Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagle's Rest on Sea

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 77 resensies vir Eagle's Rest on Sea
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Ronel E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik met die strand basies in die agterplaas.

Die toe erf was ideaal vir ons honde wat ook heerlik op die strand kon baljaar. Kookgery in die duplex was van die beste. Die hoek braaiplek binne is egter nie 'n pluspunt nie. Rokerig en nie prakties nie. Dis baie beknop in die kombuis en hoofslaapkamer. Maar vir die prys sal ek graag weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie F
Gesin met tieners

Lekker naby aan strand. Vriendelike mense en 'n lekker vakansie-atmosfeer.

Vriendelik en gasvry verwelkom. Netjiese plek in 'n goeie omgewing. 2 badkamers baie gerieflik. Lekker braaiplek en gesellige tuintjie. Net wat mens nodig het vir n lekker vakansieverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marié B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike en veilige akkommodasie met alles wat jy benodig. Baie goeie ligging.

Sal definitief weer tuis gaan by Eagles Rest on Sea en vir enige een aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and clean.

It was difficult to get hold of the Landlady.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cordelia C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cordelia C
Gesin met tieners

We had a wonderful time.

We had a wonderful stay at a place situated in heaven. The beach is practically in your backyard and the owners are very friendly people. We had a great time, thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi M
Gesin met tieners

Baie mooi omgewing, rustige en lekker kuier. Vele om te doen in en om Sedgefield.

Baie lekker, stil en rustige bestemming waar ons kwaliteit tyd as familie saam deurgebring het. Lekker swemstrande en vele ander nabygeleë toeriste-aantreklikhede maak dit 'n great vakansiebestemming. Die eenheid is netjies, skoon en bied alles wat jy nodig het. Die direkte toegang tot die strand is baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Verity P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Verity P
Gesin met klein kinders

Baie teleurstellend.

Sal niemand aanraai om daar verblyf te kry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle's Rest on Sea se terugvoer

Self care flat, leather couches, glass top stove, dishwasher, beautiful bath, big braai, on the beach for you to make a lovely holiday at a very good price, not a resort or a hotel.

Eagle's Rest on Sea
Arnolia B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arnolia B
Gesin met tieners

Ons het heerlik gebly. Mooi plek met vriendelike mense.

Pragtige plek. Vriendelike mense. Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harm B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harm B
Gesin met tieners

Overall, we were very satisfied with our stay.

The accommodation was well worth it, considering the price. There is easy access to the beach and most of the time it felt like we had our own private beach as it was extremely quiet. Our hosts were extremely friendly and helpful. There is one point of criticism though - Wi-Fi access was advertised and although it was available, the signal was so weak that we were unable to connect. In summary, it was a most enjoyable stay and we'll recommend them to our friends any day. We also intend returning there in future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karina P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karina P
Gesin met klein kinders

Lekker rustig en privaat.

Ons het in een van die dupleks-eenhede gebly en dit was baie lekker gewees. Die privaat toegang tot die strand was 'n groot bonus gewees. Die huisie het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die gasvrou was ook baie vriendelik en behulpsaam. Sal die plekkie definitief aanbeveel vir ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denzil M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Denzil M

Pleasant, cost effective accommodation.

Our welcome was warm and friendly which was a good start to our stay. The accommodation (we had the simplex and one duplex for our group) was well equipped. The access to the beach was fantastic and the deck on the sand dune with the views was phenomenal! The only suggestion that I have is to provide more towels. We had 2 towels in a 6-sleeper unit. If you are a cat lover, ask to meet the Maine Coons ─ they are beautiful!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlia N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Corlia N
Gesin met klein kinders

Het baie lekker gebly.

Is 'n baie aangename plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael B
Gesin met tieners

Beautifully situated and operation fully functional.

A lovely set up, well run.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esme G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme G
Gesin met tieners

Wonderlike verblyf.

Ons het ons verblyf by Eagle's Rest on Sea baie geniet. Dit was sentraal om al die omliggende plekke te kon besoek en naby die strand. Die eenheid was netjies met alles wat nodig was!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tony T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tony T
Gesin met klein kinders

Excellent stay for a a young family.

