Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Apartments

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alikreukelstraat 13, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dolphin Apartments is in Vermont geleë en bied 2 selfsorg-eenhede wat net 50 m vanaf die kuspad in die rigting van die strand is.

Elke eenheid het 'n see-uitsig. Die eerste eenheid het slaapplek vir 2 en die ander eenheid het slaapplek vir 6. Die ateljee-eenheid het 'n see-uitsig en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf en yskas, en die eenheid lei na 'n stoep.

Die ander eenheid beskik oor 3 slaapkamers met dubbelbeddens, en 2 badkamers met storte. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf en yskas. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n see-uitsig.

Elke eenheid het 'n TV met DStv en gratis WiFi. Linne, handdoeke en haardroërs word voorsien. Elke eenheid het 'n privaat braai-area en parkeerplek is beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Dolphin Apartments is net 10 km vanaf Hermanus se middedorp en die Hemel-en-Aardevallei-wynroete is net 'n entjie se ry. Hermanus bied verskeie restaurante, winkels, stalletjies en walviskykplekke. Doendinge in die omgewing sluit zipline, bergfietsry, abseil en haaihokduik in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 67 resensies vir Dolphin Apartments
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Alikreukelstraat 13, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dolphin Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alikreukelstraat 13, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2806a20c1a208bb2b3e7733e5720a2a73fc48fa5451bad19d1e44d3ae98b22a8472e7cee9a7b2832d83f11504090dcd7ddb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 13 Alikreukel Street Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.420546188756 19.148304104911