Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dupagi Self-catering Unit

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 57 resensies vir Dupagi Self-catering Unit
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
June O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
June O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer daar woon.

Als wat benodig word in die eenheid wat heeltemal privaat geleë is in 'n stil woongebied. Silwerskoon en gasvrou loop die ekstra myl.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Biem W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Biem W
Enkelreisiger

Gasvryheid was uit die boeke!

Baie lekker, veilig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dupagi Self-catering Unit se terugvoer

Goeie dag Biem.

Vertrou dit gaan goed daar.

Baie dankie vir die positiewe terugvoering en resensie. Dit maak ons harte altyd bly om te hoor ons gaste het lekker gebly en veilig gevoel hier by Dupagi.

Hoop om jou weer in die toekoms hier by ons te ontvang.

Vriendelike groete
Michelle

Dupagi Self-catering Unit
Theo En Liezel O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo En Liezel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker stil en rustig.

Uitstekend en veilig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dupagi Self-catering Unit se terugvoer

Goeie middag Theo en Liezel

Vertrou dit gaan goed daar met julle.

Baie dankie vir die 5 ster resensie. Dit is altyd vir ons lekker om sulke positiewe terugvoering te ontvang.

Hoop om julle weer hier by ons te ontvang.

Vriendelike groete
Michelle

Dupagi Self-catering Unit
Elfrieda E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elfrieda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Dit was die heerlikste verblyfervaring wat ons in 'n lang tyd ervaar het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dupagi Self-catering Unit se terugvoer

Goeie middag Elfrieda.

Vertrou dit gaan goed daar met julle.

Baie dankie vir ons 5-ster resensie. Ek waardeer dit opreg. Dit maak ons harte altyd bly om te weet ons gaste kuier lekker hier by ons.

Hoop om julle weer hier by ons te ontvang.

Vriendelike groete
Michelle

Dupagi Self-catering Unit
Claudia B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n plesier om 'n paar dae in hierdie mooi woonstel te kon bly.

Die woonstel is smaakvol toegerus. Alles wat ons nodig gehad het. Skoon en netjies, lekker privaat stoepie met pragtige uitsig oor die berge. Die gasvrou het deurentyd goeie kommunikasie met ons gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dupagi Self-catering Unit se terugvoer

Goeie middag Claudia.

Vertrou dit gaan goed daar met julle.

Baie dankie vir ons 5-ster resensie en positiewe terugvoering. Dit word opreg waardeer.

Hoop om julle weer in die toekoms hier by ons te ontvang.

Vriendelike groete,
Michelle

Dupagi Self-catering Unit
Stacey C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stacey C
Saam met vriende

The stay was super comfortable. Michelle and Anthony are amazing hosts.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dupagi Self-catering Unit se terugvoer

Good day, Stacey. Trust you are well. Thank you so much for the positive review and response. It always warms our hearts to know that our guests enjoyed their stay. We hope to see you again in the near future. Kind regards, Michelle

Dupagi Self-catering Unit
Marie B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B
Enkelreisiger

Sentraal naby Hartenbos en Mosselbaai - privaatheid word gerespekteer.

Heerlike verblyf - privaatheid is 'n pluspunt - alles is beskikbaar by hierdie eenheid. Was werklik verfrissend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dupagi Self-catering Unit se terugvoer

Goeie dag, Marie. Vertrou dit gaan goed daar. Baie dankie vir die resensie, dit word opreg waardeer. Ek is bly jy het lekker hier by ons gekuier. Hoop jy het die res van jou vakansie baie geniet, en lekker gerus. Hoop om julle spoedig weer in die toekoms te sien. Vriendelike groete, Michelle.

Dupagi Self-catering Unit
Pieter S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Goed ingerig, privaat en gasvry.

Beveel aan vir almal. Vriendelike gasvrou, veilige parkering, baie privaat en het alles wat nodig is. Het baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dupagi Self-catering Unit se terugvoer

Goeie dag Pieter. Vertrou dit gaan goed daar met julle. Baie dankie vir die 5-ster resensie, dit word baie waardeer. Dit maak ons altyd bly om sulke positiewe terugvoering te ontvang. Ek is bly julle het lekker hier by ons gekuier, Vriendelike groete, Michelle

Dupagi Self-catering Unit
Jannie M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Baie goed. Eienaars is baie gasvry en hulle kommunikasie is baie goed. Hulle gee om vir jou. Ek sal hulle enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dupagi Self-catering Unit se terugvoer

Goeie naand Jannie.

Vertrou dit gaan goed daar met julle.

Baie dankie vir die 5 ster Resensie. Ons waardeer opreg. Dit is altyd vir ons lekker om sulke positiewe terugvoering te ontvang vanaf ons Gaste.

Hoop om julle weer in die toekoms te kan huisves.

Vriendelike Groete
Michelle

Dupagi Self-catering Unit
Lianna N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianna N
Gesin met klein kinders

Rustige en gesellige kuier.

Vriendelike en behulpsame gasheer-en vrou, gesellige verblyf in rustige area, alles wat ons nodig gehad het was daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania F
Gesin met tieners

Hier kan mens lekke kuier én lekke slaap!

Ons reis nogal gereeld en dis min wat mens werklik lekker slaap - die bed lê nie lekker nie of dis nie lekker beddegoed nie, maar ek het hier só lekker geslaap. Dis 'n heerlike rustige omgewing - die stoep/kuierhoekie met 'n mooi uitsig is 'n bonus! Dis nie ver om mens se goed in te dra nie en alles is lekker privaat. Die badkamer het 'n bad én 'n stort, wat mens ook selde kry. Ons sal verseker terug wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colette W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette W
Saam met vriende

The apartment was very well located, secured parking, situated in a beautiful garden.

The owners went out of their way to make us feel very welcome. I would definitely book this accommodation and again and have no hesitation in recommending the apartment to friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dupagi Self-catering Unit se terugvoer

Good day Colette.

Trust you are well.

Thank you so much for the 5 star review. It always warm our hearts to hear that our Guests enjoyed their stay. Thank you for your recommendation, it would be lovely to host you in the near future again.

Kind Regards
Michelle

Dupagi Self-catering Unit
Riette F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette F
Saam met vriende

Rustig,veilig,gerieflik.

Baie behulpsame en vriendelike eienaars. Groot pluspunt is dat ons nie eers agtergekom het daar is beurtkrag nie. Kon heerlik met ons familie en vriende kontak hou. Baie gerieflik geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dupagi Self-catering Unit se terugvoer

Goeiedag Riette
Hoop dit gaan goed daar met julle.

Baie dankie vir die 5-ster resensie.
Dit maak ons harte altyd bly om te sien ons gaste het lekker hier by ons gekuier.
Geniet die res van julle kuier, hier in Suid Afrika.
Vriendelike Groete,
Michelle

Dupagi Self-catering Unit
Chris T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris T
Gesin met tieners

Baie rustige en veilige halfpad oorslaap tussen Kaapstad en PE.

Mnr. en Mev. Dumas is baie aangenaam en tegemoetkomend. Daar was beskuit, koffie, tee, suiker en melk vir ons gebruik (en oorgenoeg). Sou graag langer wou bly. Baie netjies en veilig. Selfs klimraam vir klein kindertjies en motor agter veilige hekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dupagi Self-catering Unit se terugvoer

Goeiemiddag Chris, ek vertrou dit gaan goed daar met julle. Baie dankie vir die terugvoering en die resensie. Dit word opreg waardeer. Ons geniet altyd om sulke positiewe terugvoering te ontvang. Hoop om julle in die toekoms weer hier by Dupagi te akkommodeer. Vriendelike Groete, Michelle.

Dupagi Self-catering Unit
Walter V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Walter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was van fantasies.

Ek sal graag weer selfde plekkie gebruik in die toekoms. Die eienaars is baie vriendelike mense. Dankie vir 'n lekke naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dupagi Self-catering Unit se terugvoer

Goeiemiddag Walter.

Baie dankie vir die resensie en die verwysing. Dit word opreg waardeer.

Dit is altyd vir ons lekker om te sien dat ons gaste hulle verblyf by ons geniet het.

Hoop om julle weer spoedig hier by ons te ontvang.

Vriendelike Groete
Michelle

Dupagi Self-catering Unit
Lygia M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lygia M
Gesin met klein kinders

Baie lekker en gemaklik met kinders.

Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Die kinders het die ruimte en jungle gym vreeslik geniet. Daar was genoeg spasie vir almal om gemaklik te wees. Ons sal definitief weer 'n draai maak by Dupagi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Markus R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Markus R
Gesin met klein kinders

Gasvry, plek skoon en netjies.

Ons hat baie lekker gebly by Dupagi. Plek is netjies, skoon en privaat. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helette S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en veilige area.

Vriendelike ontvangs en private plek om te ontspan, beveel aan vir mense wat 'n wegbreek nodig het, en 'n lekker rustige Hartenbos-strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O
Gesin met klein kinders

Gesellige eenheid en vriendelike diens.

Sal weer die eenheid gebruik in die toekoms. Baie vriendlike mense. Die eenheid is netjies en wel ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Goed. Geen probleme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izelda T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelda T
Saam met vriende

Netjies en privaat.

Verblyf was netjies en kliëntediens was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman C
Gesin met tieners

Baie netjies en bekostigbaar. Alles is daar wat jy nodig het.

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is baie netjies en die eienaars is baie gasvry. Alles is daar wat nodig is om gerieflik te bly. Ons sal vir seker weer daar tuis gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisinda D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisinda D
Gesin met klein kinders

Was baie lekker ligging is perfek sal dit definitief vir almal aanbeveel.

Hou daarvan dat ons privaat was en daar 'n speelplekkie was vir kinders.als is daar wat ons beniodig het.het die lekkerste weer gehad.als was mooi skoon en netjies. Dit was 'n heerlike gesinsvakansie.dankie vir jul vriendelikheid waardeer als!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele D
Gesin met klein kinders

Rustig, heerlik, gasvry, wonderlik.

Ons het baie lekker gerus. Dankie Michelle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is die gemaklikste plek om vakansie te hou.

Ons kan nie wag om weer daar te bly nie - dit is 'n heerlike plekkie om te bly en naby genoeg aan alles. Gasvrou en gesin is 'n plesier. Julle sal nie iewers anders wil bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Wonderlike mense! Ons is dadelik gekontak en alle besonderhede is per Whatsapp deurgegee. Hulle het ook vir ons die adres gestuur via 'n GPS-pin wat dit baie maklik gemaak het om die adres te kry. Eienaars het ons hartlik ontvang. Die eenheid is baie netjies en skoon en het alles wat jy nodig mag kry. Daar was selfs melk en water vir ons in die yskas! Ons het ons verblyf hier terdeë geniet en sal vir seker weer hier kom oorbly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lehanie S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lehanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en baie netjies.

Baie vriendelik ontvang en baie netjiese verblyf. Alles wat mens nodig het. Sal vir seker weer terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed ingerig.

Netjies en vriendelike diens. Baie hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colin J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colin J
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a blessed stay and the hosts were friendly and courteous.

We have a fantastic stay at Dupagi.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het baie lekker gebly en die gashere was vriendelik en aangenaam.

Ons het baie lekker gebly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dupagi Self-catering Unit se terugvoer

Good day Colin,

Hope you are well. Thank you for visiting Dupagi again. It is very rewarding to see previous Guests returning. Thank you for the review, it is much appreciated. Looking forward to your next visit.

Kind Regards
Michelle

Dupagi Self-catering Unit
Tanita J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanita J
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly en dit was perfek vir klein kinders om lekker te speel.

Die verblyf is gepas vir 'n gesin. Ons het lekker gebly en dit is veilig met 'n hek wat kan sluit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dupagi Self-catering Unit se terugvoer

Goeie dag Tanita.
Hoop dit gaan goed daar.
Baie dankie vir die resensie, dit word opreg waardeer. Dit is altyd lekker om positiewe terugvoering te kry.
Hoop om julle weer in die toekom te ontvang. Vriendelike Groete Michelle

Dupagi Self-catering Unit
Hanli D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is fantasties.

Baie hulpvaardige gasheer en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dupagi Self-catering Unit se terugvoer

Goeie Middag. Hoop dit gaan goed daar. Baie dankie vir ons 5 Ster Resensie. Dit is altyd vir ons lekker om sulke positiewe terugvoering te kry. Ons is bly ons kon van hulp wees vir julle. Hoop om julle spoedig weer hier by ons te ontvang.

Vriendelike Groete
Michelle

Dupagi Self-catering Unit
Izelda T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelda T
Saam met vriende

Goeie waarde vir geld.

Vriendelike mense en netjiese verblyf. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dupagi Self-catering Unit se terugvoer

Goeie middag Izelda. Hoop dit gaan goed daar. Baie dankie vir die 5 sterretjie resensie. Dit is altyd lekker om sulke positiewe terugvoering te ontvang. Hoop om julle spoedig weer hier by Dupagi te ontvang. Vriendelike Groete Michelle

Dupagi Self-catering Unit
Petrus V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Gasvrou vriendelik, hulpvaardig en altyd beskikbaar. Sal vir seker aanbeveel by vriende en familie. Sal eerste keuse wees vir die toekoms. Eenheid was netjies en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dupagi Self-catering Unit se terugvoer

Goeie Middag. Hoop dit gaan goed met julle. Baie, baie dankie vir ons vyf-sterretjie resensie, dit word opreg waardeer. Dit is vir ons altyd lekker om vriendelike mensies soos julle te huisves. Hoop on julle eendag weer hier by ons te ontvang.
Geseënde daggie vir julle en vriendelike groete,
Michelle

Dupagi Self-catering Unit
Lisa P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa P

Baie netjies skoon smaakvol.

Ons het baie lekker gebly by Dupagi. Vriendelike ontvangs en baie hulpvaardig. 'n Netjiese en skoon plekkie met alles wat 'n mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dupagi Self-catering Unit se terugvoer

Goeie middag Lisa. Ek Hoop dit gaan goed daar met julle. Baie dankie vir die 5-ster resensie, dit word opreg waardeer. Dit maak ons harte altyd gelukkig om te weet ons gaste het lekker tuis gegaan by Dupagi. Ek sal definitief by julle Lodge kom inloer as ons weer in daardie rigting gaan. Ek hoop om julle weer spoedig hier by ons te ontvang. Vriendelike groete, Michelle.

Dupagi Self-catering Unit
Jean L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean L
Gesin met klein kinders

Rustig, stil en gemaklik.

Het hier gebly vir 7 dae en dit was die moeite werd. Eienaars het altyd seker gemaak als is nog in orde. Sal in die toekoms nêrens anders bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dupagi Self-catering Unit se terugvoer

Goeie middag Jean. Ek hoop dit gaan goed daar. Baie dankie vir die 5-sterretjie resensie. Dit is altyd vir ons lekker om te lees dat ons gaste gelukkig was en lekker gebly het by Dupagi. Ons sien uit na jou volgende besoek. Vriendelike groete, Michelle.

Dupagi Self-catering Unit
Fiona S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona S
Gesin met klein kinders

Sielsverkwikkend.

Dupagi is nie net 'n verblyf vir gaste nie. Dis 'n plek waar vriende familie word. Hierdie stukkie juweel, ingewikkel in die hartjie van Hartenbosheuwels, is 'n moet vir elke reisiger wat deur Hartenbos beweeg. Dis uitstekende waarde vir geld, uiters netjies en as jy 'n kind het, is daar 'n lekker speelplek. Hier kan reisigers hulle siel verkwik en die panoramiese uitsig oor die landerye geniet, met 'n fisant of tarentaal wat jou kom geselskap hou. Die gasvrou het ook 'n oulike koffiewinkel wat besoek kan word, met die lekkerste spyskaart. Ons sal defnitief weer van Dupagi gebruik maak. 'n Volle 15 uit 10!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dupagi Self-catering Unit se terugvoer

Goeie middag Fiona. Ek hoop dit gaan goed daar. Baie dankie vir die pragtige 5-ster resensie. Dit is vir ons baie lekker om te lees dat ons gaste tevrede was met hulle verblyf. Dit is ook altyd vir ons net 'n groot plesier om so 'n pragtige familie soos julle te huisves. Julle het nou regtig in ons harte in gekruip. Ons hoop om julle weer hier by ons te onvang. Vriendelike groete Michelle

Dupagi Self-catering Unit
Vicky S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky S
Gesin met klein kinders

Vriendelik, behulpsaam en het ons verblyf absoluut, met gasvryheid en behulpsaamheid die vakansie die moeite werd gemaak.

Vriendelike mense, skoon en netjiese plekke met veiligheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gaynor M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaynor M

Fantasies.

