Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Emden Bass

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 27 resensies vir Emden Bass
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Jo-lene V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-lene V
Saam met vriende

Mooi en rustig.

Ons het baie lekker gebly. Baie mooi en netjies. Sal vir seker weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graham R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Graham R
Gesin met tieners

Uitgerus en herlaai.

Baie lekker gekuier en dit was so stil en rustig. Dam bietjie ver van huis af maar dis ok. Eienaar het gedeelte wat bietjie moelik was om deur te ry sommer vanself dadelik gevul en kon toe maklik daar kom. Yskas maak nie lekker koud het vergeet om dit aan eienaar te noem. Verder was alles puik. Dankie vir die aangename naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Emden Bass se terugvoer

Graham, dit was baie lekkel om julle so vinnig te ontmoer. Ons is dankbaar julle kon lekker rus en die stilte weg van die stad geniet. Die dam is ongeveer 1.5km weg van die huis. Indien mens nader wil wee is daar heerlike kam staanplek met badkamer en krag. Dit kan dalk volgende keer 'n gerieflike opsie vir julle wees.
Ek het groot waardering laat je se oor yskas, ons maak dit dadelik reg.
Dankie dat julle so aangename gesin was.

Emden Bass
Dieter B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter B
Saam met vriende

Lovely stay.

Beautiful location offering a great fishing experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle T
Saam met vriende

Ongelooflik lekker!

Beste diens. Lekkerste slaapplek. Mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marléne B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marléne B

Was 'n oornagbespreking.

Omgewing is pragtig, daar is 'n dam en mooi berge om jou. Diens was baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda G
Gesin met tieners

Heerlike plaaservaring.

Mooi, skoon en netjies. Die eienaars is baie gasvry en behulpsaam. Dankie, ons kan Emden Bass beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joyce D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joyce D
Gesin met tieners

Wegbreek naweek.

Die aanwysings van Anzelle het baie gehelp dat ons nie die verkeerde pad vat. Ons is baie gasvry ontvang, en dit was lekker om op die plaas te gaan stap. Dit het ongelukkig die hele Saterdag gereën, maar ons het kaggel gemaak en bord speletjies gespeel, (Anzelle het selfs vir ons speletjies oorgestuur). Dankie Duncun vir die help met die kombi se battery, asook die ekstra ys, julle gasvryheid en hulp het ons baie waardeer. Emden Bass is 'n heerlike wegbreek van die stad af. Ons sal graag weer terugkom om die baarsdam te gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann K
Gesin met tieners

Very friendly and comfy.

Enjoyed it, will tell all the people about this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N
Saam met vriende

Stil en skoon, mooi uitsig.

Ons was vriendelik verwelkom, en het baie lekker gekuier. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelia D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annelia D
Saam met vriende

Daar is nie 'n ordentlike kombuis met 'n wasbak nie.

Daar is net kombuiskaste en 'n wasbak met koue water waar jy deur 'n kamer moet loop om by die wasbak uit te kom. Die kombuiskaste en borde is dus baie uitmekaar en daar is net 'n klein wasbak met koue water om skottelgoed te was. Dit was baie ongerieflik as die huisie vol mense is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Emden Bass se terugvoer

Baie dankie vir u resensie. Ons waardeer die terugvoer. Ons sal aandag daaraan gee. Ons wil wel noem die borde, ketel, mikrogolf, messe, vurke en alles wat in kombuis pas is in kombuis. Die opwas is wel op die stoep met eetkamer, braaier en sitkamer. Maar die fotos wys dit ook duidelik. So U sou dit vooraf kon sien. Ons het ook die dag voor aankoms n video gestuur wat 100% die uitleg wys. Ons hart is wel dat gaste nie skottelgoed moet was nie en daarom doen ons staff dit. Ons wil hê ons gaste moet plaas beleef. Ons vra om verskoning dat dit vir julle ongerieflik was. Baie dankie vir u terugvoer.

Emden Bass
Niel D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel D
Gesin met tieners

Rustige, netjiese en skoon verblyf.

