Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Stoep

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornhoek Plaas, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Stoep bied gerieflike, gemeubileerde eenhede, net 4 km van Tzaneen af en dit spog met 'n uitsig oor die dam en die omgewing.

Daar is 5 kamers: 3 gesinskamers wat met dubbel- en enkelbeddens en 2 kamers met dubbelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en linne en toiletware word voorsien.

Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Elke eenheid het ook 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof en oond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Beskuit word voorsien en ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.

Daar is braaigeriewe by die swembad beskikbaar. Hout en vuuraanstekers word voorsien. Onderdakparkeerplek word voorsien en 'n nagwag is beskikbaar op die perseel.

Die Stoep is van die R71 op pad na die Krugerwildtuin en Mosambiek se grens geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 210 resensies vir Die Stoep
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Doornhoek Plaas, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Die Stoep het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornhoek Plaas, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzYWY1YjRlLThiYjctNGMyZC1hY2U4LTQ2NWI1NWY3MWU3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 210 5 1 5 Farm Doornhoek Tzaneen 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.796666666667 30.188333333333