Ons was 4 grootmense met my seun. Dit was regtig 'n plesier om daar te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dupagi Self-catering Unit se terugvoer

Goeie Naand,

Hoop dit gaan goed.

Baie dankie vir die vyf ster resensie. Dit word opreg waardeer. Dit is altyd vir ons lekker om sulke positiewe terugvoering vanaf ons gaste te ontvang.

Vriendelike Groete,
Michelle

Dupagi Self-catering Unit
Melanie M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M
Gesin met klein kinders

Netjies, gemaklik, baie vriendelik vir kinders en mooi detail.

Dit is 'n stunning plek. Baie netjies en so baie moeite gedoen om ons welkom te laat voel. Kinders het speelplek baie geniet. Almal gemaklik geslaap. Kon nie vir beter verblyf vra nie. Sal hulle ten volle aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dupagi Self-catering Unit se terugvoer

Goeie dag Melanie.

Ek hoop dit gaan goed daar.

Baie dankie vir die 5 sterretjie resensie, dit word opreg waardeer.

Ek is so bly om te sien julle was gelukkig met die eenheid en dat julle die vakansie hier by Dupagi geniet het.

Ek hoop om julle spoedig weer hier by ons te ontvang.

Vriendelike groete
Michelle

Dupagi Self-catering Unit
Amelia T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia T
Saam met vriende

5 Star service and property.

We stayed overnight at Dupagi and was met by Michelle who made us feel welcome from the word go! The apartment is immaculate and very tastefully appointed. I will definitely recommend this gem for an overnight or longer stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dupagi Self-catering Unit se terugvoer

Good day Amelia. I hope you are well. Thank you so much for the beautiful 5-star review. It is always heartwarming to read that our guests enjoyed their stay. We are hoping to see you again in the near future. Kind regards, Michelle.

Dupagi Self-catering Unit
Karin J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin J
Saam met vriende

Great.

Thank you for a great stay. The hosts were very friendly. Place was beautiful, quiet and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dupagi Self-catering Unit se terugvoer

Good day Karin. I hope you are well. Thank you so much for the 5-star review. It is very satisfying to receive positive feedback from our guests. We hope to see you again in the near future. Kind regards, Michelle.

Dupagi Self-catering Unit
Ronel J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel J
Gesin met tieners

Heerlike vakansie-verblyf teen 'n billike tarief in 'n goed-toegeruste eenheid.

Dankie vir 'n heerlike wegbreek in 'n goed-toegeruste eenheid. Dit was beslis waarde vir geld en ons sal die eenheid aanbeveel vir familie en vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dupagi Self-catering Unit se terugvoer

Goeie dag Ronel.

Ons hoop dit gaan goed daar. Baie dankie vir die resensie wat julle vir ons gegee het, ons waardeer dit baie. Dit is so lekker om te lees dat julle 'n heerlike vakansie gehad het. Ons hoop om julle weer hier by ons te ontvang. Ek is jammer om te sien dat julle nie heeltemal gelukkig was met die ligging nie, maar soos ons portefeulje ook noem, is ons sowat 3 km vanaf die Strand af. Vriendelike groete, Michelle.

Dupagi Self-catering Unit
Jaco V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Sal beslis weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dupagi Self-catering Unit se terugvoer

Goeie dag Jaco

Baie dankie vir die 5-ster resensie. Dit is vir ons altyd lekker om te sien dat ons gaste gelukkig was met hulle verblyf.

Ons hoop om julle spoedig weer hier by Dupagi te ontvang.

Vriendelike groete
Michelle

Dupagi Self-catering Unit
Richard V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard V
Gesin met klein kinders

Very comfortable with all expected appliances etc.

We were warmly welcomed and this flatlet is good value for money and spotlessly clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dupagi Self-catering Unit se terugvoer

Good day Richard. Hope you are well. Thank you for the review, It is much appreciated.It is always rewarding to read that our guests was happy and comfortable in the Unit. I am sorry to read that you were not completely satisfied with the location but as stated in our portfolio we are approximately 3 km from the Beach and situated in a residential area. Once again, thank you for staying at Dupagi Self catering Apartment. Hope to see you again in the future. Kind Regard, Michelle

Dupagi Self-catering Unit
Amelia R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia R
Gesin met klein kinders

Lovely little gem!

