Die Kussinkie
Opsomming van Resensie
Debbie B - Jun 2022
Gemiddeld
Very comfortable and nice that the TV is not in the bedroom.
Die Kussinkie se terugvoer
Thank you so much Debbie, for your positive review. We are glad that you had value for your money.
Kind regards, Johan and Helene.
Anne-marié K - Jun 2022
Gemiddeld
Baie netjiese, veilige verblyf. Pragtige plek.
Die Kussinkie se terugvoer
Beste Anne-marié, ons waardeer die vyfster terugvoer opreg. Ons is baie dankbaar dat julle heerlik gebly het. Beste wense, Johan en Helene.
Anton V - Jun 2022
Gemiddeld
Perfekte oornaggeriewe.
Die Kussinkie se terugvoer
Baie dankie Anton, vir die vyfster terugvoer wat vir ons baie beteken. Ons sien julle graag weer by Die Kussinkie.
Vriendelike groete, Johan en Helene.
Chris R - Jun 2022
Gemiddeld
Netjies en baie hartlike ontvangs.
Die Kussinkie se terugvoer
Beste Chris, baie dankie vir julle vyfster terugvoer. Opregte waardering en ons sal die haardroër volgende keer onthou.
Mooiste wense, Johan en Helene.
Santie K - Mei 2022
Gemiddeld
Gemaklike bed wat 'n uitstekende nagrus veseker het.
Die Kussinkie se terugvoer
Beste Santie, ons is so baie bly dat julle 'n goeie nagrus gehad het. Die vyf-ster terugvoer is vir ons 'n groot bonus.
Baie dankie daarvoor. Mooiste wense, Johan en Helene.
Gerrie B - Mei 2022
Gemiddeld
Perfek oornag.
Die Kussinkie se terugvoer
Baie dankie Gerrie, vir die terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Vriendelike groete, Johan en Helene.
Willie C - Apr 2022
Gemiddeld
Wonderlik lekker gewees.
Die Kussinkie se terugvoer
Ons sien daarna uit om julle weer by Die Kussinkie te huisves. Opregte dank Willie vir die vyfster terugvoer. Ons is so bly dat julle kon uit rus. Tot weersiens, Johan en Helene.
Henriëtte D - Apr 2022
Gemiddeld
Uiters netjiese en skoon plek. Baie goed ingerig en het alles wat mens benodig. Veilige parkering en hartlike gasvryheid.
Die Kussinkie se terugvoer
Henriëtte ons is baie bly dat julle kuiertjie by Die Kussinkie aangenaam was. Dit is altyd goed om te hoor dat ons gaste lekker gebly het. Baie baie dankie vir die baie goeie terugvoer wat ons opreg waardeer.
Marlise S - Apr 2022
Gemiddeld
Gerieflik ingerig vir oornag.
Die Kussinkie se terugvoer
Marlise dis elke keer vir ons aangenaam om te sien en te hoor dat ons gaste die ekstras waardeer. Die vyf sterre is groot bonus vir Die Kussinkie. Opregte dank.
Barry T - Apr 2022
Gemiddeld
Brilliant.
Die Kussinkie se terugvoer
Dear Barry and Jenny thank you so much for your brilliant review.
It was a great pleasure to accommodate you.
Kind regards Johan and Helene
Johan L - Apr 2022
Gemiddeld
Klein, maar baie skoon en netjies.
Die Kussinkie se terugvoer
Baie dankie Johan, vir julle waardering van Die Kussinkie. Dit beteken vir ons baie dat julle veilig en rustig gevoel het.
Beste wense, Johan en Helene.
Michael W - Apr 2022
Gemiddeld
Baie netjies en veilig.
Die Kussinkie se terugvoer
Wonderlik vir ons om te weet dat jy waarde vir jou geld gekry het. Baie baie dankie Michael vir die vyfster terugvoer.
Pieter H - Apr 2022
Gemiddeld
Uitstekende oornag geriewe.
Die Kussinkie se terugvoer
Beste Pieter ons sien daarna uit om julle weer by Die Kussinkie te huisves. Opregte dank vir julle bedagsaamheid en terugvoer. Vriendelike groete Johan en Helene
Hennie V - Apr 2022
Gemiddeld
Super netjiese wooneenheid en pragtig en gerieflik ingerig.
Die Kussinkie se terugvoer
Baie dankie Hennie, vir die baie goeie terugvoer. Ons is baie bly dat die plekkie vir julle gerieflik was.
Vriendelike groete, Johan en Helene.
Rene T - Apr 2022
Gemiddeld
Netjies, rustig, skoon en gerieflik.
