Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ezulwini Game Lodge

Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Ezulwini Game Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Andrette B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrette B
Gesin met klein kinders

Baie goed.

Bsie rustig stil en veilig. Vriendelik en behulpsaam. Naby aan Sodwana en Hluhluwe reservaat. Bokkies en kameelperde op perseel. Naggeluide van diere laat jou voel asof jy in die bosveld is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer T
Saam met eggenoot / lewensmaat

The staff were very welcoming, lovely chalets.

I highly recommend Ezulwini Game Lodge, worth every cent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ezulwini Game Lodge se terugvoer

Thank you for staying at Ezulwini Game Lodge, we are happy that you had a good time with us.
Please do come back again.

Ezulwini Game Lodge
Arno H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arno H
Gesin met tieners

Great weekend getaway.

Enjoyed the game viewing from the pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ezulwini Game Lodge se terugvoer

Thank you for staying with us at Ezulwini, we really appreciate it.
Please do come back again.

Ezulwini Game Lodge
Coenraad S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad S
Saam met vriende

Sal weer kom kuier!

Lekker gekuier in die mooiste natuur tussen die diere!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Faeez M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faeez M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent cottages for those who love nature.

Peaceful area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Neels B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was aangenaam en skoon.

Die akkommodasie is werklik baie aangenaam, maar daar is beslis 'n paar punte waaraan aandag gegee sal moet word. Die personeel is net saaklik, maar geen glimlag nie. Die bed in Chalet 20 kort beslis 'n nuwe matras. Moontlik meer vadoeke in die kombuisie sodat gaste (soos ek) asb. my eie skottelgoed kan was. Ys in die vrieskas, al is dit net 'n ysbakkie. Wanneer 'n mens van baie ver af ry is dit nie altyd moontlik om ys saam te bring nie. Alles was werklik verder baie aangenaam en ek sal graag daarheen terug keer vir 'n naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 76 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot H 108, Valsbaaipad H414, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1476c60e099207ba20462b97e381e9a2be462227eba6eb65585ac2c6d5944d6bce6c2d53b8e8afe4f98b16aa383bf9c2a8d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Lot H 108 False Bay Road H414 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.98299492811 32.337215096481