Dupagi Self-catering Unit is a lovely unit which is fully equipped for self-catering. Michelle is a lovely host and goes out of her way to make your stay superb. The unit is tastefully decorated and very neat and tidy. We had a lovely stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dupagi Self-catering Unit se terugvoer

Good Afternoon Amelia

Thank you for the lovely five star review, it is much appreciated.

It is always nice to read that our Guests enjoyed their stay at Dupagi. Hope you enjoyed the rest of your time in South Africa.

Hope to see you again in the near future.

Kind Regards,
Michelle

Dupagi Self-catering Unit
Lisa M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa M
Gesin met klein kinders

Uitstekende plekkie vir 'n week 'n wegbreek.

Baie dankie aan Michelle en Anthony. Die woonstel was perfek, kon nie vra vir beter nie. Gasvryheid, netheid en sekuriteit is bitter goed gewees en gaan beslis terugkeer na Dupagi Self-catering Unit met die volgende wegbreek. Dit is baie gerieflik gewees en my seun het die pretpark agter in die woning geniet. Baie naby aan Hartenbos se seefront en inkopiesentrum. Alles wat jy aan kan dink is beskikbaar in die woning gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dupagi Self-catering Unit se terugvoer

Goeie Dag Lisa

Hoop dit gaan goed.
Baie dankie vir die 5 sterretjie resensie. Dit word opreg waardeer.
Ons is so bly julle het julle vakansie hier by Dupagi geniet. Dit is altyd vir ons lekker om te lees dat ons gaste en hulle kindertjies gelukkig was hier by ons.

Ons sien uit om julle weer hier by Dupagi te ontvang.

Vriendelike Groete
Michelle

Dupagi Self-catering Unit
Christa D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern en ten volle toegerus.

Ons kan Dupagi aangeveel. Die eenheid was modern en goed toegerus en die eienaars vriendelik en hulpvaardig. Die prys is ook baie billik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dupagi Self-catering Unit se terugvoer

Goeie Dag Christa

Hoop dit gaan goed daar.

Baie dankie vir die resensie en terugvoering. Ek waardeer dit.

Hoop om julle weer spoedig ter ontvang.

Vriendelike Groete
Michelle

Dupagi Self-catering Unit
Ishmaeel T - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ishmaeel T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n fantastiese plek.

Dit is regtig 'n huis van die huis af. Die vriendelikheid waarmee 'n persoon ontvang word deur Michelle, oortref jou terdeë. Ek beveel Dupagi Self-catering Unit vir enige iemand aan en ek sal nie weer op 'n ander plek gaan bly nie. Michelle se kliëntediens is van wêreld gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dupagi Self-catering Unit se terugvoer

Goeiedag Ishmaeel,

Baie dankie vir die mooi resensie, dit word opreg waardeer. Ek is baie bly julle het jul tyd hier by Dupagi Selfsorg geniet.

Hoop om julle weer hier by ons te ontvang.

Vriendelike Groete,
Michelle

Dupagi Self-catering Unit
Leon C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon C
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Vriendelik, netjies en skoon, veilig en goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dupagi Self-catering Unit se terugvoer

Goeie dag Leon

Ek hoop dit gaan goed. Baie dankie vir die 5-ster resensie. Dit maak ons altyd baie opgewonde as ons sulke goeie terugvoering ontvang. Dit is altyd vir ons lekker om vriendelike mense soos julle te huisves. Ons hoop om julle spoedig weer hier by ons te sien.
Vriendelike groete, Michelle.

Dupagi Self-catering Unit
Ellenor P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellenor P
Gesin met klein kinders

Very nice.

Very nice and neat place super accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dupagi Self-catering Unit se terugvoer

Good day Ellenor,

Thank you so much for the wonderful and positive feedback. It is always a pleasure to host guests as friendly as you. Hope to see you again with the next Cricket Season.

Kind regards,
Michelle

Dupagi Self-catering Unit
Liesl V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best ever.

Will definitely use Dupagi again. Michelle and Anthony are so helpful and friendly. The place is neat and very clean. The quietness is just what a person needs when you are away on holiday. Love the place.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die beste ooit.

