Die Stasieweg Tuishuisie
Opsomming van Resensie
Marelie G - Mei 2022
Gemiddeld
Keurige binnenshuise versiering, snoesig, gemaklik, alles wat 'n mens benodig.
Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Marelie. Ons waardeer dit baie.
Marlie O - Mei 2022
Gemiddeld
Die eenheid is smaakvol en luuks. Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand.
Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer
Baie dankie, Marlie. Dit was 'n voorreg om jou by ons te hê en jy is altyd weer welkom. Groete, Anne-Lise.
Amanda J - Apr 2022
Gemiddeld
Het redelik veilig gevoel.
Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer
Hi Amanda, ek is jammer om te hoor dat die buitelig julle gepla het. Ek is egter verras dat julle nie die blockout rolblinder, geïnstalleer juis om hierdie rede, raak gesien het nie. Dít saam met die blockout gordyn help dat die woonstel snags knus en donker is. Ek sal wel oplet om dit pertinent te noem aan gaste in die toekoms. Groete, Anne-Lise.
Fritz W - Des 2021
Gemiddeld
Baie gerieflik en skoon.
Graham H - Okt 2021
Gemiddeld
Considering the proximity to the road the flatlet was surprisingly private
Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer
Thank you for the feedback, we appreciate it greatly.
Harry C - Jul 2021
Gemiddeld
Baie netjies, vriendelike diens.
Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer so baie!
Nandie V - Jun 2021
Gemiddeld
Onverbeterlik
Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer so baie!
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stasieweg 147, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
- Geen kinders onder 8