Die Kussinkie se terugvoer
Ai Rene dis vir ons so goed om sulke terugvoer te ontvang dit maak ons dag. Dit was vir ons 'n plesier en geen moeite om julle te kon huisves . Sien graag weer vir jou en Andries by Die Kussinkie. Vriendelike groete Johan en Helene
Maree N - Mrt 2022
Gemiddeld
Heerlik.
Die Kussinkie se terugvoer
Dit was vir ons heerlik om julle te kon huisves.
Ons opregte dank Maree vir jou en Louis se vriendelikheid en vyfster terugvoer.
Beste wense Johan en Helene
Andre V - Mrt 2022
Gemiddeld
Netjiese, gerieflike en veilige verblyf vir oornag.
Die Kussinkie se terugvoer
Beste Andre baie dankie vir julle goeie terugvoer. Ons is dankbaar dat Die Kussinkie basiese dienste kan lewer wat insluit elekrisiteit - sonkrag- ten alle tye ongeag beurtkrag of enige ander kragonderbrekings. Eie boorgat met tenk en drukpomp verseker ook dat ons gaste nooit sonder water hoef te wees nie. Vriendelike groete Johan en Helene
Annalie P - Mrt 2022
Gemiddeld
Ons gunsteling-verblyf as ons reis.
Die Kussinkie se terugvoer
Annalie dis vir ons elke keer aangenaam om julle by Die Kussinkie te huisves . Ons opregte waardering vir al julle bedagsaamheid en vyfster terugvoer.
Charl S - Mrt 2022
Gemiddeld
Waarde vir geld en netjies.
Die Kussinkie se terugvoer
Beste Charl, ons waardeer die vyf-ster terugvoer asook die inligting i.v.m. die stort opreg. Ons sal verseker aandag gee. Beste wense, Johan en Helene.
Ida B - Mrt 2022
Gemiddeld
Lekker gebly alles wat jy benodig was daar.
Die Kussinkie se terugvoer
Beste Ida, ons is baie dankbaar dat julle lekker gebly het. Baie dankie vir julle terugvoer wat ons opreg waardeer.
Vriendelike groete, Johan en Helene.
Hedley P - Mrt 2022
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs, eenheid is netjies en skoon.
Die Kussinkie se terugvoer
Hedley ons is baie dankbaar dat julle lekker uitgerus het en tevrede is . Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons sien julle graag weer by Die Kussinkie.
Jurie M - Mrt 2022
Gemiddeld
Oase in die Karoo.
Die Kussinkie se terugvoer
Altyd goed om te hoor dat ons gaste tuis gevoel het by Die Kussinkie. Baie dankie Jurie vir hierdie terugvoer wat vir ons 'n lafenis en bemoedigend is.
Vriendelike groete
Johan en Helene
Willem B - Mrt 2022
Gemiddeld
Verblyf is redelik aangenaam.
Die Kussinkie se terugvoer
Beste Willem ons is baie jammer dat julle ongerief verduur het met die percale cotton lakens. Met die droogtetoestande hier, hoop ons dat gaste begrip sal he rakende die storte. Groete Johan en Helene
Annalie P - Feb 2022
Gemiddeld
Weereens gasvry ontvang en heerlik gerus!
Die Kussinkie se terugvoer
Altyd 'n plesier Annalie om ekstra te gee wanneer ons soveel opregte erkenning kry. Duisende dankies Johan en Helene
Natasha V - Feb 2022
Gemiddeld
Gemaklik, groot, netjies.
Die Kussinkie se terugvoer
Beste Natasha dit is altyd goed om te hoor dat ons gaste lekker geslaap het . Ons waardeer die vyf sterre opreg.
Baie, baie dankie ons sien jou graag weer.
Vriendelike groete
Johan en Helene
Elsabe O - Feb 2022
Gemiddeld
Ek was aangenaam verras oor dit wat ons gekry het vir die tarief wat ons betaal het. Ek sal weer van hulle gebruik maak as ek in Beaufort Wes omgewing wil oornag.
Die Kussinkie se terugvoer
Baie dankie Elsabe vir die baie goeie terugvoer en ons is so dankbaar dat julle lekker kon uitrus . Kom gerus weer.
Johan V - Feb 2022
Gemiddeld
Dankie lekker gebly. Sal weer daar oornag.
Die Kussinkie se terugvoer
Baie dankie, Johan, ons sien julle graag weer by Die Kussinkie. Beste wense, Johan en Helene.
Johan S - Feb 2022
Gemiddeld
Rustige atmosfeer. Baie vriendelik, hoog aanbeveel.
Die Kussinkie se terugvoer
Ons is baie bly dat die rustige ligging van Die Kussinkie deur julle waardeer is. Baie dankie Johan en Claudine vir die vyfster terugvoer.
Hoop ons sien julle weer. Johan en Helene
Theo I - Feb 2022
Gemiddeld
Baie aangename verblyf.
Die Kussinkie se terugvoer
Baie dankie Theo, vir julle positiewe terugvoer. Ons is dankbaar dat julle alles gehad het wat julle benodig het.
Vriendelike groete, Johan en Helene.
Stephanie V - Jan 2022
Gemiddeld
Vir 'n oornagstop was dit ideaal.
Die Kussinkie se terugvoer
Ons is bly dat julle tevrede was met die oornagstop by Die Kussinkie . Baie dankie vir julle baie goeie terugvoer.
Barry B - Jan 2022
Gemiddeld
Ideal for overnight stays.
Die Kussinkie se terugvoer
Thank you Barry for your positive review. Warm regards, Johan and Helene.
Joa W - Jan 2022
Gemiddeld
Netjiese plekkie.
Die Kussinkie se terugvoer
Beste Joa, dit was vir ons aangenaam om julle groepie te huisves. Ons waardeer die vyfster terugvoer opreg.
Beste wense, Johan en Helene.
Esta E - Jan 2022
Gemiddeld
Rustige omgewing.
Die Kussinkie se terugvoer
Baie dankie Esta vir julle terugvoer. Groete Johan en Helene
Jan V - Des 2021
Gemiddeld
Gerieflike fasiliteit om te oornag.
Die Kussinkie se terugvoer
Beste Jan ons is baie bly dat die stil omgewing vir julle belangrik is en dat julle daarvan melding maak. Die vyf sterre is vir ons die kersie op die koek. Groot dankie van Die Kussinkie vir julle terugvoer.
Maryna D - Des 2021
Gemiddeld
Netjies en rustig.
Die Kussinkie se terugvoer
Beste Maryna baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Groete Johan en Helene
Louise D - Des 2021
Gemiddeld
Vriendelik. Skoon. Gemaklik.
Die Kussinkie se terugvoer
Beste Louise, ons waardeer julle vyfster terugvoer geweldig baie. Dit is goed om te hoor dat julle gemaklik gebly het. Opregte dank. Tot weersiens, Johan en Helene.
Conrad B - Des 2021
Gemiddeld
Presies aan die verwagtinge voldoen.
Die Kussinkie se terugvoer
Ons is baie bly Conrad dat Die Kussinkie aan julle verwagtinge voldoen het. Baie dankie vir julle positiewe terugvoer.
Leatitia M - Nov 2021
Gemiddeld
Die verblyfplek was skoon en netjies.
Die Kussinkie se terugvoer
Beste Leatitia,
Ons is baie bly dat Die Kussinkie voldoen het aan julle vereistes en ons sal die aanbevelings opreg waardeer. Baie, baie dankie vir die vyfsterre .
Vriendelike groete,
Johan en Helene
Ethel V - Nov 2021
Gemiddeld
Superb.
Die Kussinkie se terugvoer
Dear Ethel,
We are sincerely grateful for the superb review. It was a pleasure to accommodate you.
Warm regards,
Johan and Helene
Johan L - Nov 2021
Gemiddeld
Dit was die derde keer wat ons Die Kussinkie gekies het en sal dit hopelik weer in die toekoms gebruik.
Die Kussinkie se terugvoer
Beste Johan dit is elke keer vir ons aangenaam om julle te huisves. Ons opregte dank vir die waardering wat julle vir Die Kussinkie het. Kom gerus weer en weer.
Vriendelike groete
Johan en Helene
Leon V - Nov 2021
Gemiddeld
Netjiese plek
Die Kussinkie se terugvoer
Baie dankie Leon vir julle goeie terugvoer en ons is bly dat julle 'n vriendelike ontvangs ervaar het.
Beste wense
Johan en Helene
Annandre L - Nov 2021
Gemiddeld
Baie lekker, rustig en netjies.
Die Kussinkie se terugvoer
Dit was vir ons baie aangenaam om julle te huisves . Baie dankie Annandre vir julle volpunte terugvoer wat kosbaar is.
Sien julle weer.
Johan en Helene
Kobus S - Nov 2021
Gemiddeld
Goeie en veilige fasiliteite.
Die Kussinkie se terugvoer
Ons is baie bly Kobus dat julle veilig was en lekker geslaap het. Tonne dankies vir die vyfster terugvoer wat vir ons ongelooflik baie beteken. Vriendelike groete Johan en Helene
Daan C - Nov 2021
Gemiddeld
Dit is 'n gerieflike oornag plek. uitstekend geleë in die dorp. Stil en rustig.
