Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eighty9diaz

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-boulevard Wes 1, Estoril Villa 89, Diazstrand, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mosselbaai lê aan die westekant van 'n skilderagtige kuslyn genaamd die Tuinroete en is 'n gewilde toeristebestemming, bekend vir sy natuurskoon en strande.

Eighty9diaz is 'n tweeslaapkamer-selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 gaste in die Estoril Villas-kompleks in Diazstrand in Mosselbaai. Die woonstel is op die grondverdieping geleë, sonder trappe en net 500 m van die strand af.

Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n lessenaar met 'n gemaklike kantoorstoel. Die tweede slaapkamer het 2 ekstra lang enkelbeddens en die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei in. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix. Die braai-area het 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet en lei via 'n skuifdeur na 'n pragtige grasperk.

Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is op die perseel beskikbaar.

Die woonstel het Suid-Afrikaanse en Britse kragproppe. Daar is rook- en CO²-verklikkers, slim-ligskakelaars en 'n Bluetooth-luidspreker in die leefarea.

Slaapplek

’n Bespreking by Eighty9diaz sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Eighty9diaz
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Beach-boulevard Wes 1, Estoril Villa 89, Diazstrand, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eighty9diaz het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-boulevard Wes 1, Estoril Villa 89, Diazstrand, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA598b82a7e3b680cd16f79a7e65c5c1038791b1452a7aa3f523464cc6fd878eebb6be5a8c145f0f4d53803b87177879b1142c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 1 Beach Boulevard West Estoril Villa 89, Diaz Beach 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.161287536312 22.108622370288