Estuary Breeze
Beskrywing
Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n vierplaatstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, breekware, eetgerei, toebehore, 'n ketel en 'n broodrooster toegerus. Die slaapkamers, waarvan 1 'n en suite-badkamer het, het enkelbeddens. Een van die slaapkamers het plek vir 2 ekstra matrasse en alle beddens is met perkallinne oorgetrek. Die en suite-badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad. Daar is ook 'n braai- en kuier-area buite. Daar is enkelbedmatrasse vir ekstra gaste.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, sitarea en 'n eetarea. Die 2 slaapkamers met rivier-uitsigte het elk 2 ekstra lang enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Al die beddens is met perkallinne oorgetrek. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad. Daar is enkelbedmatrasse beskikbaar vir ekstra gaste. Die oopplan-kombuis is met 'n vierplaatstoof, oond, mikrogolf, breekware, eetgerei, toebehore, 'n ketel en 'n broodrooster toegerus. Die opwaskamer het 3 wasbakke, 'n skottelgoedwasser, 'n yskas-vrieskas en 'n wasmasjien. Die aparte sitarea het 'n ingeboude braai, 'n eetarea en 'n TV met DStv, en 'n toilet en 'n wasbak. Hierdie kamer kan ekstra gaste akkommodeer.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Charles Te Waterstraat 38, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom