Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Oog

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Knots Landing 14, Birdswood, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Oog is in Richardsbaai en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of groep vriende. Dit is naby talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die oopplan-eenheid bestaan uit 1 koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is peuselhappies en drankies in die yskas, teen 'n bykomende koste.

Daar is 'n TV asook 'n ontbyttoonbank met genoeg sitplek waar gaste hul etes saam kan geniet.

Daar is wonderlike braaigeriewe en 'n buite-sitarea.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Oog sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Die Oog
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Knots Landing 14, Birdswood, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Die Oog het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Knots Landing 14, Birdswood, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIocX6W0Apn3lNwLf3cW34fW4fsJTAbyoGjPXNr63kclHgH9ySr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 14 Knots Landing Birdswood 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -28.736857475028 32.091048766576