We were a family of 7 adults and 7 children, occupying 3 flatlets. We had everything that could be required to make this feel like home. The children aged from 4 to 9 had a great time with a freedom and plenty of space. One request Christine, please supply towels made from towelling. I know these are more expensive and less economical, but the alternatives supplied are great for camping and a quick swab like drying.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Excellent stay for a young family.

Ons was 'n gesin van 7 volwassenes en 7 kinders, wat 3 woonstelle beslaan het. Ons het alles gehad wat nodig sou wees om dit soos huis te laat voel. Die kinders tussen 4 en 9 jaar het 'n goeie tyd gehad met vryheid en genoeg ruimte. Een versoek, Christine, voorsien asseblief handdoeke gemaak van handdoekstof. Ek weet dit is duurder en minder ekonomies, maar die alternatiewe wat verskaf word, is ideaal vir kampeer en 'n vinnige afvee soos om te droog.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marike G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en gerieflik en waarde vir geld.

Eienaars van hierdie eenheid is uiters gasvry en behulpsaam. Die eenheid is baie goed toegerus en baie gerieflik om in tuis te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sebastian S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sebastian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly. Sal dit weer gebruik en kan die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie K
Saam met vriende

Bekostigbaar en goeie ligging.

Baie goeie, vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marileine B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Marileine B
Saam met vriende

Goed geleë, ruim verblyf vir knapsakfamilievakansie.

Onverwagte kragonderbrekings deur Escom, met krag wat tot 6 ure aaneen af was, was demper op verblyf. Behalwe vir 4 krom kerse in die kas is geen navrae gedoen of enige hulp aangebied t.o.v. warmwaterfles of ‘n gaskookgerief. Beddegoed skoon, maar sommiges kan vervang word. Aangesien hek na strand nie gesluit word en toegang tot perseel maklik is, is afwesigheid van diefwering ‘n bekommernis. Wel goeie opsie vir die nie-kieskeurige vakansieganger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo G
Saam met vriende

We stayed also in Oudtshoorn and Plettenberg Bay, but out of the three Eagle's Rest on Sea comes out tops!

A very enjoyable stay with lots of space to eat and relax. A very warm welcome from Christine made us feel right at home. Can't beat the location with private access to a beautiful beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin L
Gesin met klein kinders

Fantasties, sal weer daar gaan bly.

Dit was een van my lekkerste vakansies ooit. Dis gerieflik, naby die see, fantastiese strand, goeie visvanggebied en baie om te doen in die omgewing. Het dit alreeds vir baie mense aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eloise M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise M
Saam met vriende

Dit was fantasties, sal dit beslis onthou.

Dit was net absoluut lekker, nice stil en rustig. Die eienaars is gasvry, vriendelik, beslis my tipe plek wat ek verkies of wat ek vir ander sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Braam K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam K
Gesin met tieners

Waarde vir geld, op die strand, luuks.

Eienaars is vriendelik, behulpsaam en beskikbaar ten alle tye. Die privaat ingang tot die strand is fantasies. Dubbelyskas, skottelgoedwasser en vol kombuis is 'n bonus en bo verwagting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmerelda P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmerelda P
Saam met vriende

Awesome.

Baie lekker plekkie vir ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita V
Gesin met tieners

Baie gasvry.

Eienaars bereid om die ekstra myl vir jou te loop. Heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle B

Baie lekker en rustig. Kan lekker langs die strand stap.

Het baie lekker gebly. Goed toegeruste en skoon eenheid. Vriendelike ontvangs en baie behulpsaam. Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl V
Gesin met tieners

Gemaklik en sentraal.

Daar is baie in die omgewing om te doen en te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carien J
Saam met vriende

Aangenaam.

Was lekker, net jammer ons is nie ingelig vooraf dat ons van dag 5 van ons vakansie nie direk op strand kon kom nie as gevolg van konstruksie nie. Maar verder was dit heel nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanri H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri H
Gesin met klein kinders

Lekker rustige plekkie.

Het dit baie geniet, als was net awesome!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Lekker still en rustig. Het ons eie sleutel gekry. Kon kom en gaan soos ons verkies. Sal enige tyd weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels R - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels R
Saam met vriende

Gasvry, heerlik ontspanning.

