LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Eastbrook River Lodge | LekkeSlaap
+49

Eastbrook River Lodge

  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Eastbrook, Hoogekraal-weg, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Eastbrook River Lodge is ideaal geleë in die hartjie van die Tuinroete op 'n historiese plaas tussen Knysna en Sedgefield. 'n Oase met maklike toegang tot die N2. Dit is omring deur inheemse woude met 'n 1,2 m-lange rivierfront en groen valleie wat dit die ideale bestemming maak vir natuurliefhebbers en stadsjapies wat wil wegbreek vanaf die stad se gejaag.

Verblyf is beskikbaar in 8 nuut opgeknapte oopplan-woonstelle wat modern en ruim is met slaapplek vir 2 tot 5 gaste. Dit is ten volle toegerus vir selfsorg. Elke woonstel het sy eie parkeerplek, aparte ingang, badkamer, kombuisie, privaat tuin, patio en braai en vuurmaakhout word voorsien. 'n Daaglikse diens is beskikbaar op versoek. Gaste het ook toegang tot water vanaf 'n natuurlike fontein. Alle gryswater word herwin en gebruik vir die tuine.

Daar is ook verskeie doendinge op die perseel, soos voëlkyk, fietsry, kajakroei, swem, voetslaan, draf, piekniek, visvang of net ontspan op die stoep. Met 'n unieke tipografie bied dié plaas verskeie plante, bossies, bome, insekte, paddas, voëls en ander diere. Kajakke, kano's en staanroeiborde is te huur of gaste kan hul eie bring.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 26 resensies vir Eastbrook River Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Farm Eastbrook, Hoogekraal-weg, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eastbrook River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Eastbrook, Hoogekraal-weg, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAliXcaV0kz9kXUorC333OPcAi3Dz4y61ATWRugX4aTlbkDfTGry?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Farm Eastbrook Hoogekraal Road 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.986283066744 22.801570262919
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!