Die Kussinkie se terugvoer
Ons opregte dank Daan, vir julle vyfster terugvoer. Ons is nederig dankbaar dat julle waardering het vir die stilte en rustigheid van ons omgewing. Beste wense vir julle. Johan en Helene.
Deon V - Okt 2021
Gemiddeld
Quick overnight stay over, all in all 100%
Die Kussinkie se terugvoer
Thank you so much, Deon, for your excellent review. Always good to hear positive feedback. Much appreciated.
Warm regards,
Johan and Helene
Clarissa R - Okt 2021
Gemiddeld
Baie netjies en skoon.
Die Kussinkie se terugvoer
Beste Clarissa ons is baie bly dat julle niks gekort het nie.
Groot dankie vir julle bedagsaamheid en die vyfster terugvoer is vir ons baie kosbaar.
Vriendelike groete
Johan en Helene
Hans J - Okt 2021
Gemiddeld
Baie aangename oornagverblyf.
Die Kussinkie se terugvoer
Beste Hanse baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is baie dankbaar dat julle nie afgeskeep gevoel het nie en dat julle waarde vir julle geld gekry het.
Beste wense
Johan en Helene
Christine J - Okt 2021
Gemiddeld
Baie skoon en gerieflik.
Die Kussinkie se terugvoer
Ons opregte dank Christine vir julle vyfster terugvoer. Dis vir ons goed om te weet dat julle gerieflik was.
Mooiste wense.
Johan en Helene
Jan Louw D - Okt 2021
Gemiddeld
Die perfekte oorslaapgeriewe - netjies, sal hulle beslis elke keer as ons in Beaufort-Wes moet oorslaap gebruik.
Die Kussinkie se terugvoer
Beste Jan Louw dit is vir ons baie lekker wanneer ons gaste weer wil terugkom na Die Kussinkie toe. Ons strewe daarna om vir al ons gaste 'n goeie nagrus en aangename verblyf te gee.
Ons is nederig en opreg dankbaar vir julle uitstekende terugvoer. Sien julle weer.
Johan en Helene
Francois H - Okt 2021
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Die Kussinkie se terugvoer
Baie dankie Francois vir julle vyfster terugvoer wat ons opreg waardeer. Ons is baie dankbaar dat dit vir julle 'n lekker plek was. Vriendelike groete Johan en Helene
Elani F - Okt 2021
Gemiddeld
Gerieflik. Gemaklik. Netjies. Skoon. Veilig. Rustig
Die Kussinkie se terugvoer
Baie dankie Elani vir jou en Leonard se vyfster terugvoer. Dis vir ons baie goed om te weet dat julle gemaklik en veilig gevoel het.
Mooiste wense
Johan en Helene
Cora W - Sep 2021
Gemiddeld
Baie netjiese, veilige en rustige verblyf.
Die Kussinkie se terugvoer
Beste Cora baie dankie vir jou baie goeie terugvoer wat ons opreg waardeer. Ons is dankbaar dat julle veilig en rustig gebly het.
Beste wense
Johan en Helene
Pieter W - Sep 2021
Gemiddeld
Baie gemaklik en baie netjies.
Die Kussinkie se terugvoer
Beste Pieter dit was vir ons aangenaam om julle by Die Kussinkie te ontvang. Baie dankie vir julle puik terugvoer en ons sien daarna uit om julle weer te huisves. Vriendelike groete Johan en Helene
Jacques M - Sep 2021
Gemiddeld
Alles wat jy nodig het vir 'n enkele nag se oornag.
Die Kussinkie se terugvoer
Baie dankie, Jacques, dat julle al die pluspuntjies raaksien en waardeer. Opregte waardering vir die vyfster terugvoer.
Vriendelike groete,
Johan en Helene
Tanzlynn A - Sep 2021
Gemiddeld
Comfortable and homey.
Die Kussinkie se terugvoer
Thank you so much Tanzlynn for your excellent review. We are very grateful that you were comfortable and homey. It was a great pleasure to accommodate you and we look forward to seeing you.
Ralph H - Aug 2021
Gemiddeld
Baie goed.
Die Kussinkie se terugvoer
Baie dankie Ralph vir die vyfster terugvoer. Ons is baie bly dat jy waarde vir jou geld gekry het. Sien jou graag weer by Die Kussinkie. Beste wense Johan en Helene
Anna-marie I - Aug 2021
Gemiddeld
Ongelooflik vriendelik ontvang.
Die Kussinkie se terugvoer
Baie dankie Anna-marie, vir jou baie positiewe terugvoer wat vir ons baie beteken. Julle vriendelikheid was verseker aansteeklik. Mooiste wense vir julle. Johan en Helene
Cynthia C - Aug 2021
Gemiddeld
Pragtig, skoon, netjies en gerieflik.
Die Kussinkie se terugvoer
Beste Cynthia ons opregte dank vir die 5 sterre wat julle vir ons gee. Dis vir ons goed om te weet dat julle gerieflik hier by Die Kussinkie was.
Nick & Judy V - Aug 2021
Gemiddeld
Uit die boonste rakke!
Die Kussinkie se terugvoer
Beste Nick en Judy dis vir Die Kussinkie 'n baie groot eer om bo-aan julle lysie te wees. Baie baie dankie vir julle waardering wat vir ons vreeslik baie beteken. Vriendelike groete Johan en Helene
Leonie K - Aug 2021
Gemiddeld
Genotvol genoeg vir een aand se oorslaap.
Die Kussinkie se terugvoer
Ons is baie bly dat die verblyf vir julle genotvol was by Die Kussinkie. Baie dankie Leonie vir jou en Heinz se terugvoer.
Vriendelike groete Johan en Helene
Martin V - Aug 2021
Gemiddeld
Wonderlike oornagverblyf vir moeë bestuurders!
Die Kussinkie se terugvoer
Beste Joedie dit was vir ons 'n voorreg om jou ouers te huisves. Ons is baie bly dat hulle goed kon uitrus. Opregte dank en waardering vir die vyf sterre. Beste wense Johan en Helene
Karien B - Jun 2021
Gemiddeld
Gasvryheid en vriendelikheid.
Die Kussinkie se terugvoer
Baie dankie Karen vir die vyf sterre wat julle vir Die Kussinkie gegee het. Dit is werkliķ vir ons elke keer goed wanneer ons erkenning kry. Ons is baie dankbaar dat julle 'n wonderlike ervaring gehad het.
Vriendelike groete,
Johan en Helene
Irene W - Jun 2021
Gemiddeld
Excellent, highly recommended.
Die Kussinkie se terugvoer
We are so glad that Die Kussinkie suited you perfectly. Thank you very much Irene for your excellent review. It would be a pleasure to accommodate you again.
Ronelle M - Jun 2021
Gemiddeld
Lekker geslaap, netjiese kamer met vriendelike gasheer.
Die Kussinkie se terugvoer
Beste Ronelle, dit is altyd baie lekker om vyfster erkenning te kry . Ons waardeer dit opreg en is baie dankbaar dat julle warm geslaap het.
Vriendelike groete Johan en Helene
Johan L - Mei 2021
Gemiddeld
Sien sterre.
Pieter M - Mei 2021
Gemiddeld
Lekker gerieflike oorna- stop vir 'n goeie prys.
Die Kussinkie se terugvoer
Ons is baie bly Pieter dat dit vir julle 'n gerieflike en lekker oornag stop was. Ons opregte dank en waardering vir julle vyfster toekenning.
Beste wense,
Johan en Helene
Susan B - Mei 2021
Gemiddeld
Wonderful stay.
Die Kussinkie se terugvoer
Thank you so much Susan for your wonderful review. We are very glad that you had a perfect stop over. Keep well and take care.
Johan and Helene
Tertia S - Mei 2021
Gemiddeld
Baie aangenaam gewees
Die Kussinkie se terugvoer
Groot dankie vir die vyf sterre ons waardeer dit opreg. Ons is baie dankbaar dat dit vir julle aangenaam was.
Thys L - Mei 2021
Gemiddeld
Lekker geslaap.
Die Kussinkie se terugvoer
Ons is baie bly Thys, dat julle lekker geslaap het en alles gerieflik was. Baie dankie vir die positiewe terugvoer en sterre. Ons sien julle graag weer.
Tc D - Mei 2021
Gemiddeld
Uiters positief.
Lees meerDie Kussinkie se terugvoer
Beste TC, dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon help. Ons waardeer julle vyf-ster terugvoer geweldig. Dit sal vir ons baie aangenaam wees om julle weer te sien. Beste wense, Johan en Helene.
Jacob B - Mei 2021
Gemiddeld
Was baie netjies en skoon.
Die Kussinkie se terugvoer
Baie dankie Jacob vir julle positiewe terugvoer. Ons is bly dat julle veilig gevoel het. Beste wense Johan en Helene
Bettie E - Apr 2021
Gemiddeld
Excellent.
Die Kussinkie se terugvoer
Thank you so much Bettie for your five-star review. Much appreciated and we look forward to seeing you again. Kind regards, Johan and Helene.
