LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Nessie | LekkeSlaap
+56

Die Nessie

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 150 resensies vir Die Nessie
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Janet B - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als skoon en netjies. Baie vriendelik en behulpsaam.

Tessie is baie behulpsaam en ons get lekker oor ge bly daar.

Ida V - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida V
Saam met vriende

Sien sterre.

Sien sterre.

Lothar H - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lothar H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Vriendelike diens, netjies, naby aan als.

Kosie G - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kosie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outstanding!

The most friendliest, warm and welcoming accommodation. Safe parking. Clean bedding. Lovely shower.

Zelna S - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies, als wat nodig is vir oorslaap.

Plekkie baie netjies, pragtige kamer en badkamer, heerlik geslaap. Baie dankie.

Lizette L - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette L
Saam met vriende

Ontspannend.

Gerieflik netjies en baie rustig. Goeie kommunikasie met die eienaar en werknemers.

Anelda S - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda S
Gesin met klein kinders

Dit was wondelik, veilig en rustig.

Ek sal dit elke keer aanbeveel. Nie moeilik om te kry nie!

Anandi S - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anandi S
Gesin met tieners

Uitstekende diens en goeie waarde vir geld.

Oulike nessie met handdoeke vir oorslaap. Ideaal vir oorslaap na en van Kaap. Die Nessie is voorbereid vir beurtkrag.

Sanet J - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet J
Besigheidsreis

Dit was huis! Soveel gasvryheid en vriendelikheid. Ek kom vir seker weer.

Behulpsaam, skoon, vriendelikheid en die stilte. Voel ek slaap op die plaas. Definitief 'n moet oorbly vir enige langpad-reisiger.

Anton K - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed ingerig.

Baie vriendelike ontvangs. Beveel dit beslis aan.

Amelda D - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Baie behulpsaam, netjies!

Oloff B - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oloff B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Plek was volgens foto's. Mense was vriendelik.

Nerine B - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nerine B
Gesin met klein kinders

Netjies en ruim.

Dit was 'n oulike plek. Dit was netjies, skoon en ruim. Al slegte punte is dat dit op 'n ver punt van die dorp is. Daar is ook nie 'n opwasgedeelte by die kombuishoekie nie. Dit het dit moeilik gemaak om breekware weer te gebruik. Ek moes dit op die ou einde in die badkamer se wasbak was.

Piet V - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende oornag fasiliteit.

Vriendelike mense.

Pieter H - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagverblyf.

Alles vir ons gebied wat nodig was.

Koos S - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie geriewe met alles wat mens nodig het om te oornag.

Die dubbelbed-eenheid (#3) was goed toegerus met 'n goeie kwaliteit dubbelbed, yskassie, ketel en koffie/tee-stasie, lugversorging, badkamer met bad en stort. 'n Groot bottel vars filterwater is ook voorsien. Ons was dankbaar oor die sifdraad vir muskiete voor die veiligheidshek en ons kon veilig met die skuifdeur oop in die veilig omheinde erf slaap. Geen ontbyt is ingelsuit nie, maar dit het ons die geleentheid gegee om aandete en ontbyt in die dorp se vele restaurante te gaan eet. Ons sal beslis weer in die toekoms by Die Nessie wil oornag!

Johan R - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker.

Die plek is mooi, mense was mense wat uit hulle pad gegaan het, daar was net nie 'n haardroër gewees nie.

George S - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike en behulpsame personeel. Aangenaam verras met waarde vir geld.

Alhoewel ons slegs twee mense was het ons die vyf slaapplek eenheid gekry maar vir dieselfde prys. Baie skoon en netjies. Ligging is naby die einde van die dorp maar was nie 'n probleem nie.

John B - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Has everything you may need for a comfortable stay.

We were welcomed and the room has all the things needed especially for an overnight stay i.e. small fridge, kettle, microwave.

Len W - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len W
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very pleasant.

Will definitely be staying there on our way back to Cape Town.

Nolan T - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jeane baie vriendelike gasvrou en ons sommer baie welkom laat voel.

Die plekkie is baie skoon en stylvol gemeubileer, sal weer daar wil bly. Tessie se Kokkedoor restaurant is 'n lekker ontbytplekkie.

Ben F - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Kan die nessie aanbeveel, absolute waarde vir geld, baie dankie, ons het heerlik geslaap.

Chrisley D - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chrisley D
Saam met vriende

Baie gerieflike kuier en vriendlike ontvangs.

Dit is ’n baie veilig plekkie en die ontvang van ons was baie mooi. Ons verwys mense om daar te kom kuier.

Beatrix W - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrix W
Saam met vriende

Baie lekker gewees.

Sal beslis weer daar gaan slaap. Baie netjies en vriendelike gasvrou.

Sharron M - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharron M
Besigheidsreis

It met basic requirements.

The air conditioner was a great plus factor.

Henry S - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Henry S
Saam met vriende

Dit was nie aangename verblyf nie.

Die stort was geblokkeer. Ek het verwag om 'n kamer toegedeel te word, wat nie slegs een bed in gehad het nie.

Andre C - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer was baie skoon en netjies. Sal weer van Die Nessie gebruikmaak.

Kamer was baie netjies en sal dit weer gebruik indien nodig.

Rian P - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rian P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon and vriendelik.

Die blek is baie netjies, die plek was baie skoon and die gasheer baie vriendelik en behulpsaam.

George P - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George P
Saam met vriende

Was aangename verblyf vir 'n tussenstop op pad Kaap toe.

Was 'n vinnige stop net om oor te bly vir die nag.

Natasha L - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Perfek vir oornag verblyf.

Mari M - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mari M
Gesin met klein kinders

Goeie waarde. Baie veilig.

Baie vriendelike ontvangs. Groter handdoeke sal waardeer word.

Wikus C - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker om weer daar te oornag met dieselfde lekker ontvangs.

Was lekker dankie.

De_wet V - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De_wet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuier.

Sien sterre.

Cindy B - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy B
Gesin met tieners

Very nice.

We enjoyed our stay.

Annalie B - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was goed. Net die lugversorging wat stukkend was.

Sal weer kom, baie dankie. Skakel asb. die yskassie aan voor gaste arriveer.

Annelie S - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Dit was gerieflik, so voorstel daar is 'n opwasbak in kombuis.

Danie L - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende oornagfasiliteite, rustig, netjies en het 'n vriendelike gasvrou.

Heerlik en kommervry oornag en die volgende oggend 'n heerlike ontbyt geniet by die eienaar se koffiewinkel in die dorp. Kan regtig aanbeveel.

Janisé V - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janisé V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, veilig en vriendelik.

Sal dalk net aanbeveel dat die agterplaas miskien plaveisel kry. Wind het baie erg gewaai en die sand in die agterplaas het alles in die eenheid ingewaai. Dit was beurtkrag en warm, so ons kon nie die deur toemaak en lugversorging aansit nie. Verder het ons nie klagtes oor die verblyf nie.

Rachelle V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachelle V
Enkelreisiger

The room was neat, clean and spacious. Everything needed for an overnight stay.

The room was neat, clean and spacious. Everything needed for an overnight stay.

Aletta F - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie maklik om te kry. Veilige plek on jou moeë lyf te laat rus.

My troeteldiere was net so welkom soos ons en die plek was skoon en netjies.

Johann D - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik vir oorslaap.

Lekker gerus na die langpad. Lekker spasie vir hondekind.

Petra P - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra P

Rustig, skoon, netjies en baie vriendelike diens.

Sal beslis Die Nessie aanbeveel en dis ons gunsteling oorslaapplek.

Christine W - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine W
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Was baie aangenaam en sal beslis dit enige tyd aanbeveel.

Leon L - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik

Lekker geslaap en gerus, mense help waar hulle kan, sal weer daar oorbly.

Chris B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, baie mooi plekkie.

Baie vriendelike personeel.

Lynette J - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Functional and clean.

Basics available, bedding clean but worn.

Chris K - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chris K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net een nag oorgeslaap.

Ons is bewus van Covid maar het nie gasheer/gasvrou persoonlik ontmoet nie Beddegoed se paslaken kolle op. Geen handewasseep beskikbaar nie.

Ronel S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel S
Gesin met tieners

Rustig en veilig.

Het met ons in kontak gebly deur die dag. Was baie vriendelik en behulpsaam. Ideaal vir oorslaap.

Die Nessie se terugvoer

Hallo Ronel,

Baie dankie vir die goeie punte.

Groete,
Tessie.

Die Nessie
Carina K - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina K
Saam met vriende

Die beste waarde vir geld, Pik en Tessie is ongelooflik gasvry en dit is ongelooflik netjies.

Ek sal definitief weer van die plek gebruik maak.

Die Nessie se terugvoer

Hallo Carina,

Baie dankie vir julle fantastiese punte.

Groete,
Tessie.

Die Nessie
Barend N - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barend N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Baie vriendelik ontvang.

Jackie B - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie B
Besigheidsreis

Brief, had all amenities

See stars.

Franine F - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franine F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jou huis weg van die huis af.

Die Nessie is skoon, veilig en het die vriendelikste mense. Hulle het meer as genoeg warm water en maak ook voorsiening vir kragonderbrekings. Kokkedoor Tessie se Nessie bied ook die heerlikste kos vir waarde vir jou geld.

Barry P - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry P
Besigheidsreis

Loved the breakfast

A stop over en route to Queenstown. Just needed a bed & a good breakfast.

Talita B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eienaars is sout van die Aarde!

Hulle was so behulpsaam en niks is te veel gevra nie. Ons het die kuier baie geniet, asook die liggies met die beurtkrag.

Piet H - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet H
Saam met vriende

Dit was gerieflik. Skoon en netjies asook veilig en nie ver van die N1 af nie.

Ek sal weer daarvan gebruik maak.

Marlene E - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene E
Gesin met tieners

Ons het heerlik oornag, alles was wonderlik.

Gasvrye en vriendelike interaksies met beide eienaars. Alles was 100% gereed vir ons. Ons het heerlik gekuier en sal in die toekoms weer daar oornag.

Chris M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige veilige verblyf.

Ons is vriendelik ontvang en baie welkom geheet. Baie lekker geslaap na 'n lang reis. Kan beslis aanbeveel vir oornag-verblyf by Pik en Tessie.

Alana P - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Professionaliteit, vriendelikheid, goeie diens en lieflike mense!

Ons het die aand in Die Nessie gastehuis tuisgegaan. WiFi het gewerk. Veilige parkering en die volgende oggend het ons die Kokkedoor Coffee shop wat aan Tessie en haar man behoort besoek en heerlik geëet en 'n super lekker dubbelsjokoladekoek daar gekoop wat later op Hermanus verorber is!

Michael M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M
Besigheidsreis

Excellent, informative and friendly hosts. We will be back.

Very comfortable, excellent service and friendly hosts.

Jolene V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jolene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese plekkie in 'n veilige omgewing.

Ons het een aand oornag by Die Nessie op pad Bloemfontein toe. Die plekkie was netjies en skoon en dit het alles gehad wat mens nodig het. Oulike agterplasie met braaigeriewe waarvan ons gebruik gemaak het en ons het ons kuiertjie daar vreeslik geniet. Vriendelike mense en sal in die toekoms beslis weer daar 'n draai maak!

Englie B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Englie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, veilige parkering, kamers pynlik netjies, bestuur het deurentyd belang gehad in ons behoefte.

Ek sal beslis vir 'n week daar kan uitspan en van daar af die omgewing kan verken. Braaiplek in 'n netjiese tuin, met genoegsame sitplek. Kamers met die nodige ingerig en die beddens slaap heerlik. Daar was niks uit plek nie. Dankie, dit het ons reis Kaap toe baie gemaklik gemaak.

