Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Rondawel

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S542, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Rondawel is op 'n plaas sowat 6 km buite Trompsburg, 'n dorpie net langs die N1, geleë.

Die Rondawel-eenheid is omring deur 'n tuin wat baie mooi versorg is. Dié tuin-eenheid beskik oor 1 slaapkamer met slaapplek vir 4 gaste. Daar is 2 enkelbeddens wat teen mekaar geskuif is om 'n koninggrootte-bed te vorm, asook 'n enkelbed met 'n addisionele uitrol-enkelbed wat onder die enkelbed is. 'n Kinderbedjie kan op aanvraag voorsien word. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die Nessie-eenheid is omring deur 'n tuin wat baie mooi versorg is. Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Hierdie eenheid lei na ’n houtdek met groot deure wat na die tuin oopmaak. Daar is 'n dubblebed en die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet.

Die Rondawel het 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, breekware, eetgerei, induksiestoof en 'n yskas-vrieskas, waar Die Nessie net 'n yskas en breekware het. Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek beskikbaar vir albei.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 92 resensies vir Die Rondawel
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kotie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Jaar gelys 7

Ligging

  • S542, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Gaste dink Die Rondawel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S542, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxZWQyMjhjLWJkYTgtNDY2MC1hMGNiLWMzYzI4MzMzZTljMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 S542 Trompsburg 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.026022 25.715379
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem