Jy kan steeds verblyf vir ontspanning by enige van ons instansies reg oor die land geniet.
Jy kan steeds enige tyd alle toekomstige verblyf bespreek en indien jy weens nasionale of provinsiale inperkings nie kan reis nie, sal ons jou ten volle terugbetaal.
Regulasies en beperkings:
Wees asseblief bewus daarvan dat besprekings en vlakke van inperking onderhewig is aan verandering volgens die ontwikkelende regeringsriglyne. Ons stel voor jy hou die amptelike webtuiste dop:
https://sacoronavirus.co.za/
Volledige Terugbetaling is Gewaarborg:
Indien jy weens Covid-19-inperkings nie wettiglik na jou bestemming kan reis en jou bespreking kan nakom nie, mag jy jou bespreking kanselleer en ’n 100% terugbetaling ontvang.
Ons vra dat jy asseblief slegs tussen twee weke en een dag voor die inklokdatum jou bespreking kanselleer, aangesien ons tot op daardie stadium nie seker kan wees dat vlakke nie verder verlaag gaan word nie en jou verblyf dus voort kan gaan nie.