Kevin M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean, neat and quiet.

Lovely and quiet. Had a good night sleep.

Peter L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant overnight stay.

Lovely dog the owners have.

Jaco P - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P
Saam met vriende

Pragtige plek, aangename verblyf, vriendelike ontvangs.

Ons het so lekker gebly! Die plek was skoon, mooi, en rustig! Die feit dat dit pet-friendly is, is 'n baie groot pluspunt!

Zach D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zach D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was baie aangenaam, skoon en het heeltemal aan ons behoeftes voldoen en meer.

Dankie, Pik en Tessie. Julle sal ons weer sien tydens toekomstige oorslaap geleenthede. Die ontbyt by Tessie se Nessie was heerlik en vullend.

Christian S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian S
Saam met vriende

Vinnig, maklik, gerieflik.

Ons het laat arriveer, was steeds goed ontvang. Kan enige tyd vertrek, baie gerieflik en skoon.

Susan H - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en skoon. Perfek vir oornag.

Dit was perfekte oornag-akkommodasie vir ons reis.

Henning M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henning M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging is goed. Plek goed toegerus met groot badkamer.

Ons is net ontsettend grillerig vir 'n bed sonder 'n bo-laken en 'n matras oortreksel. 'n Badkamer met dokerbruin handdoeke lyk ook altyd verdag. Verkies ligte handdoeke, dan weet 'n mens dit is skoon. Met die Covid-pandemie is higiëne baie meer prominent as vantevore. Die gastehuis het 'n beleid van geen kontak met die kliënte nie en werk met boodskappe en oproepe, wat vir ons baie vreemd is. Ons het gedurende die Covid-tydperk baie wyd gereis en baie plekke oorgeslaap en nooit dié vreemde beleid teegekom nie. Ontsmettingsmiddel was ook nie in die kamer nie.

Andrea H - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea H

Het heerlik gekuier.

Pragtig, skoon, netjies en vriendelike mense.

Esther R - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther R
Enkelreisiger

Baie netjies en skoon.

Na 'n warm uitputtende reis was dit soos om by 'n koel oase te kom.

Maartin A - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maartin A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf het ons verwagtinge vêr oorskry!

Baie lekker verblyf. Stylvol gemeubileer met ’n wonderlike gasheer. Voorwaar 'n oase na 'n dag se reis.

Pieter Kotze Properties P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter Kotze Properties P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great vir oornagverblyf.

Vriendelike gasheer en gasvrou. Nie luuks nie, maar netjies en goeie waarde vir die prys.

Joy K - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joy K
Gesin met klein kinders

It was pleasant.

We had an accident on our way to Beaufort west. They waited patiently for us to make our way. They even wanted to assist with our broken windshield etc. Oom Pik en Tannie Tessie were very sweet hosts. Very kind people. We will be back.

Maxie V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maxie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoen aan verwagtinge!

Netjies, voldoen aan ons verwagtinge.

Retha M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus en veilig gevoel.

Met aankoms is daar mooi verduidelik per WhatsApp t.o.v. die Covid-19 reëls, ons kon mooi verstaan en volg. Die eienaars en personeel was baie vriendelik en het ons welkom laat voel.

Frans D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans D
Gesin met tieners

Ruim en gerieflik.

Professionele en vriendelike ontvangs. Voorwaar 'n oase. Heerlik ontspan en uitgerus. Lekker gebraai. Rustige en stil omgewing. Sal "Die Nessie" beslis aanbeveel vir enige iemand wat in Beaufort Wes wil oornag.

Frikkie B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Frikkie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir oorslaap baie goed.

Rustig en baie netjies.

Chenelle O - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chenelle O

Lieflik en vriendelike diens.