Ons het baie lekker by Emden Bass gebly. Alles was baie skoon, en baie goed georganiseerd, ons is vriendelik ontvang. Die plaas is rustig en veilig met pragtige uitsigte en 'n baie mooi tuin. Dis 'n taamlike ent se grondpad om te ry - geen probleem vir 'n voertuig met goeie grondvryhoogte, maar kleiner sedans mag dalk bietjie sukkel op plekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth O

Veilig, netjies, gerieflik en baie rustige verblyf.

Baie dankie vir die die vriendelike en gasvrye ontvangs. Ons het die verblyf geniet. Rustige plaas atmosfeer privaat, veilig, netjies, skoon en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keith V
Saam met eggenoot / lewensmaat

An absolutly beautiful working farm. Wonderful walks and very peaceful. Accomodation is spacious and clean. Hospitality was wonderful.

Kitchen could be better equipped. But the stay is so good that one could overlook this.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manie R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie R
Saam met vriende

Baie vriendelik ontvang. kamp fasiliteite uitstekend.

Emden Bass kan regtig ten sterkte aanbeveel word

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuier met die rustigheid van 'n plaas in 'n baie mooi omgewing. Eienaars is baie vriendelik. Verblyf is baie netjies.

Heerlike kuier met die rustigheid van 'n plaas in 'n baie mooi omgewing. Eienaars is baie vriendelik. Verblyf is baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie B
Gesin met tieners

Pragtige plaas. Eienaars is wonderlike mense het so lekker by hul gekuier. Uit hul pad gegaan om ons kuier daar uitsonderlik te maak.

Heerlike rustige atmosfeer. Pragtige natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helmie R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helmie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens in gerieflike verblyf omring deur ‘n pragtige omgewing.

Anzel se vooraf kommunikasie en rigtingaanwysings was baie goed. Die mooiste omgewing en gesellige, ruim verblyf met kraakvars linne. Heerlike plaasatmosfeer. Baie vriendelike diens. Ons sal graag weer daar oornag, maar volgende keer langer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maartin T - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Maartin T
Saam met vriende

Moenie iemand op sy baadjie takseer nie.

Groot te kort aan behoorlike kombuisgeriewe (ys/vrieskas, behoorlike stoof). Wanneer dit koud of kwaai gaan reën gaan jy nie kan kos maak nie. Sonder die stoep af en jy kan 'n baie lekker eet-/kuierplek maak. Die atmosfeer op die plaas is rustig. Vat baie hout en Doom saam, want dit word baie gebruik, mediese kassie, hospitaal is ver, as iemand besering opdoen. Ons het gelukkig darem die beste probeer maak van die situasie. Sal nie weer gaan nie, want dit wat jy kry regverdig nie die prys i.v.g met ander plekke in dieselfde prysklas. Boswaens sal lekker by die dam kan kamp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie V
Gesin met tieners

Rustigheid soos dit net op 'n plaas kan wees.

Ons is baie gasvry ontvang deur Anzelle, 'n dierbare mens. Sy het ons baie tuis laat voel en as iets ontbreek het was dit nie 'n probleem vir haar nie, Die Melkstal is goed ingerig en ons as gesin het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ninette D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ninette D
Gesin met klein kinders

Emden Bass is baie mooi, skoon en netjies. Tipies plaas rustigheid.

Emden Bass is baie mooi, skoon en netjies. Tipies plaas rustigheid wat jou lekker laat ontspan. Die eienaars is gasvry en baie aangenaam. Ons het baie lekker gerus en gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Garth S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Garth S

Baie rustig en mooi uitsig.

Alhoewel ons bespreek het net om 'n plek te hê om te slaap en badkamer te gebruik was daar goeie en slegte punte: Goeie punte - mooi plek, skoon kamers, gerieflik en baie stil as mens stilte tyd wil hê. Slegte punte - die skaaphospitaal is reg langs die kamers wat vlieë lok na die eenheid spesiaal met die dooie skape wat daar gelê het, sowel as ons het die mense gesien met aankoms om die sleutel te gee en nooit weer, selfs uitgeboek deur die sleutel in deur te los en te ry. Ons het dus net-net gemaak met toiletpapier en die dorp is ver. Ek sal net voorstel laat mens ook weet dat dit om en by 20 km sandpad is dat 'n mens nie daar ry met 'n padfiets of lae kar. Maar ek moet sê die positief oorskry definitief die negatief en dus sal ek enige persoon aanraai om daar te gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Emden Bass se terugvoer

Baie dankie vir jou opbouende boodskap. Ons gee in toekoms aandag daaraan om ons diens sodoende te verbeter. Ons waardeer dit.

Omdat julle Mighty Men toe was, was julle vroeg soggens uit en baie laat in die aand terug (soms na 22:00). Dit het maar veroorsaak laat ek jul nie gesien het nie. Ons gastehuis het 'n baie streng Sondag reël. Nie ons of ons arbeiders werk Sondae nie. Dit word in die huis se lêer ook so uiteengesit. Gaste boek op Sondae so laat as wat hulle wil uit. Tydens inboek noem ons vir gaste om ons te kontak indien hul enige iets kort.

Hier is 'n uitreksel waarin die grondpad se inligting aangedui word. Dis jammer jy't dit gemis toe jy bespreek het.

"Die asemrowende ongerepte mooi van die Oos Vrystaat sal jy nie op die teerpad kry nie, dit sal jou n opoffering van n klein stuk grondpad kos. Diep in die berge in waar jy gekoester sal word met stilte, vrede en spasie. Jy sal Plaas beleef, beeste, skape, perde, voëls, visse en alles wat daarmee saamgaan. Hier speel mense kaart, boereplaas, skaak, kinders stap vrylik rond. Ry zipline, swem. Speel klavier op stoep. Dis die plek waar jy net kan wees.......

Die plaas is sowat 19 km vanaf die Vrystaatse dorpie Fouriesburg geleë (12 km hiervan is grondpad). Emden is net 'n kort motorrit vanaf die Caledonspoort-grenspos in Lesotho.
Ons het 3 instansies
1. Hoofhuis
2. Die Melkstal
3. Kampering"

Groete,
Anzelle

Emden Bass
Ninon S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ninon S
Gesin met tieners

Baie tevrede in pragtige omgewing.

Baie lekker blyplek in pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margo V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margo V
Gesin met tieners

Rus en rus.

Baie lekker plek. Anzelle puik gasvrou. Plek is skoon en netjies en jy kan regtig hier rus. Wees net bewus jy sal so 12 km grondpad moet ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone Z - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simone Z
Saam met vriende

Farm vibes, wedding weekend.

It was a great way to get away and still be close to the Welgelegen wedding venue. Great service, nice people and an amazing view. I would definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Emden Bass se terugvoer

Simone. Thank you so much for your review. It is deeply appreciated. May you have a wonderful blessed 2019.
Duncan and Anzelle

Emden Bass
Tersia K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige, netjiese gastehuis in 'n asemrowende omgewing.

Baie dankie vir die vriendelikheid waarmee ons ontvang is. Anzelle is 'n wonderlike gasvrou. Die rustige plaasomgewing het bygedra tot 'n onvergeetlike kuier. Die kamers is pragtig en netjies met alle geriewe wat mens kan nodig kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Emden Bass se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige resensie Tersia. Mag 2019 n wonderlike jaar vir julle wees.

Emden Bass
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Gesin met tieners

Fantasies.

Dit was ongelooflik. Die foto's kan nie die storie vertel nie. Mooiste uitsigte en wonderlike plek. Anzel was so behulpsaam en vriendelik. Dit is die beste nog gewees vir 'n naweek wegbreek plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R26, Emden-plaas, Fouriesburg, 9730, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe27bd3c6cfd182cbc0fce97241d79d288d00b3116376e44eacc4c149a2c042a69769cca6fc21f44577ae079106a8ed7fadd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 R26 Emden Farm 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.618806657536 28.070405898616