LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Duntrune Beach House | LekkeSlaap
+37

Duntrune Beach House

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Duntrune Beach House
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Johan D - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik ontspan en die natuur geniet.

Duntrune is 'n groot, heerlike huis met al die nodige. Dis lekker privaat en die uitsigte is baie mooi. Die huis is bietjie koud, maar ons gesin het lekker by die kaggel ontspan. Ons sal weer gaan.

Duntrune Beach House's terugvoer

Dankie vir die mooi woorde.
Hoop om julle weer te sien, julle is altyd welkom.
Groete, Arthur en Karen.

Duntrune Beach House
Hennie R - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie R
Saam met vriende

Sien sterre.

Baie lekker.

Duntrune Beach House's terugvoer

Hi Hennie,
Thank you so much for taking the time to review your stay at Duntrune Beach house.
We hope to see you again soon.
Regards,
Arthur

Duntrune Beach House
Thorcin M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thorcin M

Asemrowend, die huis is definitief gepas vir 'n lekker rustige wegbreek.

Ons het die wegbreek baie geniet. Die huis was goed uiteen gesit, ons het nie nodig gehad om na enige iets te soek nie. Sal beslis weer Duntrune Beach House besoek.

Lee Anne L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee Anne L

Jaarlikse byeenkoms van niggies en neefs uit verskillende dorpe.

Die plek is to die for. Netjies, goed ingerig en pragtig. Die host Athur was heeltyd beskikbaar op sy foon. Die scenery was asemrowend en die omgewing is veilig.

Duntrune Beach House's terugvoer

Hi Lee Anne

Thank you so much for the great review.
We hope to see you again soon!

Rgds
Arthur

Duntrune Beach House
Dot S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dot S

Absoluut pragtige view en het heerlik ontspan.

Huis was pragtig met 'n pragtige uitsig. Sal dit definitief aanbeveel.

Duntrune Beach House's terugvoer

Hi Dot
We glad you enjoyed your stay at Duntrune Beach House. Hope to see you again soon.

Rgds
Karen

Duntrune Beach House
Aziz P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aziz P
Gesin met klein kinders

Simply sublime.

The house is expansive and location breathtaking.

Duntrune Beach House's terugvoer

Hi Aziz,

Thank you for your review. We are so glad you enjoyed your stay at Duntrune Beach House.
Hope to see you again soon.

Regards

Duntrune Beach House
Suzelle D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Suzelle D

Pragtige uitsig.

Huis kort 'n behoorlike skoonmaak. Daar is tot spinnerakke binne in die kombuiskaste gevind. Alles moes gewas word voor dit gebruik kom word. Meubels kort 'n behoorlike skoonmaak. Pragtige uitsigte - meer as genoeg spasie vir almal om gemaklik te kuier.

Melanie B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Melanie B
Saam met vriende

Beautiful site for a holiday home.

We had loads of space, plenty of equipment and comfortable beds at Duntrune and the views were magnificent. Beautiful walks in the estate and on the beach in front of the house and a lovely hide at the dam. Some general maintenance on the appliances needs to be done and someone needs to check the state of the cutlery and crockery before the next guests arrive.

Duntrune Beach House's terugvoer

Hi Melanie,
Thank you for your review. We will definitely look into the observations and take them up with our managing agent.
Regards
Arthur

Duntrune Beach House
Andre Cloete C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre Cloete C
Saam met vriende

Heerlike, rustige omgewing.

Sal dit enige tyd aanbeveel, veral as jy 'n rustige naweek soek.

Ruareigh B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruareigh B

Baie aangenaam, ontspannende verblyf.

Gerieflike verblyf, pragtige sonsondergange, wonderlike uitsigte, houtvure in 'n pragtige omgewing.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very pleasant and relaxing stay.

Comfortable accommodation, fabulous sunsets, great views, log fires in a beautiful surrounding.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vanaf
R3 600
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R3 600
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visvywerlaan 24, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda5dmhfB7XEonoKiYDrI0ngdGLt1aJVeNWAreitbRR3VKDqQ8y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600  per nag, vir 12 mense 10 5 1 5 24 Visvywer Avenue Still Bay West 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.39964775129 21.411716371226
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!