My ouers en ouma en oupa het by Die Nessie oorgeslaap op pad terug Kaap toe, hulle se die diens was puik, hulle kon tot die eienaars se vrieskas gebruik om vleis in te stoor vir die aand. Sal graag vir enigiemand anders aanbeveel.

Die Nessie se terugvoer

Hallo Chenelle

Baie dankie vir die baie goeie punte. Dit was lekker om hulle hier te kon he!

Groete

Pik en Tessie

Die Nessie
Nandi J - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nandi J
Gesin met klein kinders

Baie lekker oorgeslaap

Die nessie is gepas by sy naam, sal dit aanbeveel om oor te slaap en onstpan. Rustige atmosfeer

Die Nessie se terugvoer

Hallo
Baie dankie vir die mooi terugvoering.
Dankie dat julle Die Nessie gekies het vir julle oornag.
Groete
Pik en Tessie

Die Nessie
Kartrien B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kartrien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed ontvang.

Nie verduidelik hoe warmwaterstelsel werk nie, kon dus nie warm bad. Die Nessie nie op GPS, bietjie gesukkel om te kry.

Die Nessie se terugvoer

Liewe Katrien
Jammer dat julle gesukkel het met die warmwaterstelsel, ek verstaan dit nie lekker nie, want jy moet net die warmwater kraan oopdraai.
Dan, wat die ligging aanbetref, die aanduidings is 100%, jy kan nie 'n fout maak nie.
Dit is baie maklik om die Nessie te kry. Ons het ongelukkig geen kontaknommer van julle gehad nie, dus kon ons nie kommunikeer met julle soos wat ons met almal doen nie.
Groete
Pik en Tessie

Die Nessie
Kevin M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean and neat. Bonus pets are allowed for future reference.

Ideal stop over to Cape Town.

Die Nessie se terugvoer

Hallo Kevin,
Thank you for the good points.
Pik and Tessie

Die Nessie
Anne-marie D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry en skoon.

Ons het dit geniet om daar oor te slap op pad Kaapstad toe. Die kamers is goed ingerig en skoon.

Die Nessie se terugvoer

Hallo Anne-Marie
Baie dankie vir die mooi boodskap.
Groete
Pik en Tesie

Die Nessie
Toit M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toit M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, pragtig, stil.

Net jammer dat ons badwater lou was. Verder 'n lieflike plekkie!

Die Nessie se terugvoer

Hallo
Baie dankie vir die goeie punte.
Baie jammer oor die badwater wat lou was. Elke eenheid het 'n bad asook 'n stort en die gebruik van die bad, waar gaste te veel water gebruik, maak dit moeilik vir die ander gaste.
Weereens jammer.
Groete
Pik en Tessie

Die Nessie
Maryke E - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke E
Gesin met tieners

Die Nessie het veilige parkering en kamers is ook baie netjies. Kan Die Nessie regtig aanbeveel vir iemand wat net wil oornag of langer wil bly.

Die Nessie is geleë net amper buitekant die dorp regoor die Provinsiale Hospitaal. Dit is 'n gerieflike oorslaapplek met TV en WiFi.

Die Nessie se terugvoer

Hallo Maryke
Baie dankie.
Groete
Pik en Tessie

Die Nessie
Chris M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker. Jammer ons kon nie vir ontbyt wag.

Baie goeie waarde vir geld. Skoon, netjies en sal definitief weer daar bly.

Die Nessie se terugvoer

Hallo Chris
Baie dankie vir die mooi terugvoering.
Groete
Pik en Tessie

Die Nessie
Agnes B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie Tessie vir jou gasvryheid, ons het heerlik gerus en die lugverkoeling was 'n groot pluspunt!

Rustige omgewing en veilige parkering.

Die Nessie se terugvoer

Hallo Agnes
Baie dankie vir die mooi punte.
Groete
Pik en Tessie

Die Nessie
Wilma H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma H
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly, dankbaar vir aircon in die hitte.

Het baie lekker gebly.

