Dreamers Nest
Opsomming van Resensie
Pieter S - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekende kliëntediens en kommunikasie.
Jan V - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflik geleë en ideaal vir oornag.
Johan J - Jun 2022
Algehele gradering
Baie skoon en goed ingerig. Eienaar baie behulpsaam.
Dreamers Nest se terugvoer
Dankie vir jou vriendelike woorde. Ons eenheid is nuut opgeknap en gaste se gerief is ons hoof prioriteit.
- Kapasiteit: 11 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hardkool 19, Arboretum, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom