Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dlinza Forest Accommodation

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Dlinza Forest Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Roelien R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n juweel in die bos.

Dit was 'n groot bederf om by Dlinza te bly, so teenaan die bos. Huisie was baie gerieflik en ons het heelik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dlinza Forest Accommodation se terugvoer

Thank you so much for your kind words. It was a pleasure to host you and hope you will return to the beautiful Dlinza Forest soon.

Dlinza Forest Accommodation
Matthijs R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthijs R
Gesin met klein kinders

Affordable, clean, accommodation, all necessities present.

Excellent positioned to visit Dlinza Forest, a must for any birdwatcher.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dlinza Forest Accommodation se terugvoer

Thank you for your kind words. It is always a pleasure to host people who appreciate nature.

Dlinza Forest Accommodation
Ann B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann B
Gesin met klein kinders

Well equipped, lovely safe grass area for children to play.

Cabins were well equipped and comfortable. Thoughtful touches such as water in the fridge, small jars of cereal etc. Lovely well kept grass area for children to play safely outside. Right at the edge of the forest with numerous footpaths and the raised boardwalk. Very friendly host. Would definitely return and definitely recommend.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goed toegeruste, lieflik, veilig, grasperk waar kinders kan speel.

Die houthuisies is goed toegerus en gerieflik. Oulike details soos water in die yskas, klein houers met ontbytpap ens. Lieflike grasperk waar kinders kan speel. Reg teen die rand van die woud met verskeie voetpaaie en verhewe houtpaadjie. Baie vriendelike gasheer. Sal beslis weer terugkom en dit definitief aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yoland I - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yoland I
Gesin met klein kinders

Wonderful experience, excellently located.

Great accommodation, safe and secure parking, with an alarm system on the house for piece of mind. Close to walk to the forest boardwalk. Good kitchen facilities for preparing food.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alice M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice M
Enkelreisiger

It was wonderful!

I loved staying with Alan and Bev. Nothing was too much trouble for them. The garden and cottages are lovely, full of amazing birds including tambourine doves and purple-crested turacos! In addition, it is right next to Dlinza Forest, a wonderful bit of nature that has to be experienced!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dlinza Forest Accommodation se terugvoer

Thank you for your kind words, Alice. It is such a pleasure to host people who appreciate nature and especially someone as friendly and warm as Alice. Thank you for your kindness to our dogs as well. People like Alice, thankfully there are many who visit us, make this business a pleasure.

Dlinza Forest Accommodation
Benjamin B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Sal weer gaan, maar net nie die pad vat deur Zululand nie. Daar is baie beeste en bokke op die pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan T - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan T
Gesin met klein kinders

Baie lekker naby die woud en 'n mooi omgewing!

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew S
Enkelreisiger

In een woord: Ligging, ligging, ligging!

Baie gerieflik en dit was wonderlik om direk in the Dlinza Woud te kon stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet A - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek netjies en skoon, omgewing baie rustig en veilig!

Het baie lekker gebly, eienaar was baie gasvry. Het heerlik geslaap, sal dit by enigiemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leigh-anne F - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh-anne F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, quiet, great host, comfortable and easy to find.

The atmosphere was so great that we decided to get married.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oftebro-straat 2, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlMDQ3NTc4LWU2YWEtNDk5My04NmFkLTU1ZTcyZmVlODMzNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 2 Oftebro Street Eshowe 3815 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -28.891085369761 31.453593373262