Die Nessie se terugvoer

Hallo Wilma
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Groete
Pik en Tessie

Die Nessie
Rex Z - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rex Z
Enkelreisiger

Perfectly fine for an overnight stay.

An electrical plug around the main bed would be nice. Otherwise, shower ok and bed comfortable.

Die Nessie se terugvoer

Hallo
Baie jammer, ons is besig om na dit te kyk. Die plug sit agter die bed wat ongemaklik is.
Groete
Pik en Tessie


Die Nessie
Irida S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irida S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Genoegsame oornag.

Als in goeie werkende toestand! Pynlik netjies! Vriendelike ontvangs! Met load shedding het ons die hoekbad met koel water geniet!

Die Nessie se terugvoer

Hallo Irida
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Groete
Pik en Tessie

Die Nessie
Renier L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier L
Gesin met klein kinders

Baie netjies.

Die kamer is baie netjies en hulle kon ons akkomodeer met ons drie klein hondjies. Baie vriendelike diens!

Die Nessie se terugvoer

Hallo Renier
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Diere is altyd baie welkom.
Groete
Pik en Tessie

Die Nessie
Wessel V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry.

Ons was met baie gasvryheid ontvang. Kamer was baie netjies en skoon.

Die Nessie se terugvoer

Hallo Wessel
Baie dankie.
Groete
Pik en Tessie

Die Nessie
Andre L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Baie lekker geslaap en gasvryheid was goed. Sal aanbeveel.

Die Nessie se terugvoer

Hallo Andre
Baie dankie.
Groete
Pik en Tessie

Die Nessie
Johan B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus/slaap, bid vir reën vir Beaufort-Wes, sal julle weer kontak en gebruik.

Beveel julle aan vir toekomstige diens.

Die Nessie se terugvoer

Hallo Johan
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Groete
Pik en Tessie

Die Nessie
Malanie B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Malanie B
Gesin met tieners

Die Nessie se akkommodasie is baie netjies, skoon en gerieflik.

Die eienaars is baie vriendelik en gaan uit hulle pad uit op jou tuis en welkom te laat voel. Sal weer daar oornag.

Die Nessie se terugvoer

Hallo Malanie
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Groete
Pik en Tessie

Die Nessie
Gerhard H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard H
Gesin met klein kinders

Baie lekker en veilig, presies wat 'n mens nodig het om 'n nagrus te kry.

Die aircon was 'n bonus met die 40 grade buite. Parkering gerieflik en naby en niemand het my vas parkeer nie. Partykeer 'n probleem by ander gastehuise.

Die Nessie se terugvoer

Hallo Gerhard
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Groete
Pik en Tessie

Die Nessie
Adelle D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike koel kamer. Stil uit die verkeer. Baie vriendelike ontvangs.

Veilige parkering en vriendelike ontvangs.

Die Nessie se terugvoer

Hallo Adelle
Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Groete
Pik en Tessie

Die Nessie
Elmarie C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie C
Gesin met tieners

Vriendelike, rustige, gasvrye mense.

Baie dankie vir netjiese skoon en volledig toegeruste oorslaapplek.

Die Nessie se terugvoer

Hallo Elmarie

Baie dankie vir die goeie punte.

Mooi dag

Groete

Pik en Tessie

Die Nessie
Hans N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans N
Enkelreisiger

Dit is soos om tuis te kom na 'n lang reis.

Die ontvangs was baie goed. Die hele verblyf was uitstekend. Ek kan Nessie, sy personeel en diens aanbeveel.

Die Nessie se terugvoer

Hallo Hans

Baie, baie dankie vir die uitstekende punte.

Mooi dag en groete

Pik en Tessie

Die Nessie
Bernadette W - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

'n Baie netjiese plekkie met die basiese wat jy nodig het. Sal weer daar oornag.

Die Nessie se terugvoer

Hallo Bernadette

Baie dankie vir die goeie punte.

Groete

Pik en Tessie

Die Nessie
Etienne N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulik.

Ons het een aand oorgeslaap by Die Nessie en sou dit vir enige iemand anders aanbeveel, veral as jy vinnig wil oornag. Jy word ook baie vriendelik verwelkom. Die stort is ook lekker, baie goeie drukking. Ek beveel dit sterk aan.

Die Nessie se terugvoer

Hallo Etienne

Baie dankie vir die baie goeie punte.

Mooi dag en groete

Pik en Tessie

Die Nessie
Theresa B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was vreeslik lekker en rustig.

Gasheer en sy vrou vreeslik vriendelik en gasvry. Sal dit aanbeveel aan enige iemand. Baie rustig omgewing, veilig.

Die Nessie se terugvoer

Hallo Theresa

Baie dankie vir die goeie punte.

Groete

Pik en Tessie

Die Nessie
Ora J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ora J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wat ek nodig gehad het.

Die Nessie is baie veilig, netjies en sal ons beslis weer van hulle diens gebruik maak en beslis by ander mense aanbeveel.

Die Nessie se terugvoer

Beste Ora,

Baie dankie vir die goeie punte. Ons is bly om te sien dat julle lekker gerus het.

Groete
Pik en Tessie

Die Nessie
Pieter S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S
Gesin met klein kinders

Toeganklike en gemaklike verblyf.

Die Nessie is netjies, toeganklik, veilig en uiters gerieflik. Ons waardeer die melk en koffie, die WiFi en TV en die goeie parkering.

Die Nessie se terugvoer

Beste Pieter,

Baie dankie vir die goeie punte. Dit was 'n groot plesier om julle te huisves.

Groete
Pik en Tessie

Die Nessie
Johan A - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend, uitmuntende diens, baie dankie.

Baie dankie vir die heerlike ontspannende oornagfasiliteit wat ek en vroulief kon geniet. Die borrelbad was kersie op die koek na lang pad vanaf Gauteng. Ons het verfrissende na nagrus en hemelse goeie ontbyt pad aangevat. Baie dankie.

Die Nessie se terugvoer

Beste Johan,

Baie dankie vir die uitstekende punte. Ons is bly om te sien dat julle dit geniet het.

Groete
Pik en Tessie

Die Nessie
Manie V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie V
Gesin met klein kinders

Awesome place.

Great people. Will visit again.

Die Nessie se terugvoer

Beste Manie,

Baie dankie vir die uitstekende punte.

Groete
Pik en Tessie

Die Nessie
Maureen K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen K
Besigheidsreis

Vriendelik en veilig

Wat 'n wonderlike reis! En die mense is so vriendelik en behulpsaam.

Die Nessie se terugvoer

Beste Maureen
Baie dankie dat julle by Die Nessie oorgeslaap het. Was lekker om julle te ontmoet.
Baie dankie vir die goeie punte.
Groete
Pik en Tessie

Die Nessie
Willie D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons ontvangs was hartlik en vriendelik. Die plekkie was netjies en skoon.

Die plekkie is geleë in 'n rustige en veilige area. Oom Fik was baie gasvry en goeie geselskap, het uit sy pad uit gegaan om te help waar hy kon.

Die Nessie se terugvoer

Beste Willie

Baie dankie dat julle by Die Nessie oorgeslaap het. Ons help altyd graag.

Groete

Pik en Tessie

Die Nessie
Marius T - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gerieflik.

Ons is vriendelik ontvang. Alles was baie netjies. Die verblyfplek is goed ingerig.

Die Nessie se terugvoer

Beste Marius

Baie dankie dat julle by Die Nessie oorgeslaap het.
Baie dankie vir die goeie punte.

Groete

Pik en Tessie

Die Nessie
Mariette W - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette W

Lekker oornagverblyf in kreatiewe, netjiese omgewing.

Goed ingerig, veral vir gesinne of groepe wat meer as een kamer verlang. Die binnehof is pragtig en met groot sorg versier. Ons het dit baie geniet.

Die Nessie se terugvoer

Beste Mariette

Dankie dat julle by die nessie oorgeslaap het. Baie bly julle het dit geniet.

