Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kuierhuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gardeniastraat 23, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Die Kuierhuis bied gehalteslaapplek aan 6 gaste. Dit is 'n onafhanklike, aparte eenheid in Sedgefield en is naby talle winkels, restaurante en besienswaardighede.

Die woning is smaakvol versier en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 aparte badkamers, 1 met 'n bad en die ander met 'n stort.

Die huis is volledig toegerus vir selfsorg. Die sitkamer het gemaklike sitplek vir 6 persone, 'n TV asook WiFi.

Daar is 'n braai-area binne met genoeg spasie om mense te onthaal, en 'n eetkamer met sitplek vir 6. Die sonnige stoep front noord-oos en gaste kan daar ontspan met 'n boek of net ’n samesyn met vriende en familie geniet.

Gaste het toegang tot 'n toesluitmotorhuis met n afstandbeheer. Die huis het ook 'n alarm en sekuriteitstelsel.

Voëlkykers sal die ryk voëllewe in die tuin waardeer.

Die huis is 800 m vanaf Myoli Strand, die Sedgefield-strandmeer en talle ander besienswaardighede.

'n Skoonmaakdiens word een maal per week aan vakansiegangers gebied, sowel as 'n ekstra stel skoon linne en handdoeke. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Kuierhuis sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Die Kuierhuis
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Gardeniastraat 23, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Kuierhuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gardeniastraat 23, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3M2M4OGZlLWFhMDEtNGFhYy1hNDYzLWRmMDE3YzM4MjEwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 23 Gardenia Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -34.028574411074 22.808546906221