Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

EuZelle Gastekamers

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Zyl-straat 33, Bloemfontein, 9321, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R580 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

EuZelle Gastekamers bied knus oornagverblyf in 'n privaat tuinwoonstelle op die eienaar se perseel in Bloemfontein. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en hul eie ingang.

Daar is 4 eenhede wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke eenheid het 'n slaaparea, 'n badkamer en 'n sitarea met 'n kombuisie. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisies het yskassies, mikrogolwe, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis beskuit. Daar is ook gratis WiFi.

Troeteldiere word op versoek in sommige van die eenhede toegelaat.

Sommige van die eenhede kan 4 gaste (2 kinders en 2 volwassenes) akkommodeer. Kinders word teen 'n addisionele R150 per kind geakkommodeer. Vooraf reëlings moet net getref word ten einde die eenheid voor te berei.

EuZelle is 4 km vanaf Mimosa Mall, Waterfront en Medi Clinic en Rosepark Hospitaal, ongeveer 1,2 km vanaf die Vrystaat Universiteit en ongeveer 2 km vanaf die N1.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 63 resensies vir EuZelle Gastekamers
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Van Zyl-straat 33, Bloemfontein, 9321, Vrystaat
  • Gaste dink EuZelle Gastekamers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Zyl-straat 33, Bloemfontein, 9321, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2e3d10795be4a2ccc5d3a5e37f94273dda6c1b759e8c24f7ab76d9f4f2550fa86316c4bd81bb07f4a03e0443ae4f660e4ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 33 Van Zyl Street Bloemfontein 9321 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -29.124878435042 26.183061089435