Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Apartments

Ateljee-eenheid
Vanaf
Vanaf R1 400
per eenheid
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 2 en 'n see-uitsig en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Linne, handdoeke en haardroërs word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het 'n TV met DStv en gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid lei na 'n stoep. Privaat braaigeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Selfsorg.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ateljee-eenheid met 'n balkon
Vanaf
Vanaf R1 550
per eenheid
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 2 en het 'n see- en berg-uitsig en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Linne, handdoeke en haardroërs word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het 'n TV met DStv en gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid lei na 'n groot balkon. Privaat braaigeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Selfsorg.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel
Vanaf
Vanaf R3 700
per eenheid
Beskrywing

Dié ruim eenheid het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers met dubbelbeddens, en 2 badkamers met storte. Linne, handdoeke en haardroërs word voorsien. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die sitarea het 'n TV met DStv en WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n see-uitsig. Privaat braaigeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Selfsorg.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alikreukelstraat 13, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2806a20c1a208bb2b3e7733e5720a2a73fc48fa5451bad19d1e44d3ae98b22a8472e7cee9a7b2832d83f11504090dcd7ddb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 13 Alikreukel Street Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.420546188756 19.148304104911
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem