Dreams
Opsomming van Resensie
Neels D - Jun 2022
Gemiddeld
Besonders!
Lizelle R - Mei 2022
Gemiddeld
Netjies, ruim en goed toegerus.
Henri K - Mei 2022
Gemiddeld
Net een aand geslaap.
Johan M - Mei 2022
Gemiddeld
Presies wat ons verwag het. Netjies en skoon met alles vir oorslaap. Die pad voor die huis is baie besig.
Andre S - Apr 2022
Gemiddeld
Lekker vir oorslaap op pad Suid.
Anecke V - Apr 2022
Gemiddeld
Lekker plekkie.
George K - Apr 2022
Gemiddeld
Lekker uitgerus.
Erina D - Apr 2022
Gemiddeld
Skoon en netjies.
Johnathan V - Apr 2022
Gemiddeld
Baie vriendelik ontvang en baie netjiese verblyf. Sal beslis aanbeveel.
Raymond G - Apr 2022
Gemiddeld
Peaceful, tranquil and secure stopover.
Lees meerLettie L - Mrt 2022
Gemiddeld
Lekker!
Althea V - Mrt 2022
Gemiddeld
Gemiddelde verblyf.
Lees meerDreams se terugvoer
Goeie dag.
Baie dankie vir u terugvoer. Soos u in u terugvoer noem word enige iets wat u benodig en nie in die eenheid is nie met graagte aan u voorsien(binne perke). Alhoewel daar nie n hangkas in die eenheid is nie, is daar hakke waaraan u klere op hangers kan ophang. Ons respekteer ons gaste se privaatheid, maar is 24uur beskikbaar vir hulp en navrae.
Vriendelike groete Diana
Salome B - Mrt 2022
Gemiddeld
Rustig, stil, veilig en gerieflik.
Tracy P - Feb 2022
Gemiddeld
Baie netjies en gerieflik - baie dankie.
Johan W - Feb 2022
Gemiddeld
Lekker, skoon slaapplek na 'n dag op die lang pad.
Anneline E - Feb 2022
Gemiddeld
Was baie aangenaam en ek sal definitief weer soontoe gaan.
Hannes G - Feb 2022
Gemiddeld
Fantastiese waarde vir geld.
Pieter V - Feb 2022
Gemiddeld
Alles was goed, behalwe dat hulle 'n nuwe basis vir die bed benodig.
Dreams se terugvoer
Goeie dag.
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons gaan aandag gee aan die bed.
Vriendelike groete Diana
Ananda V - Feb 2022
Gemiddeld
Netjiese oorstaanplekkie.
Freddie M - Feb 2022
Gemiddeld
Puik kamer met alles wat nodig is.
Alzette G - Feb 2022
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Michelle K - Feb 2022
Gemiddeld
Was lovely - thank you.
Carien G - Jan 2022
Gemiddeld
Skoon en gerieflik.
Adriaan S - Jan 2022
Gemiddeld
Goed.
Neville D - Jan 2022
Gemiddeld
Comfortable.
Jacques P - Jan 2022
Gemiddeld
Die ideale oornag stop. Baie lekker oornag.
Biance T - Jan 2022
Gemiddeld
Heerlike ruim kamer met 'n groot gemaklike bed. Die verkoeler is 'n bederf in die warm somers.
Lees meerAntoinette B - Jan 2022
Gemiddeld
Was lekker om by Dreams te oornag, sal hulle verseker weer in die toekoms gebruik.
Thys V - Des 2021
Gemiddeld
Baie goeie diens ervaar.
Sonja W - Des 2021
Gemiddeld
Plekkie was goed toegerus en slim uitgelê. Het heerlik gerus na die lang pad.
Raymond G - Nov 2021
Gemiddeld
Good value for money. Comfortable, spacious and safe.
Marianne C - Nov 2021
Gemiddeld
Uitstekend
Raymond G - Okt 2021
Gemiddeld
Lovely peaceful haven after a day on the road.
Eddie O - Sep 2021
Gemiddeld
Lekker. Sal weer daar bly. Ruim. Skoon.
Annemarie L - Sep 2021
Gemiddeld
Pleasant and safe really great.
Gerhard H - Sep 2021
Gemiddeld
Baie lekker
Nic B - Aug 2021
Gemiddeld
Pragtig skoon en netjiese kamer, vriendelike gasvrou.
Gideon M - Aug 2021
Gemiddeld
Presies soos die advertensie!
Linsa B - Jul 2021
Gemiddeld
Baie pragtige en gerieflike eenheid.
Novena F - Jun 2021
Gemiddeld
Netjies en goed verwelkom.
Heyter K - Jun 2021
Gemiddeld
Was vriendelik ontvang. Verblyf was rustig en warm. Slaapgeriewe was baie gemaklik en aangenaam.
Isabella V - Jun 2021
Gemiddeld
Dis die ideale oorblyplekkie na 'n lang dag op die pad!
Archie C - Mei 2021
Gemiddeld
Aangename verblyf.