Volledige akkommodasie met skottelgoedwasser en meer as wat jy benodig. Pragtig geleë. Gratis WiFi! Christine en Marius is vriendelik en laat jou tuis voel. Dankie vir 'n heerlike vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beatrix K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beatrix K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ons het 'n heerlike rustige naweek gespandeer. Self al het die weer nie saam gespeel nie het ons heelik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Gesin met tieners

Heerlik stil en rustig.

Juweel van die Suid-Kaap. Stil, rustig en eienaars gasvry en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en alles was perfek.

Ongelukkig is die toegang na die see verspoel, maar dit is iets wat deur die natuur veroorsaak is in waarvoor die verhuurder nie kan help nie. Die persoonlike aandag en die klein dingetjies soos handewasseep, toiletreiniger, reukweerder, tee, koffie, suiker, ens., is dinge wat mens raaksien en waardeer. Ek wil voorstel dat daar gekyk word na die moontlikheid van 'n handreling by die kombuis se trappe asook die laaste twee trappe vanaf die boonste slaapkamer. Mense soos ek wat begin oud word en onvas op ons voete raak kan moontlik hier val. Steakmesse en geleentheidstafeltjies is net 'n voorstel. En natuurlik die badlakens! Ai, het ons dit geniet. Mens kry nooit so iets by vakansie akkommodasie nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry M
Saam met vriende

Lekker rustig en ontspanne.

Rustig, naby die see. Mooi sandstrande, maar see gevaarlik om in te swem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henri W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri W
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Waarde vir geld, netjies, gerieflik, strand net 'n stap oor die duin weg, sentraal t.o.v. George en Knysna. Die Wilkens het hul gate uitgeniet! Dankie Christine en Marius.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santel N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santel N
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly.

Kindervriendelike plekkie. Baie lekker gebly by julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal R
Gesin met klein kinders

Lekker naby aan strand.

Baie stil en rustige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gareth D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice, very relaxing and lovely atmosphere.

We really enjoyed the atmosphere. It is a lovely venue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie E
Saam met vriende

Absolutely fantastic.

Wow... that is all I can say. Christine and her husband are fantastic and accommodating people. The unit is amazing and spacious and we loved every second there. We travel to Sedgefield a lot and we would definitely recommend them and make use of them all the time. Such lovely people!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Attie B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Attie B
Gesin met klein kinders

Redelik.

Kon ingelig gewees het van: toegang tot strand wat weggespoel het, toilet in kombuisarea. Sien hul foto's net nie dieselfde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle's Rest on Sea se terugvoer

Beste Attie,

Baie dankie vir die terugvoer.

Ek is nie seker na watter foto's jy verwys nie? Buiten vir 'n skottelgoedwasser en granietblaaie wat in die kombuis geinstalleer is, het niks verander nie. Kon dit moontlik wees dat jy per abuis na 'n ander eenheid se foto's gekyk het? Die onderste badkamer is net voor jy in die kombuis ingaan, met 'n deur wat toegemaak kan word sou dit steurend wees.

Ongelukkig kan ons vir die oomblik niks doen ten opsigte van die duin wat weggespoel word nie. Soos julle self ervaar het, is dit elke dag erger en erger. Dit was selfs in die nuus, dus sou ons aanneem dat julle vooraf bewus was daarvan. Daar is alternatiewe akkommodasie opsies in die area, maar is ver van die see af of meer as dubbel die prys vir 'n kamer met 'n badkamer vir 2 persone. Daardie akkommodasie opsies het ook nie direkte toegang tot die strand nie.

Eagle's Rest on Sea
Susan L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L

Tuiste by die see.

Die verblyf was heerlik, wooneenhede is ten volle toegerus en geriewe is baie netjies en skoon. Dit is vir seker bekostigbaar en waarde vir jou geld. Ons hou van die stil en rustige omgewing en geniet dit om lang afstande op die oop strand te stap en te sien hoe vriendelike inwoners en hulle honde ook die see en strand geniet. Dit is die perfekte ligging vir 'n rustige seevakansie, mooi sonsondergange en pragtige natuurskoon. Dit is die derde keer dat ons hier tuisgaan en kan dit met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel aangenaam!

Baie lekker gekuier! Gasvryheid baie goed - kan die plekkie aanbeveel! Uitsig oor see verruklik mooi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K
Gesin met klein kinders

Alles was netjies, skoon, en dit is regtig bekostigbaar. Eienaars is wonderlik.

My enigste kopseer was dat die toiletpapier klaar geraak het en ek moes gaan vra om uitgehelp te word. Sluit dit net in julle reëls vir volgende gaste om voor die tyd voorsiening te maak vir toiletpapier. Die verblyf is pragtig. Die geriewe in die kombuis is regtig baie goed gedoen en daar was nie iets kort nie. Genoeg beddegoed beskikbaar. Ek sal regtig die akkommodasie weer gebruik in die toekoms. Ons was 6 volwassenes en 'n baba en die eienares het ook uit haar pad gegaan om 'n camping cot tot ons beskikking te hê. Baie dankie daarvoor, julle is voorwaar die beste Christene.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernice K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Ons het baie veilig gevoel, daarom het ons baie lekker geslaap met die gedruis van die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Gesin met tieners

Heerlik en rustig.

Eienaars vriendelik en hulpvaardig. Stil en rustige omgewing. Netjiese, skoon blyplek met letterlik alles wat 'n mens nodig het in. Ek sal beslis weer daar bly en kan dit beslis aanbeveel vir mense wat 'n goeie wegbreek nodig het. Die strand en see-uitsig is 'n stukkie paradys op aarde. Gerieflik geleë naby die omliggende dorpe met vele fasiliteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan G
Gesin met tieners

Die plek was goed geleë.

Die verblyf was baie goed. Die plekkie was nice ingerig. Alles was daar wat jy nodig sou hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V
Gesin met klein kinders

Dis 'n klipgooi van 'n baie mooi strand.

Ons het baie lekker gebly. Die verblyf bied alles wat ons benodig het en het direkte toegang tot die strand. Die eienaars is ook baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hetta V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hetta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, netjies, alles wat jy op vakansie wil hê.

Heerlike en netjiese verblyf, naby alles en op die see, wonderlike uitsig, veilig en gasvrou baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stanley J - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eienaars was baie skaars.

Ons het baie lekker gebly. Jammer die kaste het baie klammerigheid in gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle's Rest on Sea se terugvoer

Jammer julle, die rug het my plat gehad. Ek wens ek kon vir julle beter weer bestel het. Die baie mis maak alles klam.

Eagle's Rest on Sea
Carl G - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl G
Saam met vriende

Baie gerieflik gewees.

Gul ontvang. Alles was netjies en skoon. Sal enige tyd weer die plek besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie D

Wonderlik.

Ons het dit vreeslik geniet. Dit was reg by die strand, skoon en netjies, gasvriendelikheid, sal dit definitief aanbeveel en seker weer daar inboek. Baie dankie, dit was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolindi P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jolindi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig 'n baie lekker plekkie, sal dit enige tyd aanbeveel!

Baie mooi skoon, ruim en naby die strand. Kombuis is volledig toegerus en woonstel het baie kaste en pakplek. Skoonmaakdienste 3 keer per week, baie goeie diens. Dit is ook lekker naby aan die hoofstrand en Pili Pili restaurant, gaan maak gerus 'n draai!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hester S

Heerlik naby see.

Die woonstel is baie beknop (veral onderste slaapkamer en kombuis), maar die gedreun van die see en die paadjie tot by die strand is 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Pragtige gemaklike plek wat sentraal geleë is, met vriendelike en pragtige omgewing.

Goeie en mooi omgewing. Pragtige gemaklike plek wat sentraal geleë is, met vriendelike en pragtige omgewing. Mense baie vriendelik en behulpsaam. Sal aanbeveel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Errol A - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Errol A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf en waarde vir geld.

Baie lekker daar gebly en sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annerie K - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie K
Saam met vriende

Bekostigbare en gemaklike verblyf.

Die akkommodasie was netjies en skoon met vriendelike verwelkoming. Dis lekker privaat en reg by die see. Kamers is ruim, badkamers voldoende en kombuis en opwasarea 'n bonus. Gemaklike TV-kamer en stoepkamer naby die braai. Ons sal beslis weer die plek boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter M - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter M
Gesin met tieners

Baie lekker.