Groete

Pik en Tessie

Die Nessie
Renaudine S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renaudine S
Gesin met klein kinders

Huis weg van jou huis.

Vriendelike ontvangs. Aangename eienaars. Netjiese slaapplek.

Die Nessie se terugvoer

Beste Renaudine

Baie dankie dat julle hier oorgeslaap het. Ons is baie bly dat dit soos julle huis gevoel het.


Groete

Pik enTessie

Die Nessie
Trevor S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Trevor S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen WiFi soos geadverteer is nie.

Dit was nie goed nie, want ons het werk gehad om te doen en dis hoekom ons die plek gekies het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

No WiFi as advertised.

This was not good as we had work to do and why we chose this venue.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Die Nessie se terugvoer

Trevor jammer oor die WiFi soos vermeld is was die netwerk of seine af wat baie min gebeur. Ons is nou besig om oor te skakel na 'n ander netwerk wat beslis beter diens en sein sal hê. Weereens jammer.
Pik en Tessie

Die Nessie
Mandy D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mandy D
Gesin met tieners

Gerieflike verblyf en baie akkommoderende gashere.

Verblyf is maklik om te vind en die gashere was baie behulpsaam aangesien ons laat arriveer het. Die verblyf is skoon en netjies.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Comfortable accommodation and very accommodating hosts.

Accommodation is easy to find and the hosts were very helpful, as we arrived late in the evening. The accommodation is clean and neat.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Die Nessie se terugvoer

Beste Mandy

Dankie dat julle die Nessie gekies het om oor te slaap. Ons is altyd baie besorg oor ons gaste veral as hulle laat moet inkom.

Groete

Pik en Tessie

Die Nessie
Pieter S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en aangenaam.

Die Nessie is voorbereid op hul besoekers. Die beskuit en klein houer melk is 'n bedagsame toevoeging tot die gemak en huislikheid van ons verblyf.

Die Nessie se terugvoer

Beste Pieter

Dankie dat julle die Nessie gekies het om oor te slaap. Ja, ek glo in 'n heerlike beskuitjie soggens vir ons gaste.
Baie dankie vir die goeie punte.

Groete

Pik en Tessie

Die Nessie
Wikus C - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker ontvangs. Pragtige kamer met lekker atmosfeer.

Dankie vir opvolg oor hoe laat ons sou arriveer en hartlike ontvangs. Ons sal beslis weer by julle tuisgaan.

Die Nessie se terugvoer

Beste Wikus

Baie dankie dat julle hier oorgeslaap het. Ons hoop om julle weer eendag te akkommodeer.

Groete

Pik en Tessie

Die Nessie
Schalk F - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tevrede met verblyf.

Goeie ligging vir oorslaap tussen Gauteng en Kaap. Gemaklike en gerieflike oorslaapfasiliteit.

Die Nessie se terugvoer

Beste Schalk

Baie dankie dat julle by die Nessie gerus het.

Groete

Pik en Tessie

Die Nessie
Dawie W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dawie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlik, behulpsaam en netjies.

Die ontvangs was baie hartlik. Baie behulpsaam en alles was baie netjies. Bed net bietjie hard na lang dagreis en min vleis aan die lyf se bene. Seker nie Nessie se skuld nie! Die verwysing na 4 Sheep Restaurant was briljant - goeie kos.

Die Nessie se terugvoer

Beste Dawie

Baie dankie dat julle Die Nessie gekies het om oor te slaap. Ek is baie bly dat julle heerlik geeet het by 4Sheep.

Groete
Pik en Tessie

Die Nessie
Annatjie T - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed ingerig en silwerskoon!

Goed toegeruste kamer - ruim en baie skoon.

Die Nessie se terugvoer

Beste Annatjie

Baie dankie dat julle by ons oorgeslaap het.

Groete

Pik en Tessie

Die Nessie
Eddie E - Apr 2019
Gemiddeld