LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by FireFly Luxury Tents | LekkeSlaap
+36

FireFly Luxury Tents

Tentekamp
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 428, Erf 16, Harkerville, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R958 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

FireFly Luxury Tents bied verblyf in ruim glanskampe wat op houtdekke gebou is in 'n rustige beld in Harkerville, net buite Plettenbergbaai in die Wes-Kaap. Die tente is tussen die Luka Wynlande en die Knysna Olifantpark geleë en gaste kan die wynland-uitsigte in die oggend geniet en in die aand gaan slaap met die geluid van olifante in die agtergrond. Die tente is ideaal vir diegene wat op soek is na spasie en gemak weg van die skare af.

Verblyf is beskikbaar in 2 tente: Tent Dusk wat geskik is vir 2 gaste en Tent Dawn wat geskik is vir 4 gaste. Elke tent het 'n en suite-stort met 'n wasbak en 'n toilet, 'n ruim dek en 'n boma-vuurput.

'n Ontbytgeskenkbewys kan gereël word vir Luka Vineyards wat net 100 m weg is, teen ekstra koste. Ontbyt kan in die wingerd geniet word of in 'n piekniekmandjie in jou tent.

Gaste kan stap na die dam en die ongelooflike voëllewe geniet, asook die olifante aanskou wat hul ontbyt en aandete geniet. Wandel tussen die jong olyfboomboord en geniet die uitsig oor die wingerd van die naburige Luka Wynlande.

As jy op soek is na ruim, stylvol en rustige verblyf, is FireFly Luxury Tents in Harkerville die plek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir FireFly Luxury Tents
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Plaas 428, Erf 16, Harkerville, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink FireFly Luxury Tents het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R958
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R958
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 428, Erf 16, Harkerville, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA431e14a241e118669877f922a5a69562cce04b21bc4cefde8fb347a412f50c112efff913f91d5a40e2c3cbf15390e289384e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R958  per nag(plek vir 2) 4 5 1 5 Farm 428, Portion 16 Harkerville 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.041306015717 23.268666
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!