Madeleen D - Apr 2021
Gemiddeld
Aangename ondervinding.
Die Kussinkie se terugvoer
Beste Madeleen dit is vir ons lekker om te hoor dat julle ondervinding aangenaam was. Baie dankie vir julle vyfster terugvoer ons waardeer dit opreg. Vriendelike groete Johan en Helene
Marika V - Apr 2021
Gemiddeld
In ons noppies!
Die Kussinkie se terugvoer
Hi Marika ons is ook in ons noppies oor die vyf sterre wat julle vir Die Kussinkie gegee het. Ons is opreg dankbaar en bly dat julle die lugversorging geniet het. Beste wense Johan en Helene
Philip R - Apr 2021
Gemiddeld
Aangename oornagverblyf.
Die Kussinkie se terugvoer
Ons is bly julle het aangename verblyf gehad. Baie dankie Philip, vir julle goeie terugvoer. Vriendelike groete, Johan en Helene.
Antoinette K - Apr 2021
Gemiddeld
We had a very pleasant stay.
Die Kussinkie se terugvoer
Thank you so much Antoinette, for your five-star review. It is much appreciated and we are also very glad that you had a pleasant stay.
Kind regards, Johan and Helene.
Hantie F - Apr 2021
Gemiddeld
Rustig
Die Kussinkie se terugvoer
Beste Hantie baie dankie vir die terugvoer en ons is bly dat julle die lugversorger kon geniet.
Vriendelike groete,
Johan en Helene
Michelle S - Mrt 2021
Gemiddeld
Pleasant, just much smaller than expected.
Die Kussinkie se terugvoer
Hi Michelle, we appreciate the feedback from Christo your husband who slept at Die Kussinkie. We want to apologise for any inconvenience. Please note that Die Kussinkie is a non-smoking unit. Regards Johan & Helene.
Janisé V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netjies en gerieflik.
Die Kussinkie se terugvoer
Ons is baie bly dat dit vir julle gerieflik was. Baie, baie dankie Janise, vir julle vyf-ster terugvoer wat ons geweldig baie waardeer.
Beste wense, Johan en Helene.
Marthinus P - Mrt 2021
Gemiddeld
Baie mooi, baie netjies, baie gemaklik.
Die Kussinkie se terugvoer
Beste Marthinus, ons is baie bly dat alles vir julle gemaklik en gerieflik was. Baie dankie vir julle positiewe terugvoer en raak beskrywing van Die Kussinkie. Vriendelike groete, Johan en Helene.
Elize R - Mrt 2021
Gemiddeld
Dit was ok maar nie wow nie
Lees meerDie Kussinkie se terugvoer
Beste Elize
Ons is baie jammer dat julle ongerieflik en sleg geslaap het. Op die webblad word aangedui dat ons 1,9 km van die hoofstraat is waar al die winkels en eetplekke, geleë is. Daar was voorsiening gemaak vir ekstra beddegoed vir die slaapbank. Baie jammer dat ons verkeerdelik aangeneem het dat dit in orde was dat die dubbelbed en slaapbank want dis die beskrywing op die webblad en foto's. Groete Johan en Helene
Susan B - Mrt 2021
Gemiddeld
Heerlike oornagfasiliteit.
Die Kussinkie se terugvoer
Beste Susan dis altyd lekker om erkenning en waardering te kry vir dit wat ons bied. Dien as aansporing om ingestel te bly op die behoeftes van ons gaste. Opregte dank vir julle terugvoer. Ons sien daarna uit om julle weer te huisves. Groete Johan en Helene
Braam K - Mrt 2021
Gemiddeld
Baie netjies.
Die Kussinkie se terugvoer
Dit sal vir ons aangenaam wees wanneer julle weer by Die Kussinkie oorslaap. Baie dankie vir julle positiewe terugvoer.
Gurshwill S - Mrt 2021
Gemiddeld
Was fine.
Willem C - Feb 2021
Gemiddeld
Puik.
Die Kussinkie se terugvoer
Beste Willem ons is baie bly dat dit weer vir julle lekker was hier by Die Kussinkie. Opregte dank vir julle puik terugvoer.
Dorothy V - Feb 2021
Gemiddeld
Still, rusting en heerlike warm ontvangs an lang dag se reis.
Die Kussinkie se terugvoer
Beste Dorothy, dit sal vir ons lekker wees om vir julle weer hier by ons te huisves. Baie, baie dankie vir die vyf sterre wat julle vir Die Kussinkie gegee het. Ons is altyd baie bly wanneer ons gaste tevrede is en goed uitrus vir die volgende dag. Mooiste wense vir julle. Johan en Helene.
Peter B - Feb 2021
Gemiddeld
Had a good night's rest and would stop over again.
Die Kussinkie se terugvoer
We would like to accommodate you again in future. We are very glad that you had a good night's rest . Thank you so much for your review.
Craig I - Feb 2021
Gemiddeld
Neat and clean, safe and quiet location away from the main highway.
Die Kussinkie se terugvoer
Dear Craig thank you so much for your five star review. It was a privilege to accommodate the three of you. We try our best to make it comfortable and pleasant for our guests. Much appreciated when we received positive reviews. Kind regards Johan and Helene
Johan L - Feb 2021
Gemiddeld
Baie lekker.
Die Kussinkie se terugvoer
Beste Johan dit sal vir ons aangenaam wees om julle weer hier by Die Kussinkie te huisves. Dit is vir ons baie lekker om goeie waardering te kry. Baie baie dankie.
Thea C - Jan 2021
Gemiddeld
Baie netjies, gasvrye ontvangs.
Die Kussinkie se terugvoer
Baie, baie dankie Thea, vir die volpunte terugvoer. Ons waardeer dit opreg en sal julle graag weer hier by Die Kussinkie huisves.
Vriendelike groete, Johan en Helene.
Sune G - Jan 2021
Gemiddeld
Baie netjies en gasvry.
Die Kussinkie se terugvoer
Beste Suné, dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer. Baie dankie vir die vyfster terugvoer wat ons opreg waardeer. Vriendelike groete, Johan en Helene.
Renette D - Jan 2021
Gemiddeld
Baie netjies.
Die Kussinkie se terugvoer
Baie dankie Renette, vir die goeie terugvoer. Ons is baie dankbaar dat julle rustig en gemaklik kon wees na die dag op die pad.
Vriendelike groete, Johan en Helene.
Jolandé S - Jan 2021
Gemiddeld
Baie netjies, skoon en goed ingerig.
Die Kussinkie se terugvoer
Beste Jolandé dit was vir ons aangenaam om julle te huisves en ons is dankbaar dat julle lekker gebly het. Opregte dank vir die 5-ster terugvoer. Beste wense, Johan en Helene.
De L - Jan 2021
Gemiddeld
Baie lekker, rustige plek en omgewing.
Die Kussinkie se terugvoer
Ons is dankbaar dat julle veilig en gemaklik gevoel het. Baie dankie vir julle terugvoer en geniet die res van julle vakansie.
Groete Johan en Helene
Anchen P - Jan 2021
Gemiddeld
Oornag op pad Kaap toe.
Die Kussinkie se terugvoer
Beste Anchen ons is baie bly dat julle waarde vir julle geld gekry het. Opregte waardering vir die moeite om terugvoer te gee. Beste wense Johan en Helene
Nickie T - Jan 2021
Gemiddeld
Perfek vir 'n oornagstop
Die Kussinkie se terugvoer
Beste Nickie, baie dankie vir julle baie goeie terugvoer. Ons sien daarna uit om julle weer te akkommodeer.
Vriendelike groete,
Johan en Helene
Carel Andries V - Jan 2021
Gemiddeld
Netjies en skoon, perfek vir klein gesinnetjie.
Die Kussinkie se terugvoer
Hallo Andries,
Dit was vir ons aangenaam om julle hier te kon huisves en het julle bedagsaamheid waardeer.
Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Groete Johan en Helene
Corne S - Jan 2021
Gemiddeld
Baie lekker, baie dankie.
Die Kussinkie se terugvoer
Baie, baie dankie Corné vir vyfster terugvoer. Ons wil die beste vir ons gaste gee. Vriendelike groete, Johan en Helene.
Pierre C - Des 2020
Gemiddeld
Yskoue lugverkoeling.
Die Kussinkie se terugvoer
Beste Pierre, ons waardeer julle insette opreg sal aandag daaraan gee. Baie, baie dankie vir die volpunte. Vriendelike groete, Johan en Helene.
Vince L - Des 2020
Gemiddeld
Very pleasant, highly recommended.
Die Kussinkie se terugvoer
Dear Vince, Thank you so much for your excellent review and we are glad that you had a pleasant stay.
Kind regards Johan and Helene
Linda V - Nov 2020
Gemiddeld
Rustig, skoon, so reg in ons smaak.
Die Kussinkie se terugvoer
Beste Linda dit sal vir ons aangenaam wees om julle weer hier by Die Kussinkie te huisves.
Baie dankie vir die puik terugvoer.
Altyd lekker om te hoor ons gaste het dit hier geniet.
