Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Drumsheugh Farmstead and Cattle Farm

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Jean-Mari Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 22 resensies vir Drumsheugh Farmstead and Cattle Farm
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Reinhardt G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflike verblyf.

Ons het die cottage terdee geniet. Die aircons was 'n lafenis in die Januarie hitte tesame met die binnebraai. Die plek is baie netjies toegerus. Het ook na die plaas gaan kyk en 'n draai deur die plaas gery. Sal graag eendag daar wil gaan bly saam die hele familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zane L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zane L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, enjoyable.

Wonderful stay in a well-appointed cottage. Complete tranquility everything one could want for a peaceful stay in the middle of nowhere!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Penelope V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penelope V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik "off the beaten track"!

Die huisie was pragtig en smaakvol toegerus. Dit het die grondpad soontoe absoluut die mooite werd gemaak. Vriendelik ontvang. Kalahari op sy beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cezanne V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cezanne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons gaan beslis weer.

Freddie was baie behulpsaam en só vriendelik! Baie goeie diens en baie lekker huisie! Ons het baie tuis en gemaklik gevoel. Hulle het ons ook toestemming gegee om by die ander deel van die plaas te gaan swem. Uiters aangenaam in daardie hitte (en load shedding).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende bestemming om die Kalahari te beleef.

Die regte plek om die Kalahari se stilte en rustigheid te beleef. Die personeel is uitstekend en behulpsaam. Die verblyf is puik en dit is die beste plek om rustigheid te verkry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michele M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable stay, but needs more personal attention.

A beautiful setting and some thought given to the accommodation, a nice thought is ice in the freezer. We did find all the plates, cooking products very dusty and needed cleaning before use, seems like n- one has stayed here in a while. No coffee press nor milk for coffee, no emergency lights in living area nor torches (now stage 6 load shedding). No Wi-Fi available and no advise on extremely bad road to be experienced from Askham to the farm which is badly rutted and travelling is approx 20kms per hr in 4x4.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alma P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alma P
Saam met vriende

Goeie oornagblyplek.

Gerieflike netjiese kothuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska W

Rus vir die siel.

Dit was ongelooflik rustig. Cottage was skoon en baie netjies. Smaakvol gemeubileerd en alles wat jy nodig het. Ons kom beslis weer kuier - sal volgende keer langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renier V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Baie rustig.

Alles wat mens nodig het, is daar. Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole M
Gesin met klein kinders

Rus vir die siel.

Ons het heerlik gebly en daar was alles wat ons nodig gehad het. Ons kinders het heeltyd in die rooisand gespeel. Daar is 'n paar instandhouding werk wat aandag benodig. Duideliker kommunikasie sal goed wees, veral i. v. m. "daaglikse skoonmaakdienste en daaglikse houtvoorsiening" soos aangedui op die webtuiste se beskrywing. Laasgenoemde dienste was nie beskikbaar. Dis 'n pragtige plek! Ons kom beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Candice H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Secluded Kgalagadi cottage.

What a gorgeous venue in a well equipped and stunning cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andri G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andri G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek en sal vir seker weer gaan.

Daar kan dalk gekyk word om die eetgerei te vervang en net weer deur die lys van toerusting gaan. Van die items is nie volledig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosemary P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemary P
Saam met vriende

A blissful stay for annual introspections.

The tranquillity of the environment was just what I needed and we love the game drive. I would definitely bring my whole family back for a collective break away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies met 'n perfekte Kalahari-uitsig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Dit was pragtig, skoon, netjies en die mense daar was baie vriendelik en behulpsaam. Jean-Mari en Ferdi het alles so mooi beplan en was net n fees om mee te werk en kommunikeer. Baie dankie julle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Drumsheugh Farmstead and Cattle Farm se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly alles het vlot verloop.

Drumsheugh Farmstead and Cattle Farm
Gerhard K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker afgesonder.

Baie oulike huisie, met al die nodige implemente en baie privaatheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin B
Gesin met tieners

Asemrowend mooi. Heerlik ontspan.

Pragtig! Baie netjies en dekor smaaklik. Ons gaan beslis weer daar kuier, die keer vir langer. Mooiste sonsondergang!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fransie S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great experience! Don't miss this location when travelling the Red Dune Route to Van Zylsrus

Had the opportunity to meet the new owner, Nico van de Berg at the Farmstead. It is a fantastic location and the whole ambience and the fantastic facilities can only make for an unforgettable stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties wegbreek!

Ons kan nie wag om weer te gaan kuier in die Kalahari nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie C
Gesin met tieners

Awesome, relaxing stay, great place!

We had a great time! Loved the cottage and its surroundings. Just what we needed to relax and forget about everything. Ferdi and rest of the staff were very friendly. We enjoyed the drive on the farm as well. I will definitely recommend it to anyone. Would love to go back there sometime in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wouter V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig.

Die ondervinding was baie lekker - klein afrondings wat kort: Geen toiletborsels, geen sepies, sjampoe ens. in badkamers nie. Verder baie lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R11 000
per nag (plek vir 26)
Vanaf
Vanaf R11 000
per nag (plek vir 26)
Vanaf
R11 000
per nag (plek vir 26)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drumsheugh-plaas, R31 tussen Askham en Van Zylsrus, 60 km vanaf Askham, 8814, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe41ea3ba48065b26ca878f853380cceca00d52f3c0090de6be361a0f42fc0646a2de346251ab7c77742010d19d557eb4f6bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 000 per nag (plek vir 26) 22 5 1 5 Drumsheugh Farm R31 between Askham and Van Zylsrus 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.002340787151 21.255624353337
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem