Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Stasieweg Tuishuisie

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 27 resensies vir Die Stasieweg Tuishuisie
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Pulane M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pulane M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

Warm welcome and a peaceful and beautiful place indeed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer

Hi there Pulane, thank you kindly for your review. It was an absolute pleasure to host you and your husband. We hope to welcome you back soon. Best wishes, Anne-Lise

Die Stasieweg Tuishuisie
Allison V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, mooi en heerlik.

Baie oulike plekkie. Baie vriendelike mense. Baie lekker geslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi woonstel. Dit aanbeveel en weer daar bly.

Baie lekker gebly, luuks. Die feit dat jy jou kar in die garage kan intrek en dan in die woonstel ingaan deur die garage het ons beslis veilig laat voel, veral as mens laat in die aand eers tuis kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, René! Ons waardeer dit so baie! Julle is altyd welkom en ons sien uit om julle weer te sien. Vriendelike groete, Anne-Lise

Die Stasieweg Tuishuisie
Jessica Megan B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica Megan B
Saam met vriende

Comfortable and great services.

Excellent stay. The attention to detail was amazing. They really made sure we were completely catered for in every way.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer

Hi Jessica, thank you for the positive feedback. We appreciate it a great deal and look forward to hosting you again in the future. Kind regards, Anne-Lise

Die Stasieweg Tuishuisie
Heleen V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties fantasties.

Die verblyf was van die beste wat ons in 'n lang tyd gehad het. Dit is gerieflik en ongelooflik mooi vir my. Dit het eintlik alles wat jy in 'n 5-ster hotel sal vind. Die eienaars was baie baie vriendelik. Ek beveel dit vir enige persoon aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer

Goeiedag Heleen, ons waardeer die positiewe terugvoer opreg! Julle is altyd welkom om weer by die Stasieweg Tuishuisie te oornag. Vriendelike groete, Anne-Lise

Die Stasieweg Tuishuisie
Mariette F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol.

Baie netjies en mooi plekkie. Baie goed toegerus met geen beurtkrag. Stasieweg is baie sentraal en met dit kom ook 'n besige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer

Goeiedag Mariette! Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit! Laat weet gerus wat gepla het aan die ligging van die eenheid, sodat ons weet hoe om die ervaring te kan verbeter. Vriendelike groete, Anne-Lise

Die Stasieweg Tuishuisie
Franscoise K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franscoise K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vinnige besoek.

Baie lekker gebly, skoon en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Franscoise! Laat weet asb. hoe ons kan verbeter op ons diens om 5 sterre te verwerf. Vriendelike groete, Anne-Lise

Die Stasieweg Tuishuisie
Lindie H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute pragtige plek, vreeslik akkommoderend.

Ons het spesiale reëlings gemaak om later in te klok en uit te klok, sonder ekstra kostes en Anne-Lise was vriendelik en aangenaam die hele duur van ons kuier. Die plekkie het alles en meer as wat ons nodig gehad het en Anne-Lise was 'n boodskap weg vir enige navrae of versoeke. Ons sal Stasieweg Tuishuisie enige tyd vir enige iemand aanbeveel en sal self vir seker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons waardeer dit opreg. Ons hoop om jul weer te kan ontvang. Groete, Anne-Lise.

Die Stasieweg Tuishuisie
Berlinda N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berlinda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi en netjiese plek!

Ons is bederf met 'n baie skoon, netjiese, en als wat jy nodig het plek. Die decor is uitsonderlik en ons het regtig baie spesiaal gevoel. Ek sal dit beslis aanbeveel. Omgewing is rustig, stil en netjies en ons het baie veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer

Goeie dag Berlinda. Ons waardeer die positiewe terugvoering ontsettend baie. Ek is so bly dat julle ons plekkie geniet het.
Vriendelike groete, Anne-Lise

Die Stasieweg Tuishuisie
Marianne E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuier.

Ons het 'n king bed gesoek en gekry. Luukse gevoel met drank, etc beskikbaar. Buite-area voldoende. Bad, kombuis en slaaparea baie mooi. Enige kritiek is die verkeer. Maar is op besige paaie na Unitas Hospital.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer

Goeie dag Johann en Marianne! Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit so baie! Ek is so jammer om te hoor dat die verkeer raserig was. Ons het gewoonlik oggendverkeer tussen 7:00 en 8:00, maar laat weet gerus indien die verkeer op ander tye gepla het. Vriendelike groete, Anne-Lise

Die Stasieweg Tuishuisie
Angelique P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique P
Besigheidsreis

Baie netjies en goed toegerus.

Eenheid is goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer

Goeie dag Angelique, baie dankie vir jou terugvoer. Sal jy groot asseblief kan uitbrei waarom die ligging nie ideaal vir jou was nie. Ons sal graag wil hoor hoe ons jou ervaring kon verbeter. Vriendelike groete, Anne-Lise.

Die Stasieweg Tuishuisie
Nicolene R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en vriendelike ontvangs.

Sal beslis aanbeveel, veral vir iemand wat verblyf naby die Unitas Hospitaal verlang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer

Hi Nicolene, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg.

Die Stasieweg Tuishuisie
Tuane S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tuane S

Netjies, stylvol & gerieflik.

Die plekkie het alles wat jy sal benodig. Baie stylvol & netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer

Baie dankie, Tuané. Ons waardeer die positiewe terugvoer. Groete, Anne-Lise

Die Stasieweg Tuishuisie
Lelanie M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, gerieflike Tuishuisie.

Baie skoon, netjiese gerieflike verblyf. Gasvrou Anne-Lise is so vriendelik en hulpvaardig, sy het aan alles gedink toe sy die plekkie geskep en toegerus het. Bed is gerieflik, linne en handdoeke van goeie kwaliteit, baie smaakvolle Tuishuisie! Sal vir seker dit aanbeveel en weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer

Baie dankie, Lelanie. Ons waardeer die positiewe terugvoering so baie. Julle is altyd welkom by ons. Groete, Anne-Lise

Die Stasieweg Tuishuisie
Tania S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly.

Plekkie is pragtig, netjies en baie goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer

Baie dankie, Tania. Ek hoop van harte, ons kan jul weer akkommodeer. Groete, Anne-Lise.

Die Stasieweg Tuishuisie
Frik H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frik H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornag.

Baie gerieflike verblyf naby Unitas Centurion hospitaal. Baie netjiese eenheid en vriendelike diens al moet mens voor ses in die oggend uitboek om hospitaal toe te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer

Baie dankie, Frik. Ek hoop julle kan met jul volgende verblyf by die Stasieweg Tuishuisie lekker uitrus en sommer bietjie laat inlê, sodat julle rondom ons gewone uitkloktyd, 10:00 kan vertrek. Groete, Anne-Lise

Die Stasieweg Tuishuisie
Mark E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Excellent establishment, very neat and clean, will definitely recommend it to friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer

Hi Mark, thank you so much for your kind words. It was lovely meeting you and your family. Wishing your wife a very happy birthday this week. We look forward to hosting you again. Kind regards, Anne-Lise.

Die Stasieweg Tuishuisie
Juanine K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanine K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en rustig.

Lekkerste verblyf. Dit is skoon en netjies en het die pragtigste dekor. Veilige parkeerplek en baie hulpvaardige gasheer en gasvrou. In 'n rustige area geleë. Sal dit definitief aanbeveel. Ons het baie lekker geslaap. Goeie waarde vir geld ook. Puik akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer

Baie dankie Juanine. Ons waardeer die positiewe terugvoer so baie. Julle is altyd welkom by ons. Groete, Anne-Lise.

Die Stasieweg Tuishuisie
Dianne N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous.

This was one of our very best overnight stays. From the lovely, warm welcome from Anne-Lise, to the personal attention from Riann, we felt attended to and very comfortable. The accommodation is great, beautifully decorated and has the very best of everything. The accommodation is even featured in the 2021/2022 edition of the magazine Tuis opknap. Well done Anne-Lise and Riann on the amazing conversion of your Leafy Cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer

Dear Dianne, thank you for your kind words. We are so glad to hear that you enjoyed your stay with us. We look forward to hosting you again. Kind regards, Anne-Lise.

Die Stasieweg Tuishuisie
Frans M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit klink nie lekker nie maar sjoe dis uit die boeke.

