Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elvee Accommodation

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Markstraat 57, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Elvee Accommodation bied luukse Karoo-verblyf in die bekoorlike dorpie Vosburg. Die boomryke dorpie vorm deel van die Namakwalandse blomroete.

Verblyf by die gastehuis word in 3 stylvol versierde en suite-kamers en 'n aparte Tuinkamer gebied. Alle kamers het en suite-badkamers met storte. Die Tuinkamer spog met 'n Victoriaanse bad, maar die toilet is buite die kamer. Die kamers het TV's met Netflix, waaiers, elektriese komberse en haardroërs. Boonop het Kamer 1 en die Tuinkamer lugversorging.

Handdoeke, seep en sjampoe, sowel as koffie en tee word in elke eenheid voorsien.

Ekstra etes is teen 'n ekstra fooi by die restaurant op die perseel beskikbaar.

Daar is 'n skoonheidsalon op die perseel wat al die nuutste behandelings bied. Behandelings en produkte van Lamelle en Annique is hier beskikbaar.

Parkeerplek word agter 'n veilige hek voorsien.

Neem kennis dat die instansie van sonkrag gebruik maak en dus nie deur beurtkrag geraak word nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 141 resensies vir Elvee Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Markstraat 57, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Gaste dink Elvee Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vosburg Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Markstraat 57, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb5cbedba77467e4493037ca3b5ff88cf57741a36b5c01d273a7a5b9fcb4b7f88799c18611309680af5b42baf02a050aceae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 141 5 1 5 57 Market Street Vosburg 8780 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.577276179165 22.881081365606