Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dungbeetle River Lodge

B&B
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Aqua Vista-singel 76, Cannonville, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 460 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dungbeetle River Lodge is in Colchester, Port Elizabteh geleë en is 'n toegangspunt na die wêreldbekende Addo-olifantpark. Dit is ook net 4 km vanaf die nuwe, suidelike hek en naby van die Oos-Kaap se beste wildreservate.

Verblyf is beskikbaar in 6 luukse, safari-styl slaapkamers met ouwêreldse afwerkings wat 'n koloniale Afrika-gevoel verleen. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n muurverwarmer, waaier, eerlikheidskroegie en 'n kluis. Die lodge het ook dubbelglasvensters.

Die verblyf sluit 'n heerlike, vol plaasontbyt met tuisgebakte brood en vars vrugtesap in.

Die Sondagsrivier vloei aan die voet van die gastehuis verby en gaste kan 'n uitsig oor die rivier van die lodge se dek af geniet, in die rivier swem, roeiplankry, kanovaar en op 'n riviervaart gaan.

Oorkant die lodge is die bekende Alexandria Duineveld, 'n stappersparadys vol interessante feite, geskiedenis, geologie, flora, fauna en die geleentheid om op 'n sandslee of sandplank te ry, oor die duine en op die strand te stap.

Geniet 'n sonsondergang oor die rivier en duineveld van die strand van die riviermonding af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Dungbeetle River Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Aqua Vista-singel 76, Cannonville, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Gaste dink Dungbeetle River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 460
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 460
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Aqua Vista-singel 76, Cannonville, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae13fcf41e22f01fd2cd1dae570e4e4fb167c33e00faecb4cf99861030927ac618201ea3fc809242ae3d7d11272df9bc96aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 460 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 76 Aqua Vista Crescent Cannonville 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.702669315881 25.808482533319