Beste wense Johan en Helene
Tanja D - Nov 2020
Gemiddeld
Baie vriendelike diens en netjies. Ons het baie lekker gekuier.
Die Kussinkie se terugvoer
Tanja dit was net 'n groot plesier om julle te kon ontvang. Opregte waardering vir julle terugvoer. Baie dankie. Beste wense Johan en Helene
Juan R - Okt 2020
Gemiddeld
Absolutely brilliant.
Die Kussinkie se terugvoer
Dear Juan and Lynn, we are very glad that your stay at Die Kussinkie was refreshing and it is good to know you will stay here again. Thank you so much for the brilliant review. Kind regards, Johan & Helene.
William W - Okt 2020
Gemiddeld
Excellent overnight stop
Die Kussinkie se terugvoer
Thank you so much, William, for your excellent review and we are glad that you felt comfortable. See you soon.
Kind regards, Johan and Helene.
David M - Okt 2020
Gemiddeld
Lekker rustig
Die Kussinkie se terugvoer
Baie dankie David, vir jou positiewe terugvoer. Dit is goed om te weet dat julle welkom gevoel het en dat dit rustig was.
Vriendelike groete, Johan en Helene.
Danie V - Okt 2020
Gemiddeld
Ons verblyf was aangenaam en verkwikkend.
Die Kussinkie se terugvoer
Beste Danie baie dankie vir die besonderse terugvoer. Ons is so bly dat dit vir jou en Susan verkwikkend was en dat julle waardering het vir die geriewe.
Voorspoed en beste wense,
Johan en Helene
Wilna D - Okt 2020
Gemiddeld
Perfek
Die Kussinkie se terugvoer
Beste Wilna dit sal vir ons aangenaam wees om vir jou en Chris weer te huisves. Altyd lekker om te hoor dat ons gaste welkom gevoel het. Baie dankie vir die perfekte terugvoer wat vir ons baie beteken. Sien julle weer.
Johan en Helene
Elsie L - Okt 2020
Gemiddeld
Baie gasvry en heerlik gebly
Die Kussinkie se terugvoer
Beste Elsie,
Ons is baie dankbaar dat julle die verblyf geniet het. Ons waardeer ook die vyfster terugvoer opreg. Baie dankie en ons ontvang julle graag weer.
Vriendelike groete,
Johan en Helene
Jaun-marie V - Sep 2020
Gemiddeld
Baie netjiese verblyf vir `n bilike prys.
Die Kussinkie se terugvoer
Jaun-marie dit is vir ons baie lekker om te weet dat julle veilig en welkom gevoel het. Dit sal goed wees om julle weer te sien.
Baie, baie dankie vir die puik terugvoer ons waardeer dit werklik. Beste wense en groete vir Wilhelm.
Oom Johan en Tannie Helene
Susan B - Sep 2020
Gemiddeld
Wonderful stay. Welcoming host. Very clean. Would recommend to family and friends.
Die Kussinkie se terugvoer
Dear Sue, we are very glad that you enjoyed your stay. Thank you so much for your excellent review and looking forward to seeing you and friends in future. Kind regards. Johan and Helene.
Elsie L - Sep 2020
Gemiddeld
Gasvry en netjies.
Die Kussinkie se terugvoer
Beste Elsie, ons sal dit baie waardeer indien julle Die Kussinkie sal aanbeveel. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Mooiste wense. Johan en Helene.
Annalie P - Sep 2020
Gemiddeld
Uitstekend!
Die Kussinkie se terugvoer
Beste Annalie,
Dis altyd lekker om julle te huisves. Baie baie dankie vir die waardering wat julle het vir Die Kussinkie.
Beste wense
Bruce H - Sep 2020
Gemiddeld
Very quiet and peaceful.
Die Kussinkie se terugvoer
Thank you, Bruce, for your positive review it's much appreciated.
Monti M - Mrt 2020
Gemiddeld
Gemaklike verblyf met alles wat jy benodig.
Die Kussinkie se terugvoer
Beste Mont
Ons is baie bly dat jou verblyf vir jou gemaklik was.
Dit was baie aangenaam om jou te kon huisves.
Ons waardeer jou vyfster terugvoer opreg.
Beste wense Johan en Helene
Johan N - Mrt 2020
Gemiddeld
Beste persoonlike diens. Sal weer besoek.
Die Kussinkie se terugvoer
Beste Johan dis elke keer lekker om vir jou en Theresa hier by Die Kussinkie te huisves.
Baie baie dankie vir julle vyfster terugvoer en ons sien julle graag weer.
Beste wense,
Johan en Helene