Sal beslis Dupagi weer gebruik. Michelle en Anthony is so behulpsaam en vriendelik. Die plek is netjies en baie skoon. Die stilte is net wat 'n mens nodig het as jy op vakansie is. Mal oor die plek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dupagi Self-catering Unit se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie Liezl. Dit maak ons so bly om sulke positiewe terugvoer te lees. Dit was vir ons net so groot plesier om sulke vriendelike mense soos julle te huisves. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Dupagi Self-catering Unit
Erika V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik .

Ons het 'n fantasitiese tyd by Dupagi Self-catering gehad. Die eenheid het als wat jy nodig het en die eienaars is baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dupagi Self-catering Unit se terugvoer

Baie Dankie vir die resensie. Dit is altyd vir ons aangenaam om sulke vriendelike mensies soos julle te akkommodeer. Hoop om julle spoedig weer hier te ontvang.

Vriendelike Groete,
Michelle

Dupagi Self-catering Unit
Frikkie J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Onvergeetlik lekker verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dupagi Self-catering Unit se terugvoer

Beste Frikkie en familie,

Baie dankie vir die resensie. Dit is vir ons altyd net 'n plesier om sulke vriendelike mensies soos julle te akkomodeer.

Hoop om julle sommer gou gou weer te sien.

Vriendelike Groete,
Michelle

Dupagi Self-catering Unit
Willem T - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem T
Gesin met klein kinders

Dis beslis die moeite werd.

Michelle is verskriklik vriendelik en gasvry. Plekkie is baie netjies ek skoon. Ek beveel dit beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dupagi Self-catering Unit se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Dit is vir ons ook altyd lekker om sulke vriendelike en aangename gaste te huisves. Vriendelike groete Michelle

Dupagi Self-catering Unit
Christo B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik ontspannend.

Dit was regtig lekker om by Dupagi te bly. Ons het werklik lekker gekuier in die stilte wat die area bied en baie lekker geslaap en uitgerus vir die volgende dag se verrigtinge. Ons het baie rondgery aangesien Dupagi perfek geleë is en na 'n lang dag was dit lekker om na die plekkie te kom om af te skakel. Sal definitief weer hulle besoek en aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dupagi Self-catering Unit se terugvoer

Baie dankie Christo, vir die mooi terugvoering rakende Dupagi selfsorg eenheid. Ons waardeer dit opreg. Dit is altyd vir ons lekker om sulke vriendelike en aangename mense soos julle te akkomodeer. Ons hoop om julle weer in die toekoms te ontvang.
Vriendelike groete Michelle

Dupagi Self-catering Unit
Werner C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner C
Saam met vriende

Was baie lekker om in so 'n netjiese plek te bly, en die bestuurder was net so gaaf en behulpsaam. Baie dankie.

Dit was baie lekker en die mense daar is baie hulpvaardig en gaaf. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly, en sal dit ook vir enigiemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dupagi Self-catering Unit se terugvoer

Baie Dankie Werner vir die mooi terugvoering en resensie. Dit was n plesier om julle hier by ons te he. Hoop om julle weer eendag hier te ontvang. Vriendelike Groete Michelle

Dupagi Self-catering Unit
Heleen C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen C
Gesin met klein kinders

Ideale blyplek vir 'n klein familie.

Ons was 2 groot mense en twee kinders (4 en 6) en het baie lekker gebly. Die woonstel is klein, maar baie skoon en netjies en het alles in gehad wat ons nodig gehad het. Die hoofslaapkamerbed was gemaklik en die kinders het heel gemaklik op die slaapbank geslaap. Daar is lekker speelplek buite vir die kinders met 'n klimraam, en 'n oulike stoepie om te ontspan. Michelle en haar man het uit hulle pad gegaan om seker te maak ons is gemaklik en het alles wat ons nodig het. Goeie waarde vir geld vir 'n kort tydperk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dupagi Self-catering Unit se terugvoer

Baie dankie Heleen vir jou mooi kommentaar en goeie resensie, ek waardeer dit opreg.

Dit is wel in ons beplanning om hierdie jaar die woonstel te vergroot met nog n ekstra vertrek :)

Hoop om jul weer eendag hier te ontvang.

Vriendelike Groete,
Michelle

Dupagi Self-catering Unit
Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakhoutstraat 17, Hartenbos, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANenSox58ULA9oEC6jY5ZjnEyZToLuW1pY91m6DjOHQSslocijz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 4 mense 57 5 1 5 17 Bakhout Straat Hartenbos 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.123717884807 22.102632075548