Netjies, heerlik en vriendelike mense. Gaan bly gerus. Dis regtig 'n mooi plekkie. Ek het eers toe ek die naam sien nie gedink dis so lekker nie, maar dis regtig meer as waarde vir jou geld. Dis veilig, doodstil en die mense is vriendelik. Ek het heerlik gebly. Dankie, julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer

Baie dankie, Bettie. Ons waardeer die terugvoer. 'n Tuishuisie se oorsprong heet van boere wat 'n klein woning op die dorp naaste aan hul plaas het, waar hul kan tuis gaan. Ons het gereken die reisigers wat oornag by ons klein woonstelletjie, sal tuis voel soos in 'n tuishuisie. Groetnis, Anne-Lise.

Die Stasieweg Tuishuisie
Marelie G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelie G

Keurige binnenshuise versiering, snoesig, gemaklik, alles wat 'n mens benodig.

Dit was regtig 'n plesier om hierdie gasteplekkie so in die hartjie van Lyttelton te ontdek. Alles is pragtig versier; met smaak en soveel aandag aan detail. Ek sal enige tyd weer daar oornag en kan dit ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Marelie. Ons waardeer dit baie.

Die Stasieweg Tuishuisie
Marlie O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlie O
Enkelreisiger

Die eenheid is smaakvol en luuks. Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Ek het alleen aangebly vir 2 nagte. Dit is naby aan Unitas hospitaal en daarom was dit so gerieflik om van daar af elke besoektyd gou by my Ma te kon inloer wat daar opgeneem is. Die eenheid is netjies, luuks, privaat en al die ekstras wat uitgesit is wat mens nie in 'n self-catering eers verwag nie het dit superspesiaal laat voel. Ruim eenheid. Pragtig dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer

Baie dankie, Marlie. Dit was 'n voorreg om jou by ons te hê en jy is altyd weer welkom. Groete, Anne-Lise.

Die Stasieweg Tuishuisie
Amanda J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het redelik veilig gevoel.

Ons het lekker gebly by Die Stasieweg Tuinhuisie. Die enigste iets wat so bietjie gepla het, is die bed kopstuk is reg onder die venster, waar 'n buite lig heelaand aan is. Daar is wel gordyne voor die venster, maar die gordyne is kort en keer nie die lig wat direk op die kopstuk van die bed skyn in die aand nie. Ons het die venster maar toegepak met kussings net om die lig uit te blok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer

Hi Amanda, ek is jammer om te hoor dat die buitelig julle gepla het. Ek is egter verras dat julle nie die blockout rolblinder, geïnstalleer juis om hierdie rede, raak gesien het nie. Dít saam met die blockout gordyn help dat die woonstel snags knus en donker is. Ek sal wel oplet om dit pertinent te noem aan gaste in die toekoms. Groete, Anne-Lise.

Die Stasieweg Tuishuisie
Fritz W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz W
Enkelreisiger

Baie gerieflik en skoon.

Die kamer, kombuis en badkamer was silwerskoon en alles was kwaliteit en smaakvol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer

Baie dankie, Fritz. Ons waardeer die terugvoer terdeë.

Die Stasieweg Tuishuisie
Graham H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Considering the proximity to the road the flatlet was surprisingly private

We simply go to Pretoria for my wife's quarterly visit to a medical specialist and stop over to make the trip more manageable. Die Stasieweg Tuinhuisie is well situated for our purpose, surprisingly private, faultless in respect of cleanliness and comfort and has everything you need for a short stay. Highly recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer

Thank you for the feedback, we appreciate it greatly.

Die Stasieweg Tuishuisie
Harry C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, vriendelike diens.

Baie netjies. Gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer so baie!

Die Stasieweg Tuishuisie
Nandie V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nandie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik

Ons was verwelkom met 'n heerlike warm kamer, 'n heerlike warm bed met elektreise kombers. Die kamer is ruim, en so skoon en vars. Al die nodige ekstras om ons verblyf heerlik te maak was daar. Die kombuisie is goed toegerus met al die nodige en heerlike koffie en beskuit. Ons het heerlik gebly en sal vir seker weer daar tuisgaan. Ons gasvrou was voortreflik en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer so baie!

Die Stasieweg Tuishuisie
Vanaf R890
R890 R801
per nag (plek vir 2)
Vanaf R890
R890 R801
per nag (plek vir 2)
Vanaf R890
R890 R801
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasieweg 147, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA180940b9fa2126645b4a9d3f80e36d69987c1930fe0ae5ad6a1eb3ca4c59678c1e351defa05f3124083173f7f0013a45b849?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R890 nouVanaf R801 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 147 Station Road Lyttelton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.838274625082 28.202317065225