal beslis nie weer gaan nie.

Wat jy sien op die internet is nie wat jy kry nie. Dit is skoon en netjies, maar die plek is baie vervalle. Daar is baie herstelwerk nodig binne en buite. Word beslis nie in stand gehou nie. Was goed genoeg vir die naweek maar sal dit nie aanbeveel nie.

Deon B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon B

Goeie bekostigbare verblyf.

Ons het die verblyf baie geniet, daar was slesg twee goed wat aandag nodig het. Die badkamer in die hoofslaapkamer se toilet lek en die stortkop is foutief. Die warmwaterstelsel is onvoldoende vir groot groepe.

Tanzeela R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanzeela R

Fantastiese plek.

Dit is ongelooflik, sal beslis weer besoek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome place.

It's amazing, will definitely visit again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Hennie K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie K

Baie netjies.

Baie netjies. Alles in plek. Kan aanbeveel.

Janice E - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Janice E
Gesin met klein kinders

Perfek geleë vakansiehuis.

Die ligging van die huis is fantasties, aangesien jy nie motors van die grondpaaie hoor nie en baie diere sien. Die huis en swembad benodig net 'n bietjie TLC.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Perfectly positioned holiday home.

The position of the home is fantastic as you hear no cars from the dirt roads and see lots of animals. The house and pool just needs a little bit of TLC.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Nekitha V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nekitha V

Lieflik.

Sal enige tyd weer gaan.

Fish Eagles Cry's terugvoer

Ons is bly dat julle dit geniet het en sien uit daarna om julle weer by ons te verwelkom.

Fish Eagles Cry
Emsie P - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emsie P
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik uitgerus.

Die kombuis is uitstekend toegerus, die swembadjie is oorgedoen. Ons het lekker gekuier met 'n 10 maande oue baba wat oral kruip. Die diere het gereeld kom hallo sê, selfs 'n gebande muishond.

Wendy D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Wendy D
Gesin met klein kinders

Very disappointing.

The pool's paint is peeling off badly and is very dirty. The whole house is filthy dirty and in poor repair. Oven dirty, microwave dirty, cupboards and drawers dirty, linen not cleaned properly, curtains dirty and only hanging with a few curtain hooks, all chairs inside and out dirty, house not swept properly, cigarette butts lying everywhere, meat bones and meat outside, pap thrown in the bush attracting flies, shower dirty, taps in the bathroom with the bath don't close properly, window in the shower bathroom doesn't close and no towel railing, boma dirty, outside shower drain blocked, cigarette butts lying around in the shower, poor condition - did not use, no electricity when everyone else had.

Hannelie B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hannelie B

Verblyf kort dringend aandag.

Ons is gereelde besoekers by Marlothpark en hierdie was ongelukkig die eerste keer wat ons nie gelukkig was met die verblyf nie. Die buitestort en plonspoel was baie vuil en die gebreekte teëls om en op die stoep het 'n besering veroorsaak. Die kombuis en agterste badkamer en kamer was vol kakkerlakke en het ons 2 blikke gif uitgespuit. Die lugversorger in die een kamer werk nie en die ander 2 lek erg water. Die matrasse in beide boonste kamers is lendelam en uiters onaangenaam. Die badkamer venster kan nie toemaak nie. Die huis kort 'n ordentlike skoonmaak. Bietjie aandag is al wat kort.

Rentia D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rentia D
Saam met vriende

Rustige verblyf gehad.

Daar is baie werk aan die swembad en stoep. Teëls gevaarlik gebreek en swembad dop erg op. Toilet in hoofslaapkamer drup ook heeltyd erg. Kombuisskêr word benodig. Ek het foto's geneem. Eetkamerstoele is in baie swak toestand. Swaar mense gaan beslis deur dit sit en seerkry. Als skoon en gerieflik, maar veral stoele is substandaard. Geen TV of DStv beskikbaar nie.

Annatjie D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie D
Saam met vriende

Aangename verrassing!

'n Goed ingerigte huis, heerlike lapa buite om te braai. Sal dit definitief aanbeveel as jy vir 'n wegbreek "bos" toe wil gaan. Diere loop vry, kom tot op die stoep, en in die nag hoor jy hoe brul die leeus. Paar minute se ry van Krokkedilbrug-ingang na die Wildtuin. En dankie vir ou Martha wat getrou kom skoonmaak het!

Charlene C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene C
Saam met vriende

Heerlik gekuier!

Baie dankie vir julle vriendelikheid. Sal beslis die plekkie aanbeveel en self weer daar gaan bly. Die plekkie was skoon, die mense behulpsaam en die wilde diere, o my aarde, sommer hier by ons. Die diere klink so mooi in die nag. Dit was 'n simfonie van klanke, van leeus tot seekoeie.

Fish Eagles Cry's terugvoer

Ek is baie bly julle het dit geniet.
Ons sien uit dat julle weer hier by ons kom kuier

Fish Eagles Cry
Lemogang N - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lemogang N
Saam met vriende

We had a great stay at the guesthouse. The place was clean, kitchen utensils were good to use. Also loved the wild animals and the overall view.

Fish Eagles Cry guest house is a lovely place to be for relaxation and fun as its far from most things. We have our memories of the place.

Fish Eagles Cry's terugvoer

Thanks Lemogang. We hope to see you in the future again.

Fish Eagles Cry
Denise V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Denise V
Saam met vriende

Baie lekker.

Ons het heerlik gekuier. Baie lekker huis. Koop asb. net 'n nuwe blikoopmaker. Die 1 in die huis is baie oud. Verder is die huis baie lekker ingerig.

Kobie D - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie D
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly, die huis is groot met baie spasie en silwerskoon.

Dit was heerlik. Netjies, skoon en vriendelike mense! Sal definitief weer daar gaan bly.

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3258 Naboom Straat, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiOGE0NTRlLWZhZGQtNGQxZC1iODE3LTUyNmQxZDBjYTUwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150  per nag(plek vir 10) 31 5 1 5 3258 Naboom Street Marloth Park 1340 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.334621212082 31.806334110451
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!