Herman M - Mei 2021
Gemiddeld
Baie netjiese blyplek.
Archie C - Mei 2021
Gemiddeld
Lekker geslaap.
Henk K - Apr 2021
Gemiddeld
Kamer was netjies en skoon. Gasvrou was vriendelik en hulpvaardig.
Madie E - Apr 2021
Gemiddeld
Goed geleë, lekker geslaap en mooi voorkoms!
Ingrid O - Apr 2021
Gemiddeld
Veilig, vriendelik, goeie waarde vir geld.
Michele P - Apr 2021
Gemiddeld
Dit was heerlik, ons sal weer gaan vir langer tydperk.
Bruce A - Mrt 2021
Gemiddeld
I had a great time there. It was clean, neat and well situated.
Elize V - Mrt 2021
Gemiddeld
Veilig en netjies.
Lizel K - Feb 2021
Gemiddeld
Slegs oorgeslaap.
Ladel B - Feb 2021
Gemiddeld
Lieflike oornagplekkie.
Skipper B - Feb 2021
Gemiddeld
Fantasties gebly, geen foute.
Lecia P - Feb 2021
Gemiddeld
Wonderlike gasvryheid.
Carol F - Nov 2020
Gemiddeld
Awesome.
Pierre J - Nov 2020
Gemiddeld
Rustig
Leandra B - Nov 2020
Gemiddeld
Rustig en skoon.
Archie C - Nov 2020
Gemiddeld
Aangename verblyf.
Sanet J - Okt 2020
Gemiddeld
Fantasties
Rochér S - Sep 2020
Gemiddeld
Baie aangenaam. Ideaal as 'n klein hondekind moet saamreis.
Johan B - Mrt 2020
Gemiddeld
Baie lekker en rustig.
Frank W - Mrt 2020
Gemiddeld
Pleasant stay.
Elise H - Feb 2020
Gemiddeld
Dit het my beste drome oortref.
Hanelie S - Feb 2020
Gemiddeld
Fantasties.
Marlene P - Feb 2020
Gemiddeld
Dis net jammer ek kan nie 10 sterre gee vir kliëntediens nie.
Lize S - Feb 2020
Gemiddeld
Baie lekker geoornag.
Johannes M - Feb 2020
Gemiddeld
Baie netjies en rustig.
Dreams se terugvoer
Goeie dag Johan.
Dit was heerlik om julle te akkomodeer.
Braai geriewe is beskikbaar op aanvraag.
Ons hoop on julle weer binnekort te sien.
Vriendelike groete Diana.
Helen V - Des 2019
Gemiddeld
Super!
Patrick N - Des 2019
Gemiddeld
Baie lekker, skoon, veilig en gerieflik.
Riana D - Des 2019
Gemiddeld
Heerlik.
Johan J - Des 2019
Gemiddeld
Rustig, aangename en vriendelike ontvangs.
S H - Okt 2019
Gemiddeld
Aangenaam.
Andre D - Okt 2019
Gemiddeld
Rustig, gemaklik en sentraal.
Lees meerLouise S - Sep 2019
Gemiddeld
Heerlik! Baie dankie.
Jana D - Sep 2019
Gemiddeld
Perfekte oorslaapplekkie.
Lees meerBernadine K - Sep 2019
Gemiddeld
A value for money stopover.
Monic L - Sep 2019
Gemiddeld
Was aangenaam verras.
Lorraine C - Aug 2019
Gemiddeld
Eienaar was baie behulpsaam en vriendelik.
Elsie G - Jul 2019
Gemiddeld
Gerieflik.
Roger C - Jul 2019
Gemiddeld
Comfortable and hospitable.
Elizma B - Jun 2019
Gemiddeld
Oornag op pad huis toe.
Greg F - Jun 2019
Gemiddeld
Was ontspannend na lang reis en dag.
THOBEKILE LUNGILE N - Mei 2019
Gemiddeld
Welcoming host and comfortable stay.
Erina D - Mei 2019
Gemiddeld
Ruim en netjies.
Christelle J - Apr 2019
Gemiddeld
Baie netjies en rustig.
Danie M - Apr 2019
Gemiddeld
Kamer in garage.
Elizma H - Apr 2019
Gemiddeld
Gerieflik.
Ireze V - Apr 2019
Gemiddeld
Perfek!
Esther D - Mrt 2019
Gemiddeld
Alles wat mens verwag as jy oorslaap.
Peet C - Mrt 2019
Gemiddeld
Aangenaam en gerieflik.
Stephanie V - Feb 2019
Gemiddeld
Vriendelike en hulpvaardige ontvangs, baie netjies en kompak.
Louisa B - Jan 2019
Gemiddeld
Vriendelik, netjies en gerieflik.
Margaret K - Jan 2019
Gemiddeld
Baie oulike, goed ingerigte en skoon plekkie.
Corrie B - Des 2018
Gemiddeld
Netjies en veilig.
Jacques L - Des 2018
Gemiddeld
Presies wat ons wou gehad het vir oornagstop Kaap toe.
Izak V - Okt 2018
Gemiddeld
Baie rustig en stil vir een aand se oorslaap.
Izak V - Okt 2018
Gemiddeld
Dreams is gerieflik om oor te slaap vir een nag.
Carina T - Sep 2018
Gemiddeld
Heerlik rustig in 'n “spotless” kamer.
Johann B - Sep 2018
Gemiddeld
Die bed is glad nie op standard nie. 'n Tafel met 'n dubbelgevoude kombers sal dieselfde voel. Beddens in baie van die plekke is ver onder standaard.
Dreams se terugvoer
Goeie dag Johann, Ons is baie verbaas om te hoor julle het die bed as nie opstandaard beskou nie aangesien ons nog nooit in die verlede enige klagtes daaroor ontvang het nie. Ons sal egter die standaard van die matras evalueer en aandag daaraan gee. Ons het ook verduidelik dat ons weens die geweldigde droogte probleme met die waterdruk ondervind en dat dit die meng van die koue/warm water beinvloed, wees verseker daarvan dat ons alles in ons vermoe doen om geriewe in die gastehuis deurgans te verbeter en op standaard te hou. Vriendelike groete, Diana
Lize H - Aug 2018
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Lecia P - Aug 2018
Gemiddeld
Baie rustig, netjies en veilig.
Alta L - Aug 2018
Gemiddeld
Wat 'n pragtige plek!
Andrienet K - Jul 2018
Gemiddeld
Warm, vriendlike atmosfeer.
Brynard B - Jul 2018
Gemiddeld
Puik, skoon verblyf in rustige omgewing
Willem I - Jun 2018
Gemiddeld
Pragtig, skoon en goed toegerus.
Simone V - Jun 2018
Gemiddeld
By Dreams het ons tuis gevoel. Die plekkie het 'n lekker warm en rustige atmosfeer.
Denita G - Mei 2018
Gemiddeld
Plek is netjies en skoon.
Carzél B - Mei 2018
Gemiddeld
Beste nog in Beaufort!
Sera B - Mei 2018
Gemiddeld
Vriendelike gasvrou, netjies en goed geleë akkommodasie.
Wynand L - Mei 2018
Gemiddeld
Wonderlik, skoon en netjies.
Marie S - Apr 2018
Gemiddeld
'n Lafenis in die warm Karoo.
John O - Apr 2018
Gemiddeld
Like a "Dream".
Marelize G - Apr 2018
Gemiddeld
Pitstop op pad na Hartenbos.
Lea K - Apr 2018
Gemiddeld
Perfek vir 'n ruskansie.
Lelani B - Apr 2018
Gemiddeld
Gemak na 'n langpad.
Gerald E - Apr 2018
Gemiddeld
'n Baie mooi plek in 'n rustge omgewing.
Marietjie V - Mrt 2018
Gemiddeld
Baie netjies en lekker gebly met baie vriendelike ontvangs.
Tertia N - Mrt 2018
Gemiddeld
Klein juweel in die hartjie van die karoo.
Theresa C - Mrt 2018
Gemiddeld
Baie netjies.
Lizette M - Mrt 2018
Gemiddeld
Gerieflik skoon en heerlike bed, als wonderlik.
Francois D - Feb 2018
Gemiddeld
Een honderd persent tevrede!
Lynne G - Feb 2018
Gemiddeld
Nice.
Nadine N - Feb 2018
Gemiddeld
Gemaklik en ruim.
Willie S - Jan 2018
Gemiddeld
Ideale oornagfasiliteite na 'n dag se reis.
Francelle P - Jan 2018
Gemiddeld
Netjies en gerieflik.
Madeleine D - Des 2017
Gemiddeld
Very cute cottage but not pet friendly.
Lees meerAlta V - Des 2017
Gemiddeld
Baie vriendelik ontvang, verblyf baie netjies.
Frikkie P - Nov 2017
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld, rustig en aangenaam.
Dreams se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Die waterdruk tydens die droogte bly 'n probleem. Ons sal egter weer die loodgieters nader.
Erna B - Nov 2017
Gemiddeld
Ons het baie lekker geslaap. Het veilig gevoel en ons hondjie kon vrylik rondloop in 'n afgebakende gebied.
Linda V - Nov 2017
Gemiddeld
Vriendelike en gemaklike verwelkoming deur Diana, dadelik tuis gevoel.
Edward S - Nov 2017
Gemiddeld
Gerieflike oornagverblyf.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Comfortable overnight stay.
Very pleasant atmosphere and comfortable accommodation.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Lukas G - Nov 2017
Gemiddeld
Baie veilig en gemaklik. Baie lekker gebly.
Elize E - Okt 2017
Gemiddeld
Baie troeteldiervriendelik.
Lees meerJonella P - Sep 2017
Gemiddeld
Aangenaam.
Dreams se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons sal dadelik aandag gee aan die stort. Waterbeperkings gee ons op die oomblik probleme.
Groete,
Diana
Bertus E - Aug 2017
Gemiddeld
Sal weer daar gaan oorslaap.