Baie goed ontvang, skoon netjies en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nerena M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerena M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons kan dit aan elkeen aanbeveel! Wonderlike plek om te gaan rus en die see te geniet! Woonstel is baie skoon en gerieflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn M
Saam met vriende

Awesome!

Baie dankie aan Christine en Marius (eienaars) vir 'n heerlike paar dae - ons kon nie beter gekies het nie! Veilige en skoon strand net 'n paar meter weg. Rustige omgewing met goeie sekuriteit. Sal definitief weer daar gaan bly en beveel dit sterk aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ambress D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ambress D
Gesin met tieners

Baie oulike plek, direk op die hoofstrand en het heerlik gebly.

Ons het heerlik gebly. Die plek is geleë teen die see met direkte toegang tot die strand. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene Henriette M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jolene Henriette M
Gesin met tieners

Rustigheid van self.

Die veilige toegang tot 'n privaat strand was fantasties. Daar heers 'n rustigheid en 'n gevoel van veiligheid. Die tyd daar was ongelooflik. Ek sal beslis weer daar gaan bly in die toekoms. Mense is so vriendelik. Die strand is silwerskoon, fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hettie P - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Hettie P

Honde blaf douvoordag, dan skree eienaar almal bitter vroeg wakker. Eienaar se onthaalarea bokant ons slaapkamers en skuif van meubels onophoudelik maak slaap naas onmoontlik.

Handdoeke een keer geruil in 10 dae verblyf. Dit was walglik. Ons het plek gehuur wat beddegoed en handdoeke verskaf. Ons moes vra vir skoon beddegoed. Honde het ons voortuin as toilet gebruik en dit was by ons braai-area. Omdat dit nie gereeld opgetel is nie, was ons eenheid 'n vlieënes. Dit het ook 'n onaangename reuk gelaat. Die eienaar het my dogter gegroet terwyl sy in die stort was en die venster ooghoogte is. Ons het geen rus van enige aard gehad nie. Ek sal no 3 vir geen gas aanbeveel nie. As ek die situasie met die eienaar bo ons geweet het, het ek geensins van die plek gebruik gemaak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle's Rest on Sea se terugvoer

Pet friendly beteken honde gaan 8 uur blaf soos mense op pad werk toe is. Bollies word twee keer per dag opgetel. Die woonstel is self-sorg, maar ten spyte daarvan het ons twee keer gaan skoon maak en die woonstel in 'n walglike toestand gekry. Skoon handdoeke en beddegoed word elke 5 dae voorsien. Indien dit meer gereeld versoek word is daar 'n ekstra kostes van R 50.00 per persoon. Die stort het twee venters, 'n boonste een en 'n onderste een. Jammer, maar ek het nooit 'n dogter gesien nie, vier volwassenes waarvan een 'n gevorderde dame. Baie jammer julle het dit nie geniet nie, miskien was 'n spa vir een 'n beter opsie.

Eagle's Rest on Sea
Ria V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam gewees.

Ons was baie goed deur Christien en Marius ontvang en sal beslis weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid M
Gesin met tieners

Ontspannend, net wat nodig was.

Sal enige tyd weer teruggaan, die beste op die Tuinroete!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S
Gesin met tieners

Gemaklik, skoon, ruim en veilig, maar baie koud weens besondere koue weer.

Sou daarvan gehou het om aan die sonkant van die gebou te wees omdat dit so koud was terwyl ons daar was, maar ten spyte van die koue, was dit heerlik. Daar is 'n houtbraai op die toegeboude stoep, maar ons kon weens tyd tekort nie gebruik maak daarvan nie. Die eenheid self is pragtig skoon, netjies, gemaklik, goed toegerus, ruim en baie veilig. Dankie aan ons gasheer en gasvrou. Ons sal beslis terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shirley V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Droom!

Ons het woonstel 2 gekry. Ek moet erken die kombuisie was nogal 'n groot aanpassing, dit is so breed soos 'n gang met 'n baie nou werkspasie op een kant. Dit was onmoontlik vir die twee van ons om saam daarin te werk. Die en suite-slaapkamer met die mooi uitsig het twee enkelbeddens in, waar die onderste kamer waar die algemene badkamer is, het die dubbelbed. Dis nie soseer 'n klagte nie, maar meer iets wat ek voel 'n mens moet weet. Veral as 'n paartjie die plek wil huur. Ek moet erken ek voel woonstel 2 is te knap vir ses mense. "At a push" kan vier mense daarin bly, terwyl ons daar gebly het, het nuwe eienaars ingetrek en hulle beplan om die plekke mooi op te knap wat wel nodig is Maar die hoof rede hoekom ons graag hier wou bly was om direkte toegang tot die strand te kan hê en daar het Eagles Rest on Sea ons nie teleurgestel nie,ons kon opstaan, koffie maak en dit op die strand gaan geniet en elke aand kon ons ons dag eindig met rustig sit met 'n ietsies te drinke en die maanlig op die branders geniet,die bietjie ongemak was totaal dit werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Errol A - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errol A
Gesin met klein kinders

Vriendelike ontvangs van beide Ena en Hennie en hul bedagsaamheid om ons meer te vertel van die omliggende gebiede.

Dis 'n baie rustige en vriendelike omgewing. Dis regtig "Rus vir die Siel".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Solomon F - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Solomon F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en rustig.

Baie vriendelike gasheer en dame. Fasiliteite baie netjies en skoon. Ligging uitstekend en mens kan direk afstap strand toe. Mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wp K - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Wp K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie goeie kliëntediens nie en die huis waar in ons gebly het was verwaarloos, sal nooit weer terug gaan nie.

Met aankoms moes ons sien hoe ligte se gloeilampe verander word en ons was verduidelik dat 'n bietjie opknapping net gou gedoen moet word. in die een badkamer bo-op die badkamerkassie was daar afgebreekte handvatsels. Die plek was nie skoongemaak nie. Daar was spinnerakke in hoeke van deure en in die badkamer. Die kaste se handvatsels was los en deure was los. Net een keer ons handdoeke geruil vir skoon handdoeke vir die hele week wat ons daar gebly het. Nie een keer ons beddegoed kom om ruil nie. Die oond se staalrakkies was met 'n vuil swart poeier bedek. Ek het 'n slak in my kas gekry. Die hangkas in die kamers het na 'n baie sterk chemikalieë geruik en ons moes ons klere in die gangkas sit. Ons het ons visgerei in die buite asblik gegooi en die buite asblik was ook nie gereeld skoongemaak nie en die reuk was verskriklik. Daar was bruin aanpaksel in ons suikerpotjie. Een van ons kussingslope het 'n vuil bruin merk op gehad. As dit nie was vir my kêrel wat toevallig buite gestaan het en die man wie se plek dit is gesien het en 'n geselsie probeer aanknoop het nie sou ons nie hom of sy vrou vir die res van die tyd wat ons daar was gesien het nie. Nie een keer gevra of als reg is nie. Ek weet dit is 'n selfsorg-eenheid, maar dit meen nie dat geen kliëntediens en professionaliteit nog steeds gegee moet word nie. Ons was nie eers verduidelik waar om die sleutel in te handig die dag wanneer ons huis toe gaan nie en moes self uitvind waar die boks vir die sleutels is. Dit was definitief nie die geld werd nie en vreeslik teleurgesteld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anzel K - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel K
Gesin met klein kinders

Tien uit tien.

Alles was 100%. Baie meer as wat ek verwag het. gawe mense. baie goed in stand gehou. Baie netjies. Oulike paadjie strand toe. Eienaar het ons na oulike "local" plekkies en markte verwys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Myndert C - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Myndert C
Saam met vriende

Aangename verblyf.

Ligging goed. Geleë teen die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis awesome met baie gasvrye mense.

Sal beslis weer in Junie bespreek as ons Kaap toe gaan. Die mense is ongelooflik vriendelik en dis beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urban-rylaan 71, Myoli Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEyN2IyNTRiLWUzZDQtNDYwOC1hMzY2LWNkMzQ5MDI0NmRkNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 77 5 1 5 71 Claude Urban Drive Myoli Beach 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.035905475389 22.810741961003
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem