by Die Eend | LekkeSlaap
+21

Die Eend

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir Die Eend
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Rudolf L - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf L

Uitstekende waarde vir geld.

Heerlike verblyf met alles wat benodig word. Sal dit definitief aanbeveel.

Angela V - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela V
Gesin met tieners

Veilig en netjies, sal enige tyd terug gaan.

Veilig en netjies en skoon.

Johan V - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met tieners

Hartlike ontvangs en heerlike kuier.

Ons is hartlik deur Oom Hein ontvang en alles was perfek. Ons sal beslis weer daar bespreek as ons blyplek in die omgewing nodig het.

Ansie R - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie R
Gesin met tieners

Rustige omgewing en veilig.

Hein was 'n baie vriendelike gasheer. Die Eend is goed toegerus. Baie veilig en rustige verblyf na 'n besige dag in die stad. Sal weer daar bly.

Sharon V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon V

My adult son and I had a working week in the Lyttelton area.

Die Eend was just the best possible place to be able to wind down after the day's activities - quiet, private, safe and undisturbed. We were immensely grateful to find such a perfect gem. Hein was accessible when we needed some advice, as was his assistant. We would definitely book there again.

Francois B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Baie netjies, skoon en gerieflik.

Waarde vir geld. Sal dit sterk aanbeveel.

Bianca V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V
Gesin met klein kinders

Ons het dit baie geniet.

Lieflike tuin met skoon swembad. Ons het die baie geniet! Baie netjies and nogals groot!

Danie R - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede.

Twee kamers, drie en twee beddens, met gemeenskaplike ablusie, volledige selfsorg-kombuis, sitkamer en patio.

Marianne E - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ons tweede besoek aan Die Eend, en dit is waar ons sal tuis gaan as ons Centurion besoek. Netjies, swembad en ligging maak dit ideaal.

Leilani R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leilani R

'n Lieflike ontspanningsplek waarheen ons kon terugkeer na besige dae van rondry en kuier.

'n Wonderlike plek om met kinders van die ouderdom 8 tot 12 te gaan. Ruim, skoon en sentraal.

Marizanne B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizanne B
Gesin met tieners

Baie gerieflike en ingerigte plekkie.

Ons was nie lank by die bestemming nie, maar die tydjie wat ons daar was, was die diens goed. Die verblyf is regtig netjies, ingerig en ruimtelik.

Chere W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chere W
Saam met vriende

Tuis.

=Baie dankie aan Oom Hein. Baie lekker gebly en sal vir seker weer by Die Eend bly.

Thys B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys B
Gesin met tieners

Baie lekker.

Baie oulike plek, sal elke keer daar bly.

Lientjie H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lientjie H
Gesin met tieners

Baie mooi, skoon, rustige verblyf wat vir my soos tweede huis gevoel het.

Aanbeveling vir iemand wat hulle privaatheid nodig het en van ruimte hou, baie mooi en rustige area wat my heeltemal tuis laat voel het.

Irma G - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Oase om by te arriveer.

Na 'n baie warm dag kom ons aan en word verwelkom met netjiese, keurige gemeubileerde plek. Lieflike swembad en baie bome. 'n Oase! Uitstekende waarde vir geld!

Arika B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arika B
Saam met vriende

Baie gerieflik en naby als. Hein was baie behulpsaam om afstande van verskeie plekke aan te beveel.

Ons het baie lekker gebly. Al wat ek anders sou aanbeveel is dat daar vars melk in die yskas in plaas van Cremora sou wees. Als was pragtig, netjies en skoon, en ons het regtig lekker gebly.

Wayne T - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne T
Gesin met klein kinders

Goeie plek om te bly.

Ons bly gereeld by die gastehuis wanneer ons ook al in Pretoria of onderweg is. Daar is nie 'n beter prys as dit nie. Jy het die hele tweeslaapkamerwoonstel met 'n swembad en veilig pragtige tuin. Regtig oulik en rustig. Hein is die beste gasheer wat ek nog ooit die plesier gehad het om by te bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great place to stay.

This guesthouse is one we stay at regularly, whenever in Pretoria or en-route. Price cannot be beaten. You have an entire two bedroom apartment with a pool and safe beautiful garden. Really quaint and quiet. Hein is the best host I have ever had the pleasure of staying with.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Grizelda C - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Grizelda C
Saam met vriende

Baie netjiese plekkie. Baie gerieflik.

Sal definitief aanbeveel.

Laetitia M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia M
Gesin met tieners

Little gem.

The surrounding area does not look nice but once crossed the gate of the property you almost feel like there is nothing around. The property and the house is well-maintained, the hosts are very nice, and the house has everything you need and more! Will will surely come back!

Esther V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, sal dit definitief aanbeveel.

Het heerlik daar gebly sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Suezette B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suezette B
Gesin met tieners

Dit was heerlik!

Baie lekker plekkie. Lekker swembad. Ons was bietjie vroeg en Hein het ons baie mooi gehelp en baie tuis laat voel.

Jacomine V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacomine V
Saam met vriende

Pragtige blyplek, alles is nuut en mooi en rustig!

Ons het 2 aande hier oorgeslaap en die gasheer is baie vriendelik en hulpvaardig. Die akkommodasie is van topgehalte, pragtig en alles is nuut. Die stoepkamer is baie mooi en rustig. Sal beslis weer hier oorslaap en dit vir enige iemand aanbeveel. Almost like home! Beslis beter as 'n hotelkamer.

Kobus D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D

Baie goed!

Alles was netjies. Lekker groot en gerieflik. Dankie, ons het lekker gebly.

Jaco L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L

Netjiese plek, sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netjiese plek, sal dit vir enige iemand aanbeveel, waarde vir geld. Sal beslis weer daar oorslaap.

Wilma A - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma A
Gesin met tieners

Waarlik 'n tweede tuiste.

Ek kan eerlikwaar sê Die Eend het alle verwagtinge oortref. Oulike ruim kamers met 'n cosy gevoel en die kuierstoep was heerlik om op te sit en die voëls dop te hou. Hein is 'n verskriklike gawe en vriendelike gasheer wat uit sy pad gaan om dinge vir jou so gerieflik as moontlik te maak. Ons sal definitief weer daar oornag.

Ian & Erika M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian & Erika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike plekkie en naby aan winkelsentrums, restaurante ens.

My man moes by Unitas hospitaal wees en Die Eend was n natuurlike keuse. Die gasheer is baie behulpsaam en het ons verblyf so gerieflik moontlik vir ons gemaak. Die plek is lekker ruim en mens voel geensins of jy in 'n gastehuis is nie. Ek sal egter die kamer se kussings vervang, ek dink dis tyd vir nuwes. Verder was alles 100%.

Die Eend se terugvoer

Beste Erika,

Baie dankie vir die terugvoer, ek het nou splinternuwe 'Volpes' kussings op die beddens, net reg vir jul volgende besoek.

Groete,
Hein

Die Eend
Melinda L - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda L
Gesin met tieners

Die Eend is ruim en verblyf was veilig en stil.

Waardeer die feit dat voorsiening gemaak is vir winterlakens op die beddens en waaierverhitters in vertrekke.

Linda K - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda K
Saam met vriende

Baie rustig, ekonomies, presies hoe die foto's gesê het sit gaan lyk!

Ek kan Die Eend beslis aanbeveel!

Hermien L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien L
Gesin met tieners

Uit die boonste rakke!

Die eend is in 'n boomryke erf geleë en dit was heerlik om, in plaas van stadslawaai voëltjies soggens te hoor. Die woonstel is baie ruim en het alles wat jy kan benodig. Die woonstel was skoon, baie netjies, goeie waarde vir geld en gerieflik. Ons het ook baie veilig gevoel en was naby aan restaurante en winkelsentrums. Hein het ons vriendelik gegroet en ons het regtig heerlik daar tuisgegaan. Ons sal beslis weer daar gaan oornag. Ek sal Die Eend aan enige persoon aanbeveel.

Esther N - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther N

Fantasties!

Ek sal weer en weer terugkeer na Die Eend indien ek in Pretoria moet tuisgaan. Dit is die heerlikste plek om in te bly. Dit voel asof jy by die huis is. Alles is skoon en netjies en baie gerieflik en ruim. Die eienaar is vriendelik en gasvry. Dit was 'n baie aangename ervaring om by Die Eend tuis te gaan. Ek sal dit vir enigiemand aanbeveel.

Estherelia S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estherelia S
Gesin met klein kinders

Fantasties, ruim, veilig, voel jy is by die huis!

Hein is regtig 'n baie goeie gasheer - baie vriendelik en behulpsaam. Die plekkie is so stylvol en smaakvol gemeubileer. Daar is alles wat jy nodig mag kry. Dit is so 'n pragtige plekkie. Dit voel asof jy by jou huis is! Dit is ook naby aan restaurante en take-aways. Ek sal dit vir enigiemand aanbeveel. Ons sal weer van sy plekkie gebruik maak as ons weer daardie kant gaan. Voorstel: die foto's doen nie die plekkie justice nie - dit is baie mooier as wat die foto's wys. Neem ander.

Gareth F - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth F
Gesin met klein kinders

Baie goed.

Baie lekker plek, groot en perfek as jy kinders het.

Susan B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm omgee gasheer.

Hein het uit sy pad uit gegaan om ons by te staan terwyl ek in hospitaal was. My man het onlangs 'n beroerte gehad en kan nie sy selfoon hanteer nie en Hein het my gebel toe my man veilig by gastehuis aangekom het.

Michelle L - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel dadelik tuis.

Gasheer laat jou dadelik tuis voel. Soos ou vriende wat kom kuier en gaan uit sy pad om die verblyf spesiaal te maak. Mooi tuin en 'n rustigheid wat jy nie verwag nie.

Louise V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise V
Enkelreisiger

Very good.

I enjoyed my stay there very much, if I had to go there again I would choose Die Eend anytime, very safe.

Veronica V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica V
Gesin met klein kinders

Baie lekker plek en vriendelike mense.

One het baie lekker hier gebly, net ongelukkig te kort. Sal enige tyd weer by dié een gaan oornag.

Vanaf
R1 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 116 Unie-laan, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ9BOuTayR1T3o5K8rEgeVLrjllj617GFDcK9mp3oMliRoR5mFc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag, vir 5 mense 36 5 1 5 116 Union Avenue Lyttelton Manor 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.831797514832 28.206711046627
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem