Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Wilgers

Selfsorg
Winteraanbod 25% af

Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 3 Jun 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rooipoort Plaas, 15 km vanaf Dewetsdorp, 9940, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 R2 250 per nag, vir 15 mense

Beskrywing

Die Wilgers is 'n veilige selfsorgeenheid in Jimmie Roos met pragtige uitsigte oor die dam. Dit is net 15 km van Dewetsdorp af en 68km vanaf Bloemfontein.

Die eenheid beskik oor 5 slaapkamers met slaapplek vir 15 gaste. Die slaapkamers het almal enkelbeddens en elke kamer kan 2, 3 of 4 gaste akkommodeer. Die gemeenskaplike badkamer het toilette, storte en wasbakke.

Die hoofleefarea het lugversorging en beskik oor 'n kombuis en 'n oopplan-eetarea en -sitarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die hoofleefarea het genoeg sitplek vir gaste om te ontspan en te eet en daar is ook genoeg ruimte buite vir die hele gesin. Die eenheid het 'n groot stoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die dam.

Gaste kan een van die drie avontuurroetes in die omgewing gaan verken, of in die dam visvang op 'n vang-en-vrylaat-basis.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Wilgers sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Rooipoort Plaas, 15 km vanaf Dewetsdorp, 9940, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf R3 000
R3 000 R2 250
per nag, vir 15 mense
Vanaf R3 000
R3 000 R2 250
per nag, vir 15 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rooipoort Plaas, 15 km vanaf Dewetsdorp, 9940, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee14b5adb6c8ff08bbd57a2c081490dc0dd8bd9a579ea0d96cbf7c88b4bb66f122b9b1db9be6e8981641ed5d0d9f82335265?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 250 per nag, vir 15 mense Farm Rooipoort 15 km from Dewetsdorp 9940 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -29.540751 26.587488
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem